
18
NEEM KENNIS:
Die VFO Aan/Af funksie word met sagteware opgestel.
FM Radio
1.Druk
herhaaldelik totdat “FM” flikker.
2.Druk
/
om die FM funksie stel.
ON: Sit die FM radio aan.
OFF: Sit die FM radio af (of skakel die handstel
af.)
3.Druk [PF1] of [PF2].
NEEM KENNIS:
Wanneer die FM funksie aan is druk
/
om deur die
stasies te skandeer. Dit sal ook die huidige kanaal nommer
aankondig. Wanneer ‘n radio stasie opgetel word, sal dit ophou
skandeer. Die radio kan stuur en ontvang terwyl die FM radio
aan is.
Beep Stem aankondiger
1.Druk
herhaaldelik
totdat ‘n "BEEP" op die LCD flikker.
2.Druk skakel
/
om die “BEEP” funksie
aan / af
AAN: Sit die “BEEP” stem aankondiger aan.
AF: Sit die “BEEP” stem aankondiger af.
3.Druk [PF1] of [PF2] om opstellings te bêre en
af te sit.
FUNKSIE OPSTELLING
Содержание DV-3400
Страница 1: ......
Страница 2: ......
Страница 17: ...9 BEKENDSTELLING 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 52: ...9 GETTING ACQUAINTED 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 79: ...A1 0 12 06...