background image

PROFESSIONAL UV-C Ø 110 mm 

ZA

Lees hierdie instruksies asseblief baie aandagtig alvorens hierdie toestel te installeer. 

Waarskuwing: hierdie toestel bevat glas, hanteer versigtig!! Trek die elektriese prop steeds uit die sok 

voor enige instandhouding/herstelwerk uitgevoer word!

Werking

Die UV-C toestel verskaf skoon water op ‘n doeltreffende en omgewingsvriendelike wyse. Die water word met behulp van 

‘n pomp deur die UV-C eenheid gevoer. Hier word die water blootgestel aan UV-C bestraling op ‘n golflengte van 253,7 

nanometer, wat deur ‘n spesiale lamp geproduseer word. Hierdie bestraling neutraliseer bakterieë, virusse en ander 

primitiewe organismes en verhoed dat hulle voortplant. Vanweë die lengte van die eenheid word die water vir ‘n baie 

lang tyd aan hierdie bestraling blootgestel. Hierbenewens reflekteer die vlekvryestaal binnekant die UV-C bestraling en 

verhoog sodoende die doeltreffendheid met tot 35%. Om optimale resultate te behaal, word die toestel normaalweg 24 

uur per dag gebruik gedurende rypvrye periodes.

•  UV-C produksie tot 35% hoër weens weerkaatsing

•  Vlekvrye staal binnekant

•  UV-C Lamp

•  Voorsien vars, skoon en helder water

•  Ontsmet water op doeltreffende en veilige wyse

•  Hou die vorming van skimmel, bakterieë en alge onder beheer

•  Beskerm u visse en plante teen siektekieme

•  Maak (dammetjie se) water skoon sonder die gebruik van chemikalieë

•  Maak u dammetjie se water helder in 14 dae

•  Vir swembadgebruik kan die toestel die gebruik van chloor en ander chemikalieë met 80% verminder

•  Voorkom chloorreuk en irritasie van vel en oë (rooi oë)

•  Beter vir die omgewing in vergelyking met ander ontsmettingsmiddels

Gebruik in dammetjies:

Die UV-C Professional verskaf nie alleen helder water vir dammetjies nie, maar verminder ook die toevoeging van 

chemikalieë en medikasie aansienlik. Spesiale medikasie hoef nie so gereeld by die dammetjie se water gevoeg te word 

nie, aangesien die toestel enige gevaarlike siektekieme vernietig wat moontlik in die water aanwesig is. Om die beste 

resultate te verkry, is dit raadsaam om die UV-C Professional tesame met ‘n meganiese/biologiese filter te gebruik.

Gebruik in swembaddens:

Aangesien die UV-C Professional ontwerp is vir hoëdruk gebruik, kan dit tesame met sandfilters en swembadpompe 

gebruik word. Weens die hoë doeltreffendheid van die UV-C Professional kan die toevoeging van chemikalieë (in die 

besonder chloor) aansienlik verminder word.

Industriële gebruik:

Die UV-C Professional kan gebruik word om proseswater te desinfekteer. UV-C is reeds jare lank ‘n erkende ontsmettingsmetode 

en word in baie industriële toepassings gebruik om die gevaar van bakterieë en virusse wat steeds in die water aanwesig 

is te bekamp.

Veiligheid

-  Hierdie toestel produseer skadelike bestraling. Direkte kontak kan skadelik wees vir die oë en vel. 

-  Moenie die toestel gebruik indien enige onderdele van die toestel (in die besonder die kwartsglas) beskadig is nie.

-  Skakel die toestel af wanneer geen water daardeur vloei nie.

-  Indien die toestel permanent aan die nettoevoer gekoppel word, moet daar aan die regulasies van die 

elektrisiteitsvoorsieningsmaatskappy voldoen word. Indien daar enige twyfel oor die konneksie bestaan, raadpleeg ‘n 

geregistreerde elektrisiën of die elektrisiteitsvoorsieningsmaatskappy.

-  Verwyder die eenheid indien daar ‘n gevaar van rypskade bestaan gedurende die wintermaande.

-  Moet die toestel nooit in water onderdompel nie.

-  Die kabel van hierdie toestel kan nie vervang word nie. In geval van skade aan die kabel, moet die hele toestel vernietig word.

-  Die toestel het ‘n aardverbinding.

-  Die lamp bly ongeveer 10 minute lank warm nadat die toestel afgeskakel is.

Installering van aardverbinding (skets 1)

1  Die kabel (

B

) moet deur die spanningsontlasklamp (

F

) getrek word alvorens die spanningsontlasklamp (

F

) op die 

aardingsbout (

A

) gemonteer word. U doen dit deur die spanningsontlasklamp (

F

) op ‘n afstand van ongeveer 10 cm 

vanaf die oog van die aardkabel (

B

) te plaas.

2  Plaas die oog (

H

) van die kabel (

B

) oor die aardingsbout (

A

) wat aan die omhulsel is vasgemaak.

3  Plaas dan ‘n getande waster (

C

), seskantmoer (

D

) en die ander getande waster (

E

) op die oog (

H

).

4  Maak die spanningsontlasklamp (

F

) bo-op vas sodat ‘n lus met ‘n deursnee van 5 cm gevorm word.

5  Ten slotte, plaas die sluitmoer (

G

) op die aardingsbout (

A

).

6  Indien die verskeie moere in die korrekte volgorde op die aardingsbout (

A

) geplaas is, kan dit met ‘n nommer 8 

oopbeksleutel of ringsleutel vasgeskroef word. Maak seker dat dit nie te styf vasgeskroef word nie aangesien dit die 

spanningsontlasklamp kan laat breek. (Die transparante moer wat laaste op die aardingsbout geskroef is, word nie 

langer benodig nie en kan weggegooi word.)

Installering van tipe TL55 Watt (skets 2/2a)

Hierdie toestel moet nooit onder die water gedompel word nie. Installeer steeds buite die dammetjie of swembad. Skakel 

die toestel af wanneer medikasie toegedien word.

1  Bepaal die gewenste plek vir installering van die toestel. Dit behoort maklik toeganklik te wees vir instandhouding en 

demontering. (Maak seker daar is ‘n vry ruimte van ongeveer 1 meter om die UV-C toestel.)

2  Monteer die toestel VERTIKAAL in die kring. Gom die PVC pype in die aansluitings (K) met ‘n deursnee van 110 mm vas. 

Om goeie hegting te verseker, skuur die verbindingsoppervlak van die PVC pyp liggies met skuurpapier alvorens die 

gom aan te wend. Gaan steeds die vloei van die stelsel na en maak seker dat daar geen lekkasies is nie.

3  Prop die kragleiding van die UV-C toestel in ‘n geaarde elektriese muursok met ‘n aardlekstroombreker.

4  Om die toestel in werking te stel, druk die knop (L) op die ballas (sien skets 2a).

5  Die toestel word afgeskakel deur die elektriese prop uit die kragsok te trek (NIE deur die knop te druk nie).

 Montering/demontering/instandhouding van tipe TL 55 Watt (skets 2/3/3a)

Ontkoppel steeds die kragtoevoer voor instandhouding of demontering van die toestel. Die toestel moet twee keer per 

jaar skoongemaak word. Indien daar oormatige groei van alge en/of ‘n kalklaag is, moet die kwartsglaspypie waarin die 

gloeilamp sit, skoongemaak word. Die spesiale lamp moet na 8 000 brandure vervang word. Een keer per jaar moet die 8 

O-ringe vervang word (2 in die deksel, en 6 in die gloeilamp/glashouer (

sien skets 3a

). Volledige stelle O-ringe is 

beskikbaar by die plek van aankoop van hierdie toestel.

1  Laat die water uit die toestel vloei.

2  Draai die skroefringe (

N

) aan beide kante van die toestel los, verwyder die deksels van die omhulsel, en verwyder die 

wit lampvoete (

O

).

3  Trek die lamp/glashouer versigtig uit aan die een kant (

P

). Sodra hierdie onderdeel uit die omhulsel verwyder is, kan 

die tweede lamp/glashouer verwyder word. Die glas en lamp kan saam uit die behuising getrek word.

4  Maak die omhulsel en die kwartsglas skoon en vervang die fluoresserende gloeilamp indien nodig.

5  Wanneer die lamp geïnstalleer of vervang word, moet O-ring ghries steeds aan die lamp/glashouers aangewend word.

6  Tydens installering van die lamp en die kwartglas, moet die omhulsel in ‘n vertikale posisie geplaas word om die lamp 

en kwartglas teen skade te beskerm.

7  Moet dit nooit forseer nie! Wanneer die kwartsglas nie maklik in die houer kan gedruk word nie, probeer weer vanuit 

‘n vertikale posisie.

Summary of Contents for TL 55 Watt

Page 1: ...FOR KOI PONDS FOR SPA POOL FOR INDUSTRIAL USE...

Page 2: ...A B K L C D E F G H N P P R O N O K 1 2 3 2a 3a...

Page 3: ...4 4a 5 K K S Q R T T N T T...

Page 4: ...alling the strain relief F onto the bolt A You do this by positioning the strain relief F at about 10cm from the end of the earthing cable B 2 Position the end ring H of the cable B over the bolt A wh...

Page 5: ...s into the receiving guide see drawing 4a Never use force If the housing or the electrical section must be replaced the earth connection should first be disconnected from the housing Please read Insta...

Page 6: ...besch digt ist muss das ganze Ger t unbrauchbar gemacht werden Das Ger t ist geerdet Nach dem Ausschalten des Ger ts bleibt die Lampe noch ca 10 Minuten warm Anbringen der Erdung Zeichnung 1 1 Bevor...

Page 7: ...m geeigneten Mittel reinigen Dazu ein weiches Tuch verwenden Kratzer vermeiden 5 Beim Wiedereinsetzen des Quarzglases in das Geh use auf korrekten Sitz der Dichtringe T achten und das Quarzglas Ende v...

Page 8: ...ble il faut mettre l ensemble de l appareil au rebut Cet appareil est dot d une connexion de mise la terre La lampe reste encore chaude pendant environ 10 minutes apr s la d sactivation de l appareil...

Page 9: ...rrectdesbaguesd tanch it T et glisser avec pr caution l extr mit du verre de quartz dans la pi ce de serrage voir dessin 4a Ne jamais forcer Lorsque le bo tier ou la connexion lectrique doit tre rempl...

Page 10: ...kabel moet het hele apparaat vernietigd worden Dit apparaat is voorzien van een aarding Na het uitschakelen van het apparaat zal de lamp nog ongeveer 10 minuten warm blijven Installatie aarding Tekeni...

Page 11: ...m krassen 5 Let bij herplaatsing van het kwartsglas in het huis op de juiste positie van de afdichtingsringen T en schuif het uiteinde van het kwartsglas voorzichtig in het opvangstuk zie tekening 4a...

Page 12: ...e Si el cable resultase da ado deber destruirse el aparato completo Este aparato tiene toma de tierra La l mpara seguir caliente durante unos 10 minutos despu s de apagado el aparato Instalaci n de la...

Page 13: ...rio para prevenir ara azos 5 Al colocar la lente de cuarzo en la carcasa aseg rese de que queda colocada correctamente sobre las juntas T y deslice con cuidado el extremo de la lente de cuarzo dentro...

Page 14: ...1 Prima di montare il dispositivo di allentamento della trazione F di plastica sul bullone di collegamento a massa A occorre fare passare il cavo attraverso il dispositivo di allentamento della trazio...

Page 15: ...5 Durante il rimontaggio del vetro al quarzo nell alloggiamento prestare attenzione che le guarnizioni siano posizionate correttamente T e inserire l estremit del vetro al quarzo delicatamente nel co...

Page 16: ...estiver danificado todo o aparelho ser destru do Este aparelho tem uma liga o terra A l mpada continua quente durante cerca de 10 minutos ap s se ter desligado o aparelho Instala o da liga o terra des...

Page 17: ...enha cuidado em coloc la nas juntas T deslizando correctamente e com cuidado a extremidade da lente de quartzo no guia de recep o veja o desenho 4a Nunca force Se for necess rio substituir a caixa ou...

Page 18: ...et slukket Montering af jording Tegning 1 1 F r tr kaflastningen F monteres p bolten A skal kablet B f rst tr kkes gennem tr kaflastningen F Anbring tr kaflastningen F ca 10 cm fra jet H p jordingskab...

Page 19: ...ning 4a Brug ikke magt Hvis huset eller den elektriske del skal udskiftes skal jordingen f rst l snes fra huset F r der monteres nyt hus eller elektrisk del skal man l se afsnittene Installation og De...

Page 20: ...r apparaten har en jordningskontakt Lampan r het i cirka 10 minuter efter att apparaten har st ngts av Installera jordningskontakten bild 1 1 Kabeln B m ste dras igenom l ssprinten F innan l ssprinte...

Page 21: ...mottagande delen se bild 4a Ta aldrig i Om k pan eller den elektriska delen m ste bytas ut ska jordningen f rst lossas fr n k pan Var god l s avsnittet Installation och Demontering innan du monterar...

Page 22: ...V C 14 80 UV C Professional UV C Professional UV C Professional UV C Professional UV C Professional UV C 10 1 1 B F F A F 10 cm B 2 H B A 3 C D E H 4 F 5cm 5 G A 6 A 8 A TL55 Watt 2 2a 1 1 UV C 2 K PV...

Page 23: ...att T5 130 Watt 4 UV C 9 000 1 2 N Q 3 R 5 4 5 T 4a UV C 99 UV C 8 000 3903775 T540Watt 75Watt 3903776 T5 24 T5 75 Watt 130 Watt Professional UV C TL 55 Watt T5 75 Watt T5 130 Watt Amalgam UV C 16 5 W...

Page 24: ...tik par ay F topraklama A k sm na monte edilmeden nce kabloyu B plastik par a dan kart n Yayl di y z F g zden yakla k 10 cm mesafeyle H topraklama kablosuna ba lay n B 2 Kablonun H g z n B topraklamay...

Page 25: ...anyerle tirmeveyaelektriklib l m nde i tirilmesigerekiyorsa topraklaman n nce kart lmas gerekmektedir Yeni yerle tirme veya elektrikli b l m n montaj ve demontaj nda kullan m a klamas n okuyunuz Topra...

Page 26: ...Die toestel het n aardverbinding Die lamp bly ongeveer 10 minute lank warm nadat die toestel afgeskakel is Installering van aardverbinding skets 1 1 Die kabel B moet deur die spanningsontlasklamp F ge...

Page 27: ...ruik altyd n sagte lap om die glas skoon te maak om krapmerke te voorkom 5 Wanneer u die kwartsglas terugplaas in die houer maak seker dat dit korrek op die digtingringe T geplaas is en skuif die uite...

Page 28: ...ut skrz kabelovou pr chodku F je t p ed instalac pr chodky F na roub A Provedete to tak e kabelovou pr chodku F um st te asi 10 cm od konce kabelu zemn n B 2 Um st te koncov krou ek H kabelu B na roub...

Page 29: ...viz obr 4a Nikdy nepou vejte s lu Je li nutn vym nit pl nebo elektrickou st je nutn nejd ve odpojit kabel zemn n od pl t P ed instalac nov ho pl t nebo elektrick sti si p e t te kapitolu o instalaci a...

Page 30: ...w szczeg lno ci szklanej kwarcowej rurki nie nale y stosowa tego urz dzenia Wy cza urz dzenie podczas puszczania wody W przypadku sta ego pod czenia do sieci zasilaj cej nale y zastosowa si w pe ni do...

Page 31: ...ite wyp yni cie wody z urz dzenia 2 Przekr ci nakr tk N zawieraj c lamp urz dzenia i wymieni na specjaln lamp Q w razie potrzeby Prosimy obchodzi si ostro nie poniewa s to bardzo delikatne elementy 3...

Reviews: