
21
GEVORDERDE UITVOERINGS
“Squelch” Af
Terwyl die radio aangeskakel is, druk die geprogrammeerde
“squelch” af [PF1] / [PF2] knoppie, die “squelch” kanaal is nie af
nie, en jy kan dan die agtergrond geluide hoor. Druk hierdie sleutel
weer, die “squelch” kanaal sal dan af wees. Deur hierdie funksie
te gebruik, sny u die swakker seine uit. Die skerm sal die huidige
kanaal intensiteit wys.
Monitor
Druk die geprogrammeerde sleutel van Monitor [PF1] / [PF2], die
radio sal 'n "Du" geluid maak, monitor is nou aan. Onder hierdie
omstandighede sal die handstel CTCSS / DCS dekodeer ignoreer
en die sein monitor van die ander party so lank as wat die ontvangs
van die gepaardgaande golf gehoor kan word.. Druk hierdie sleutel
weer, radio sal "Du Du" geluid maak en verlaat die monitor metode.
Hoë / Lae krag skakelaar
Druk die geprogrammeerde sleutel van Monitor [PF1] / [PF2], die
handstel sal 'n "Du" geluid maak en kondig dan die huidige krag
status aan. Indien "Hoog" gekies word, stuur huidige kanaal uit
teen 'n hoë krag. Indien "laag" gekies word, sal die huidige kanaal
teen 'n lae krag stuur.
"H"-ikoon op die LCD 'n hoë krag.
"L"-ikoon op die LCD 'n lae krag 2.
Содержание DV-3400
Страница 1: ......
Страница 2: ......
Страница 17: ...9 BEKENDSTELLING 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 52: ...9 GETTING ACQUAINTED 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 79: ...A1 0 12 06...