background image

Indien die omhulsel of die elektriese gedeelte moet vervang word, moet die aardverbinding eers van die omhulsel 

ontkoppel word. Lees asseblief “Installering en Demontering” alvorens ‘n nuwe omhulsel of elektriese gedeelte 

geïnstalleer word. Maak seker dat u die verskeie los onderdele van die aardverbinding goed bewaar. Hulle word nie saam 

met ‘n nuwe omhulsel of elektriese gedeelte verskaf nie. Indien daar enige twyfel oor die konneksie bestaan, raadpleeg 

‘n gesertifiseerde elektrisiën.

Installering van tipe T5 75 Watt en tipe T5 130 Watt Amalgaam (skets 4/4a)

Hierdie toestel moet nooit onder die water gedompel word nie. Installeer dit steeds buite die dammetjie of swembad. 

Skakel die toestel af wanneer medikasie toegedien word.

1  Bepaal die gewenste plek vir installering van die toestel. Dit behoort maklik toeganklik te wees vir instandhouding en 

demontering. (Maak seker daar is ‘n vry ruimte van ongeveer 1 meter om die UV-C toestel.)

2  Monteer die toestel VERTIKAAL in die kring. Gom die PVC pype in die aansluitings (

K

) met ‘n deursnee van 110 mm vas. 

Om goeie hegting te verseker, skuur die verbindingsoppervlak van die PVC pyp liggies met skuurpapier alvorens die 

gom aan te wend. Gaan steeds die vloei van die stelsel na en maak seker dat daar geen lekkasies is nie.

3  Skuif die lamp (

Q

) versigtig in die kwartsglas (

R

). Sit die lamp (

Q

) in die wit lamphouer (

S

) en draai die skroefdeksel (

N

met die hand vas op die eenheid.

4  Skakel die pomp aan, gaan die vloei deur die stelsel na en maak seker dat dit nie lek nie. Maak ook seker dat die 

digtingringe (

T

) by die skroefdeksel sowel as die kwartsglas in die korrekte posisie geplaas is.

5  Prop die kragprop van die UV-C toestel in ‘n geaarde elektriese sok met ‘n aardlekstroombreker.

6  Die toestel word afgeskakel deur die prop uit die elektriese sok te trek.

Montering/demontering/instandhouding van tipe T5 75 Watt en T5 130 Watt Amalgaam (skets 4)

Ontkoppel steeds die kragtoevoer voor instandhouding of demontering van die toestel. Die toestel moet twee keer per 

jaar skoongemaak word. Indien daar oormatige groei van alge en/of ‘n kalklaag is, moet die kwartsglaspypie waarin die 

gloeilamp sit, skoongemaak word. Die spesiale lamp moet na 9 000 brandure vervang word. Maak die vlekvryestaal 

binnekant met ‘n sagte borsel skoon.

1  Laat die water uit die toestel vloei.

2  Draai die skroefdeksel (

N

) met die lamp los van die toestel en vervang die spesiale lamp (

Q

) indien nodig. Hanteer asb. 

versigtig aangesien hierdie onderdele baie breekbaar is.

3  Verwyder die kwartsglas (

R

) versigtig met ‘n groot puntskroewedraaier 

(sien skets 5

). Moet dit nooit forseer nie!!

4  Maak die kwartsglas skoon met ‘n geskikte skoonmaakmiddel. Gebruik altyd ‘n sagte lap om die glas skoon te maak om 

krapmerke te voorkom.

5  Wanneer u die kwartsglas terugplaas in die houer, maak seker dat dit korrek op die digtingringe (

T

) geplaas is en skuif 

die uiteinde van die kwartsglas versigtig in die ontvangsgids (

sien skets 4a

). Moet dit nooit forseer nie!!

Indien die omhulsel of die elektriese gedeelte moet vervang word, moet die aardverbinding eers van die omhulsel 

ontkoppel word. Lees asb. “Installering en Demontering” alvorens ‘n nuwe omhulsel of elektriese gedeelte geïnstalleer 

word. Maak seker dat u die verskeie onderdele van die aardverbinding goed bewaar. Hulle word nie saam met ‘n nuwe 

omhulsel of elektriese gedeelte verskaf nie. Indien daar enige twyfel oor die konneksie bestaan, raadpleeg ‘n 

gesertifiseerde elektrisiën.

Jarelange ondervinding met UV-C apparatuur het ons geleer dat defekte aan UV eenhede in 99% van die gevalle te 

wyte is aan slytasie van die aansitter. Defekte aan die ballas self het vrywel nooit voorgekom nie. In geval van twyfel, 

raadpleeg ‘n spesialis. Oor die algemeen word die aansitter by huis-, tuin- en kombuisbeligting as ‘n slytdeel beskou. 

Hierdie onderdeel moet na verloop van tyd vervang word, net soos die lamp. Vir die aansitter in UV-C apparatuur geld 

‘n waarborgperiode van 8 000 uur. U kan self die aansitter van u toestel omruil deur middel van die aansitterstel.

Bestelkodes:

Art. no. 3903775  Aansitterstel T5 40 Watt / 75 Watt

Art. no. 3903776  Aansitterstel T5 Amalgaam

Waarborgvoorwaardes

Die produk word teen fabrieksfoute gewaarborg vir 24 maande vanaf die datum van aankoop. Slytasie of breekskade van 

die lamp, die kwartsglas en die aansitter (slegs vir die T5 75 Watt en 130 Watt Amalgaam tipe) word nie deur die 

waarborg gedek nie. Waarborgeise kan slegs hanteer word indien die produk gefrankeer teruggestuur word en vergesel 

is van ‘n geldige bewys van aankoop. Herstellings onder waarborg mag slegs deur die verskaffer uitgevoer word. Ons sal 

nie gehoor gee aan waarborgeise wat voortspruit uit inkorrekte installasie of bedryf. Waarborgeise wat veroorsaak word 

deur swak instandhouding word ook nie deur die waarborg gedek nie. Die verskaffer is geensins verantwoordelik vir 

skade veroorsaak weens inkorrekte gebruik van die produk nie. Die verskaffer kan nie aanspreeklik gehou word vir enige 

skade wat voortvloei uit onklaarraking van die toestel nie.

Klagtes wat verband hou met vervoerskade kan slegs aanvaar word indien die skade by aflewering van die goedere deur 

die verskepingsagent of poskantoor vasgestel of bevestig is. Slegs dan sal dit moontlik wees om eise in te stel teen die 

verskepingsagent of poskantoor.

Tegniese spesifikasies

Professional UV-C  

TL 55 Watt  

T5 75 Watt 

T5 130 Watt Amalgam

UV-C  

16,5 Watt 

25 Watt 

50 Watt

UV-C (einde lewensduur) 

85% (8000 h) 

80% (9000 h)  

80% (9000 h)

Inhoud van dammetjie/swembad 

55.000 liter 

70.000 liter 

150.000 liter

Maksimum vloeitempo  

12.000 l/h  

20.000 l/h 

40.000 l/h

Maksimum druk 

3 bar  

3 bar 

3 bar

Summary of Contents for TL 55 Watt

Page 1: ...FOR KOI PONDS FOR SPA POOL FOR INDUSTRIAL USE...

Page 2: ...A B K L C D E F G H N P P R O N O K 1 2 3 2a 3a...

Page 3: ...4 4a 5 K K S Q R T T N T T...

Page 4: ...alling the strain relief F onto the bolt A You do this by positioning the strain relief F at about 10cm from the end of the earthing cable B 2 Position the end ring H of the cable B over the bolt A wh...

Page 5: ...s into the receiving guide see drawing 4a Never use force If the housing or the electrical section must be replaced the earth connection should first be disconnected from the housing Please read Insta...

Page 6: ...besch digt ist muss das ganze Ger t unbrauchbar gemacht werden Das Ger t ist geerdet Nach dem Ausschalten des Ger ts bleibt die Lampe noch ca 10 Minuten warm Anbringen der Erdung Zeichnung 1 1 Bevor...

Page 7: ...m geeigneten Mittel reinigen Dazu ein weiches Tuch verwenden Kratzer vermeiden 5 Beim Wiedereinsetzen des Quarzglases in das Geh use auf korrekten Sitz der Dichtringe T achten und das Quarzglas Ende v...

Page 8: ...ble il faut mettre l ensemble de l appareil au rebut Cet appareil est dot d une connexion de mise la terre La lampe reste encore chaude pendant environ 10 minutes apr s la d sactivation de l appareil...

Page 9: ...rrectdesbaguesd tanch it T et glisser avec pr caution l extr mit du verre de quartz dans la pi ce de serrage voir dessin 4a Ne jamais forcer Lorsque le bo tier ou la connexion lectrique doit tre rempl...

Page 10: ...kabel moet het hele apparaat vernietigd worden Dit apparaat is voorzien van een aarding Na het uitschakelen van het apparaat zal de lamp nog ongeveer 10 minuten warm blijven Installatie aarding Tekeni...

Page 11: ...m krassen 5 Let bij herplaatsing van het kwartsglas in het huis op de juiste positie van de afdichtingsringen T en schuif het uiteinde van het kwartsglas voorzichtig in het opvangstuk zie tekening 4a...

Page 12: ...e Si el cable resultase da ado deber destruirse el aparato completo Este aparato tiene toma de tierra La l mpara seguir caliente durante unos 10 minutos despu s de apagado el aparato Instalaci n de la...

Page 13: ...rio para prevenir ara azos 5 Al colocar la lente de cuarzo en la carcasa aseg rese de que queda colocada correctamente sobre las juntas T y deslice con cuidado el extremo de la lente de cuarzo dentro...

Page 14: ...1 Prima di montare il dispositivo di allentamento della trazione F di plastica sul bullone di collegamento a massa A occorre fare passare il cavo attraverso il dispositivo di allentamento della trazio...

Page 15: ...5 Durante il rimontaggio del vetro al quarzo nell alloggiamento prestare attenzione che le guarnizioni siano posizionate correttamente T e inserire l estremit del vetro al quarzo delicatamente nel co...

Page 16: ...estiver danificado todo o aparelho ser destru do Este aparelho tem uma liga o terra A l mpada continua quente durante cerca de 10 minutos ap s se ter desligado o aparelho Instala o da liga o terra des...

Page 17: ...enha cuidado em coloc la nas juntas T deslizando correctamente e com cuidado a extremidade da lente de quartzo no guia de recep o veja o desenho 4a Nunca force Se for necess rio substituir a caixa ou...

Page 18: ...et slukket Montering af jording Tegning 1 1 F r tr kaflastningen F monteres p bolten A skal kablet B f rst tr kkes gennem tr kaflastningen F Anbring tr kaflastningen F ca 10 cm fra jet H p jordingskab...

Page 19: ...ning 4a Brug ikke magt Hvis huset eller den elektriske del skal udskiftes skal jordingen f rst l snes fra huset F r der monteres nyt hus eller elektrisk del skal man l se afsnittene Installation og De...

Page 20: ...r apparaten har en jordningskontakt Lampan r het i cirka 10 minuter efter att apparaten har st ngts av Installera jordningskontakten bild 1 1 Kabeln B m ste dras igenom l ssprinten F innan l ssprinte...

Page 21: ...mottagande delen se bild 4a Ta aldrig i Om k pan eller den elektriska delen m ste bytas ut ska jordningen f rst lossas fr n k pan Var god l s avsnittet Installation och Demontering innan du monterar...

Page 22: ...V C 14 80 UV C Professional UV C Professional UV C Professional UV C Professional UV C Professional UV C 10 1 1 B F F A F 10 cm B 2 H B A 3 C D E H 4 F 5cm 5 G A 6 A 8 A TL55 Watt 2 2a 1 1 UV C 2 K PV...

Page 23: ...att T5 130 Watt 4 UV C 9 000 1 2 N Q 3 R 5 4 5 T 4a UV C 99 UV C 8 000 3903775 T540Watt 75Watt 3903776 T5 24 T5 75 Watt 130 Watt Professional UV C TL 55 Watt T5 75 Watt T5 130 Watt Amalgam UV C 16 5 W...

Page 24: ...tik par ay F topraklama A k sm na monte edilmeden nce kabloyu B plastik par a dan kart n Yayl di y z F g zden yakla k 10 cm mesafeyle H topraklama kablosuna ba lay n B 2 Kablonun H g z n B topraklamay...

Page 25: ...anyerle tirmeveyaelektriklib l m nde i tirilmesigerekiyorsa topraklaman n nce kart lmas gerekmektedir Yeni yerle tirme veya elektrikli b l m n montaj ve demontaj nda kullan m a klamas n okuyunuz Topra...

Page 26: ...Die toestel het n aardverbinding Die lamp bly ongeveer 10 minute lank warm nadat die toestel afgeskakel is Installering van aardverbinding skets 1 1 Die kabel B moet deur die spanningsontlasklamp F ge...

Page 27: ...ruik altyd n sagte lap om die glas skoon te maak om krapmerke te voorkom 5 Wanneer u die kwartsglas terugplaas in die houer maak seker dat dit korrek op die digtingringe T geplaas is en skuif die uite...

Page 28: ...ut skrz kabelovou pr chodku F je t p ed instalac pr chodky F na roub A Provedete to tak e kabelovou pr chodku F um st te asi 10 cm od konce kabelu zemn n B 2 Um st te koncov krou ek H kabelu B na roub...

Page 29: ...viz obr 4a Nikdy nepou vejte s lu Je li nutn vym nit pl nebo elektrickou st je nutn nejd ve odpojit kabel zemn n od pl t P ed instalac nov ho pl t nebo elektrick sti si p e t te kapitolu o instalaci a...

Page 30: ...w szczeg lno ci szklanej kwarcowej rurki nie nale y stosowa tego urz dzenia Wy cza urz dzenie podczas puszczania wody W przypadku sta ego pod czenia do sieci zasilaj cej nale y zastosowa si w pe ni do...

Page 31: ...ite wyp yni cie wody z urz dzenia 2 Przekr ci nakr tk N zawieraj c lamp urz dzenia i wymieni na specjaln lamp Q w razie potrzeby Prosimy obchodzi si ostro nie poniewa s to bardzo delikatne elementy 3...

Reviews: