
13
Verstelling van frekwensie
Terwyl die radio in die VFO frekwensie mode is, druk die
knoppie herhaaldelik tot die desimale kolletjie flikker. Terwyl dit in
hierdie mode is druk die
/
knoppie om die frekwensie te stel.
Druk dan die
knoppie om die frekwensie op te stel met 1MHz,
om dit af te stel druk die
knoppie om die frekwensie af te stel
met 1Mhz.
Vinnige verstelling van frekwensie
NEEM KENNIS:
Gedurende die kanaal modus, sal hierdie funksie versteek
wees. Hierdie funksie is af oor die algemeen. U kan hierdie
funksie aansit deur programmering.
Druk die [PF1] of die [PF2] sleutel om die
huidige frekwensie te bevestig en om uit die
huidige frekwensie tabel te gaan. Nadat jy in die
opstelling tabel was, en die frekwensie was nie
gestel nie, sal die radio outomaties uit die tabel
gaan na 10 sekondes.
Hoe om ‘n kanaal te kies
Gedurende die kanaal mode, kan u ‘n kanaal
kies deur die knoppie herhaaldelik te druk totdat
die kanaal se syfer verskyn. Druk dan die
knoppie om die kanaal se syfer te verander, die
handstel sal dan die kanaal nommer aankondig.
Druk die
knoppie om die kanaal op te
stel en die
knoppie om die kanaal af te stel. Druk dan enige
BASIESE UITVOERINGS
Содержание DV-3400
Страница 1: ......
Страница 2: ......
Страница 17: ...9 BEKENDSTELLING 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 52: ...9 GETTING ACQUAINTED 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Страница 79: ...A1 0 12 06...