
28
PROBLEEMOPLOSSINGSGIDS
Problem
Corrective Action
Geen krag.
A.Die batterypak mag uitgeput wees.
Herlaai of vervang die battery.
B.Battery pak kan dalk nie reg ingesit wees.
Verwyder die battery pak en sit dit weer
terug.
C.Die krag skakelaar kan foutief wees;
stuur na handelaar vir herstel.
D.Battery se skakels kan foutief wees, stuur
na naaste handelaar vir herstel.
Battery gaan dood kort
na battery op die regte
manier herlaai is.
Die batterypak se lewensduur is verby.
Vervang die batterypak.
Handstel kan nie
skandeer.
Die kanale is nie op die skandeer lysie (Laat
u handelaar dit vir u instel)
Alle kanale maak
‘n geraas nadat dit
geprogrammeer is en
die groen liggie flikker
voortdurend.
Skakel die “squelch” aan wanneer die
handstel geprogrammeer word. Laat u
handelaar hierdie verstelling vir u doen.
Geen klank nadat
mikrofoon gebruik is.
Oorfone mag foutief wees. (Kontak
asseblief u naaste handelaar.)
Kommunikasie
reikafstand is te kort en
het ‘n lae sensitiwiteit.
A. Maak seker dat die antenna in 'n goeie
kondisie is, en dat die basis van die
antenna stewig vas op radio is.
B. Maak seker die ander radio is nie buite
die aanbevole afstand en buite die radio
se bereik nie.
C.Maak seker dat die handstel op die
hoë krag uitsetting is. (Kontak u naaste
handelaar.)
Содержание DV-3400
Страница 1: ......
Страница 2: ......
Страница 17: ...9 BEKENDSTELLING 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 52: ...9 GETTING ACQUAINTED 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 79: ...A1 0 12 06...