
29
Kan nie ander persone
hoor of met hul praat
via die handstel nie.
A.Verskillende frekwensie of kanaal,
verander die kanaal.
B. Verskillende CTCSS/DCS,
herprogrammeer.
C. Buite die Kommunikasie reikafstand.
Kan nie die radio aan of
afskakel nie.
Maak seker dat die battery kontak maak .
Die ander party
ontvang lae of gebroke
boodskappe.
Maak seker die luidspreker is nie geblokkeer
nie. Neem na u naaste handelaar vir
reparasies.
Gebroke ontvangs met
gepaardgaande geraas
Die kommunikasie afstand is te groot
of daar is hoë geboue of heuwels wat
kommunikasie siglyn beperk.
Luidspreker klank is
baie sag of met ‘n “ka
ka” geluid nadat die
radio vir ‘n tyd gebruik
is.
Maak seker of die luidspreker nie foutief
is nie. As daar ‘n poeierigheid op die
luidspreker voorkom moet u die naaste
handelaar kontak.
Kan ontvang maar nie
uitstuur nie.
Maak seker dat die [PTT] nie foutief is nie.
(Kontak die naaste handelaar.
Ontvang sonder enige
klank, groen liggie
flikker ook.
A.Die volume is laag,draai die skakelaar
asseblief kloksgewys aan.
B.Die luidspreker is foutief. (Kontak asseblief
u naaste handelaar.)
C.Oorfone is foutief.
Kontak asseblief u naaste handelaar.
D.Die volume se skakelaar is foutief. (Kontak
asseblief u naaste handelaar.)
Kanale kan nie gestel
word nie
Sleutels is gesluit. (Verwys na die prosedure
oor hoe om die sleutels te ontsluit.)
PROBLEEMOPLOSSINGSGIDS
Содержание DV-3400
Страница 1: ......
Страница 2: ......
Страница 17: ...9 BEKENDSTELLING 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 52: ...9 GETTING ACQUAINTED 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 79: ...A1 0 12 06...