
24
Skandering van kanaal lys
Via programmering sagteware, kan gebruikers kies of hul die
huidige kanaal wat skandeer word wil byvoeg. As die huidige kanaal
nie in die lys van skandering is nie, sal die kanaal sal oorgeslaan
word tydens die skandeer proses
Uitsaai tydhouer (TOT)
Die doel van die Uitsaai Tydhouer is om te keer dat enige inbeller
'n kanaal vir ‘n te lang tydperk besig hou. . As jy voortdurend vir
'n te lang tydperk uitstuur en ontvang sal die radio jou met ‘n stem
aankondiger waarsku dat die tyd uit is. Gebruikers kan die “TOT”
stel deur sagteware programmering.
Uitsaai Tyd-uitteller alarm
Die Uitsaai tyd-uitteller alarm sal die gebruiker laat weet deur
‘n “beep-beep” geluid wanneer daar die gestelde hoeveelheid
tyd oor is alvorens die radio sal uitsny. Slegs met sagteware
programmeerbaar
Herwin van battery
Wanneer hierdie funksie geaktiveer is, sal die radio meer
doeltreffend die battery se verbruik verminder. Die radio sal
outomaties die Battery Stoor funksie aanskakel wanneer dit nie 'n
sein ontvang nie. Wanneer die radio egter ontvang en uitstuur, sal
hierdie funksie outomaties afskakel.
GEVORDERDE UITVOERINGS
Содержание DV-3400
Страница 1: ......
Страница 2: ......
Страница 17: ...9 BEKENDSTELLING 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 52: ...9 GETTING ACQUAINTED 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 79: ...A1 0 12 06...