
98
Next level leisure
ZA
10 Verleng die lewensduur
- Vermy oor- en onderdruk as gevolg van temperatuurs-
kommelings; verseker konstante bedryfsdruk.
- Vermy die gebruik van ‘n lugkompressor; gebruik ‘n ges-
kikte pomp.
- Verhoed dat vuilheid of water deur die opblaasklep bin-
nedring.
- Vermy delaminering of vervorming as gevolg van bloot-
stelling aan direkte sonlig of hoë temperature.
- Voorkom skade deur die maksimum laai kapasiteit (mense
en/of vrag) te oorskry.
- Vermy langtermyn berging, want dit het ’n nadelige uitwer-
king op die lugkamer se gom nate.
- Vermy dit om die boot oor die grond te sleep, want skerp
voorwerpe kan ‘n skadelike effek hê.
- Maak die produk skoon na gebruik met ‘n oplossing van
sagte seep en skoon water.
- Droog goed af na gebruik.
- Gaan die nate van die lugkamer gereeld na vir swak plek-
ke; herstel indien nodig.
- Gaan die opblaasklep gereeld na vir lekkasies; trek dit vas
indien nodig.
L
et
WeL
- Om lug lekkasie te voorkom, draai die opblaasklep van tyd
tot tyd vas. Gebruik die gereedskap wat vir hierdie doel
voorsien is. Blaas die boot heeltemal af en verwyder die
doppie van die opblaasklep. Neem die interne deel van
die opblaasklep aan die onderkant van die boot, steek
die gereedskap in die opblaasklep en draai kloksgewys
totdat dit heeltemal vasgedraai is.
As die produk die einde van sy leeftyd bereik het,
kyk hoe dit op ‘n verantwoordelike wyse plaaslik
ontslae van geraak kan word.
11 Herstelwerk
Klein skeur, snytjie of lekplek
• Maak die material rondom die area wat reggemaak moet
word, skoon met MEK or acetone.
Wees versigtig!
MEK en asetoon is gevaarlik – veral in die geval van vel-
kontak, oogkontak, inname en inaseming.
• Wend ‘n laag gom aan die beskadigde deel en op die
pleistermateriaal en laat dit vir 2 - 3 minute droog word.
• Herhaal die proses ten minste 3 keer en laat genoeg tyd
toe om droog te word tussen elke toediening.
Plaas die herstelmateriaal op die beskadigde area en laat die
gom vir ten minste 24 uur lank droogword.
v
ersiGtiG
L
et
WeL
-
Moenie die boot oppomp terwyl die gom droogword nie.
-
Moenie die boot gebruik terwyl die gom droogword nie.
W
aarskuWinG
MOET NOOIT PETROL OF OPLOSMIDDEL GEBRUIK VIR
SKOONMAAK NIE
Groot herstelwerk van vel, nate, skottels en dwars-
balk
Die aanbeveling is om die handelaar te kontak vir alle groot
herstelwerk.
Содержание VB200
Страница 89: ...Next level leisure 89 RU 70 4 5 100 0 25 4 6 100 0 7 100 0 25 4 5 4 6 1 2 3 5 6 6 1...
Страница 90: ...90 Next level leisure RU 6 2 6 3 D 7 2 3 3 1 4 8 9 VETUS VBCOV20...
Страница 104: ...104 Next level leisure 5 2 8 9 1 7 6 3 4 10 11 Service onderdelen...
Страница 117: ...Next level leisure 117...
Страница 118: ...500103 01 R E C Y C R E C Y C L E H E L P S R E C Y C L E H E L P S R E C Y C L E H E L P S...