
20
VOX Vlak Opstelling
Hierdie funksie word gebruik om die volume te stel wat nodig is
om uitsending te laat plaasvind. Hoe hoër die vlak van die VOX
gestel is, hoe hoër moet die stemtoon wees.
1.Druk
herhaaldelik totdat "VOX" en die huidige VOX vlak flikker.
2.Druk
of
om die vlak van die VOX te
stel.
9 vlakke vir die opsie: 1-9 vlakke
3.Druk [PF1] of [PF2] verandering te aanvaar.
Neem kennis:
VOX vlakke kan slegs deur programmering opgestel word.
WERK SLEGS OP KOPSTUKKE
Frekwensie Opstellings
Hierdie funksie kan SLEGS werk wanneer die radio in VFO mode
is. Gedurende die VFO mode, kan gebruikers die frekwensie verstel
deur hierdie opstelling.
1.Sodra die radio aan is druk
herhaaldelik totdat "STP" ikoon die
huidige waarde van die frekwensie wys op die skerm.
2.Druk
/
om die waarde te kies. Daar is vyf verskillende
opsies: 5k, 6.25k, 10k, 12.5k en 25k.
3.Druk [PF1] of [PF2] om uit te gaan.
NOTA:
Hierdie funksie werk nie gedurende die kanaal metode nie.
[PF1] en [PF2] is programeerbaar, wat beteken dit kan sekere
funksies aanneem deur programmering.
NEEM KENNIS:
Om die geprogrammeerde [PF1]-1s en [PF2]-2s te begin, moet
gebruikers eers die [PF1] of [PF2] druk en inhou totdat die
radio ‘n "DU" geluid maak.
Herhaal die bogenoemde funksie om die funksie af te sit.
FUNKSIE OPSTELLING
Содержание DV-3400
Страница 1: ......
Страница 2: ......
Страница 17: ...9 BEKENDSTELLING 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 52: ...9 GETTING ACQUAINTED 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 79: ...A1 0 12 06...