
Next level leisure
93
RU
ZA
Lees die handleiding versigtig voordat jy die boot vir
die eerste keer gebruik.
1
Veiligheid
Aanduidings van gevaar
In die konteks van veiligheid word die volgende waarsku-
wingsaanwysers in hierdie handleiding gebruik:
G
evaar
Dui aan dat daar moontlike gevaar is wat kan lei tot ernstige
besering of dood.
W
aarskuWinG
Dui ‘n potensiële gevaar aan wat tot besering kan lei.
v
ersiGtiG
Caution wys daarop dat die relevante bedryfsprosedures,
aksies of enigiets anders met hierdie bewoording skade, be-
sering of dood tot gevolg kan hê.
L
et
WeL
Lig belangrike prosedures, omstandighede, ensovoorts uit.
Simbole
Dui aan dat die relevante procedure uitgevoer moet
word.
Dui aan dat ‘n sekere aksie verbode is.
Deel die veiligheidsinstruksies met mede-gebruikers.
Algemene regulasies en wette in verband met veiligheid en
om ongelukke te voorkom, moet altyd nagekom word.
Die boot het ‘n unieke Watervaartuig Identifikasienommer
(WIN). Hierdie nommer is op die bouersplaat aan die bin-
nekant van die dwarsbalk.
Die eerste letters en nommers van die WIN word ingevul op
die ooreenstemmingsverklaring (DoC). Voltooi die DoC deur
die ontbrekende letters en nommers self in te vul.
Vul ook asseblief die registrasiekart in en stuur dit vir ons.
Gebruik die WIN as ‘n verwysing in al jou korrespondensie.
Ons sal slegs in staat wees om die boot te identifiseer en
inligting vir jou te gee met hierdie nommer.
C
VB300
3
1
7.5
10
250
3.6
NL - VSC
ISO 6185 PART 2-
V
25
1102
V0000 B515
CE DESIGN
CATEGORY:
INFLATABLE BOAT
MODEL:
MAX.
+
MAX.
MAX.
=
=
MAX.
LOAD
WIN CODE:
=
=
kW
HP
=
mbar
=
+
+
+
kg
lbs
( psi)
( kPa)
0407
VETUS B.V. - Fokkerstraat 571
3125 BD Schiedam - The Netherlands
www.yellowv.com www.vetus.com
NL - VSC
NL - VSC
Vxxxx B515
Vxxxx B515
WIN CODE:
Water Craft Identification Number
2 Inleiding
Hierdie handleiding is saamgestel om jou te help om jou op-
blaasboot lekker en veilig te geniet. Dit bevat besonderhede
oor die boot, die toerusting wat voorsien of pasgemaak is,
en inligting om te gebruik en onderhoud.
As hierdie jou eerste opblaasboot is of as dit nie ‘n tipe is
waarmee jy vertroud is nie, maak seker dat jy eers genoeg
ervaring kry. Jou verskaffer, nasionale gesag of watersport
assosiasie sal sekerlik gewillig wees om vir jou die adresse
van bootskole of bootinstrukteurs te gee.
Almal aan boord moet ‘n geskikte reddingsbaadjie dra terwyl
hulle op die boot is.
L
et
WeL
Die wettige vereiste om ‘n reddingsbaadjie te dra, mag van
land tot land verskil. Volg altyd die toepaslike nasionale re-
gulasies.
Hou asb hierdie handleiding op ‘n veilige plek en oorhan-
dig dit aan die nuwe eienaar wanneer jy die opblaasboot
verkoop.
ZA
Содержание VB200
Страница 89: ...Next level leisure 89 RU 70 4 5 100 0 25 4 6 100 0 7 100 0 25 4 5 4 6 1 2 3 5 6 6 1...
Страница 90: ...90 Next level leisure RU 6 2 6 3 D 7 2 3 3 1 4 8 9 VETUS VBCOV20...
Страница 104: ...104 Next level leisure 5 2 8 9 1 7 6 3 4 10 11 Service onderdelen...
Страница 117: ...Next level leisure 117...
Страница 118: ...500103 01 R E C Y C R E C Y C L E H E L P S R E C Y C L E H E L P S R E C Y C L E H E L P S...