
5
Herlaai aanwysing - Groen liggie brand wanneer battery volgelaai is.
3. Prop die Li-ion battery alleen of op die radio gekoppel saam in
die voorgeskrewe herlaaier.
* Maak seker dat die battery korrrek op die laaier geplaas is.
Laaier se liggie sal - ROOI - vertoon.
4. Die rooi liggie sal na GROEN verander as die battery vol gelaai
is.
NEEM KENNIS:
Dit neem ongeveer 4 ure vir die battery om vol te laai. Nadat
die battery vol gelaai is moet die battery of radio van die
herlaaier afgehaal word.
Herlaai van radio in voertuig
Konnekteer die radio direk aan die
voertuig laaier
NEEM KENNIS:
Skakel asseblief die radio af voordat
u die radio in die voertuig herlaai. Dit
neem ook langer vir die battery om so te
herlaai (tot 12 ure).
BATTERY INFORMASIE
Werkende aanwyser
Herlaaier aanwyser
Herlaai van Handstel
Herlaai van battery
Содержание DV-3400
Страница 1: ......
Страница 2: ......
Страница 17: ...9 BEKENDSTELLING 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 52: ...9 GETTING ACQUAINTED 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 79: ...A1 0 12 06...