
23
+ lui (koord 1) as oproep gemis is sal ‘n deuntjie jou laat weet.
Neem kennis:
Die handstel se vibrasie funksie is opsioneel. Wanneer daar
geen vibrasie funksie is nie, is slegs die luitoon beskikbaar vir
die in kennis stelling van oproep.
Tydelike verwydering van kanaal wat inmeng
Hierdie funksie kan tydelik die kanaal wat inmeng of kanaal
wat beset is van die skanderingslys verwyder. Wanneer
skandering berus op 'n kanaal, dan kan jy deur die druk van die
geprogrammeerde sleutel tydelik die kanaal verwyder en keer
dat inmenging plaasvind, die radio sal ‘n "DU" geluid maak. Die
PRIORITEITSKANALE kan egter nie tydelik verwyder word nie.
As slegs een of twee kanale in die skanderingslys lys is, is hierdie
aksie ook nie beskikbaar nie. Skakel die radio aan en af om die
verwyderde kanale weer by te voeg.
Wye / Nou Band Opstelling
Op die basis van die nasionale voorwaardes, kan gebruikers
kanaal spasiëring stel as 25K breë band of 12.5K (nou band) deur
sagteware programmering.
Hierdie radio kan op 25K (breë band), en 12.5K (nou band), ens.
gebruik word vir kommunikasie.
NEEM KENNIS
"N" op die LCD skerm dui nou band aan. Anders is dit breë
band.
Kanaal Besig - Blokkering
Word slegs gebruik op herhaler sisteme
1.Herhaler: Wanneer jy op ‘n herhaler werk en die BCL is
aangeskakel, maak die radio ‘n peep-peep beset toon as die
kanaal besig is, en kan jy nie op die radio praat nie.
GEVORDERDE UITVOERINGS
Содержание DV-3400
Страница 1: ......
Страница 2: ......
Страница 17: ...9 BEKENDSTELLING 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 52: ...9 GETTING ACQUAINTED 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 79: ...A1 0 12 06...