
Next level leisure
99
ZA
ZA
12 Probleemoplossing
Probleem
Moontlike oorsaak
Oplossing
Verlaagde lugdruk
Onderdruk
Omgewingstemperature en weersomstandig-
hede beïnvloed die interne druk van opblaas-
bote. In koue areas sal die lug krimp, wat on-
derdruk veroorsaak.
In sulke gevalle is dit nodig om 'n bietjie lug
by te voeg om die bedryfsdruk te bereik om
optimale vaarkenmerke te handhaaf.
Opblaas klep
Maak seker dat die boot die regte bedryfs-
druk het. Kontroleer dan die opblaasklep met
'n oplossing van skoonmaakmiddel en water
om te verseker dat die klep behoorlik vasge-
draai is.
As daar ‘n lekplek is (lugborrels wat vorm),
maak die opblaasklep stywer toe met die
sleutel wat voorsien is vir hierdie doel.
Maak seker dat die drukmeganisme van die
opblaasklep in die hoogste posisie is.
As dit nie in die hoogste posisie is nie, druk
die drukmeganisme liggies en gee dit 'n kwart
draai sodat dit in die hoogste posisie is.
Maak seker dat die drukmeganisme behoorlik
werk.
As dit nie is nie, vervang die drukmeganisme
met die spaarpart wat voorsien is.
Some
Maak seker dat die boot die regte bedryfs-
druk het. Dan, deur gebruik te maak van ‘n
oplossing van skoonmaakmiddel en water,
kyk of daar ‘n lekplek is in 1 van die nate of
oppervlaktes.
As daar ‘n lugborrel is, maak dit reg deur die
plakkers en gom te gebruik wat voorsien is.
Verhoogde lugdruk
Oordruk
Lug sit uit en skep oordruk by hoër tempe-
rature.
In sulke gevalle is dit belangrik om ban die
lug uit te laat om skade aan die lugkamers te
voorkom.
Verf en plak
Die PVC material bleik
en plak
Langdurige blootstelling aan die son kan ver-
oorsaak dat die materiaal gouer oud raak,
wat lei tot kleurverandering en plak probleme
weens UV radiasie.
Wanneer die boot nie gebruik word nie, vermy
langdurige blootstelling aan die son en ge-
bruik altyd die beskermende bedekking wat
voorsien is.
Plak bykomstighede
Onvoldoende hegting
van roeispaanslotte aan
die buis met behulp
van die buis gom wat
voorsien is.
Die buis gom wat voorsien is, is geskik daar-
voor om lugnate en klein krake te plak.
Gebruik 'n 2-komponent gom wat geskik is
vir PVC-bote.
Boat model
:
VB200
VB230
VB270/B
VB300/B
VB330/B
Boot model
:
Yellow V opblaasboot grys
met blou
Yellow V opblaasboot grys met blou
Yellow V opblaasboot swart en geel
Beskrywing
:
VB006
VB007
VB008 / VB027 VB009 / VB028 VB010 / VB029
Opblaas vloer grys/swart
:
-
VB023
VB024
VB025
VB026
Aluminium vloer
:
2
3
3
3
3
Aantal lugkamers
:
250
360
485
500
570
Maksimum vrag (kg)
:
2
2
3
3+1 (kind)
4
Maks. Kapasiteit persone
:
3,7 kW / 5 pk
3,7 kW / 5 pk
7,5 kW / 10 pk
7,5 kW / 10 pk
11 kW / 15 pk
Totale boot gewig opblaas vloer
/aluminium vloer (kg)
:
28 / -
31 / 36
39 / 48
41 / 53
44 / 58
Skeepsgewig (kg)
:
33 / -
38 / 44
44 / 52
48 / 59
51 / 65
Grootte, gepak (cm)
:
105 x 70 x 32
105 x 70 x 35
115 x 70 x 38
115 x 70 x 38
115 x 70 x 38
13 Tegniese data
Содержание VB200
Страница 89: ...Next level leisure 89 RU 70 4 5 100 0 25 4 6 100 0 7 100 0 25 4 5 4 6 1 2 3 5 6 6 1...
Страница 90: ...90 Next level leisure RU 6 2 6 3 D 7 2 3 3 1 4 8 9 VETUS VBCOV20...
Страница 104: ...104 Next level leisure 5 2 8 9 1 7 6 3 4 10 11 Service onderdelen...
Страница 117: ...Next level leisure 117...
Страница 118: ...500103 01 R E C Y C R E C Y C L E H E L P S R E C Y C L E H E L P S R E C Y C L E H E L P S...