
12
BASIESE UITVOERINGS
Aan/Af skakel van Handstel
Aanskakel van handstel:
Terwyl die radio afgeskakel is, draai die
KRAG/VOLUME skakelaar totdat daar ‘n “klik geluid gehoor word. ‘n
Stem sal “Power on” aankondig asook die huidige kanaal.
Afsit van die handstel:
Wanneer die handstel aan is, draai die
KRAG/VOLUME anti-kloksgewys totdat ‘n “klik” geluid gehoor word.
Die handstel is nou afgeskakel.
Aan/Afskakel van flitslig
Terwyl die handstel aangeskakel is, druk die Alarm Sleutel vinnig
om die flitslig aan te skakel. Druk weer dieselfde sleutel om die lig
af te sit. Indien u die sleutel lank indruk sal die flitslig nie aanskakel
nie.
Volume skakelaar
Wanneer die handstel aangeskakel is, draai die KRAG/VOLUME
skakelaar om die volume te verstel. Draai die skakelaar kloksgewys
om die volume hoër te stel, en anti-kloksgewys om die volume af te
stel. U kan die [PF1] / [PF2] knoppie programmeer om die “squelch”
se huidige volume ook te stel.
NEEM KENNIS:
Terwyl die [PF1] / [PF2] knoppie gedruk word om die
“squelch” te monitor kan u die KRAG/VOLUME skakelaar
draai om die volume te verstel. U kan so die volume ook beter
hoor.
Huidige kanaal navrae
Terwyl die radio aangeskakel is, druk die
/
, die radio sal
dan die kanaal nommer aankondig.
Содержание DV-3400
Страница 1: ......
Страница 2: ......
Страница 17: ...9 BEKENDSTELLING 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 52: ...9 GETTING ACQUAINTED 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 79: ...A1 0 12 06...