
16
FUNKSIE OPSTELLING
Basiese Funksie Opstelling
1. Druk
hierdie sleutel herhaaldelik om die sub-tabel op te stel.
2. Druk
/
om die funksie waarde op te stel.
3. Druk [PF1] of [PF2] om die instellings te bêre en uit te gaan.
CTCSS/DCS Enkodeer / Dekodeer
Wanneer die radio gewysig word met hierdie funksie, sal die
radio slegs, wanneer daar CTCSS/DCS seine ontvang word, die
ander party hoor roep. Radios met ooreenstemmende CTCSS/DCS
opstellings sal jou roep kan hoor.
1.Druk herhaaldelik
Tot ‘n "UF" ikoon op die
LCD skerm wys.
2.Druk
/
om die CTCSS/DCS enkodeer/
dekodeer te stel of af te sit. Wanneer die
CTCSS enkodeer/dekodeer gestel word sal
die"CT" op die LCD flikker. Wanneer DCS
positief enkodeer/dekodeer gekies word,
sal die “DTN” op die LCD flikker. Wanneer
die DCS in die inverse enkodeer/dekodeer
gestel word sal die "DTI" op die LCD skerm
fllikker. As hierdie funksie afgeskakel word,
sal "OFF" op die sleutelbord flikker.
3.Druk die [PF1] of [PF2] om opstellings te
bêre en uit te gaan.
NEEM KENNIS:
Om self die funksie te stel, moet dit deur
programmering gestel word.
Содержание DV-3400
Страница 1: ......
Страница 2: ......
Страница 17: ...9 BEKENDSTELLING 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 52: ...9 GETTING ACQUAINTED 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 79: ...A1 0 12 06...