
25
AGTERGROND UITVOERINGS
Prioriteits Skandering
Daar is twee prioriteit-kanaal instellings vir hierdie radio, ‘n "vaste"
en "gekose" instelling. Gebruikers kan die gewenste prioriteit
skandering stel deur sagteware programmering. As die radio op
prioriteit skandeer, en die handstel ontvang geen oproep nie, sal
die radio elke kanaal skandeer en ook die prioriteits-kanaal toets.
Wanneer die nie-prioriteitskanaal ‘n oproep ontvang, sal dit die
getoetsde prioriteits kanaal toets volgens “Flyback” tyd "A" en
“Flyback” "B" wat opgestel word die gebruikers.
Terug na oorspronklike kanaal
Tydens die skanderingsproses, druk [PTT]-sleutel om te stuur
of om skandering te stop, dan sal die radio terug keer na die
vooropgestelde kanaal.
Hierdie radio kan op verskillende maniere terug keer na die
vooropgestelde kanaal. Gebruikers kan die gewenste manier kies
deur sagteware programmering.
NEEM KENNIS:
Gebruikers kan die basiese en gevorderde uitvoerings stel
deur programmering met sagteware
Instandhouding en Skoonmaak
Bedek die Jack gaatjie met sy klappie wanneer die radio glad
nie gebruik word nie. Oor ‘n lang tyd van gebruik kan die radio se
sleutels, knoppies en behuising, vuil word. U kan dan 'n neutrale
seep, en 'n klam lappie gebruik om dit skoon te maak. Let Wel:
KLAM LAP
Содержание DV-3400
Страница 1: ......
Страница 2: ......
Страница 17: ...9 BEKENDSTELLING 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 52: ...9 GETTING ACQUAINTED 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 79: ...A1 0 12 06...