Actively discourage spectators and cease operation of
the implement if any person approaches or enters the
work area.
Be sure to operate the implement only at the specified
PTO input speed.
Do not approach the rotating PTO shaft and avoid loose
fitting clothing to prevent entanglement.
Toeskouers moet aktief ontmoedig word. Snywerk
moet onmiddellik gestaak word as enige persoon die
werksgebied benader of dit betree.
Verseker dat die implement slegs teen die
gespesifiseerde kragaftakkerasinsetspoed bedryf word.
Bly weg van die draaiende kragaftakkeras en verhoed
verstrengeling deur lospassende klere te vermy.
Failure to operate the implement at the specified PTO
shaft speed can result in unsafe operating conditions as
well as structural and mechanical failure not covered
under warranty.
Versuim om die implement teen die neergelegde krag-
aftakkerasspoed te bedryf kan tot onveilige bedryfs-
toestande lei, asook strukturele en meganiese onklaar-
raking wat nie deur die waarborg gedek word nie.
Haymakers® are designed to harvest grass and other fodder
crops which are typically baled after cutting. They are
equipped with a scroll system (Fig. 1-A), fitted to the
underside of the implement deck. These control the flow of
cut material and limit the likelihood of re-cutting, thereby
producing the characteristic long material cut lengths, while
also creating a trailing swath (or windrow) of processed
material suitable for raking, tedding or baling.
Hooimakers® is ontwerp om gras en ander voergewasse te
oes wat gewoonlik gebaal gaan word. Hulle beskik oor ‘n
krulplaatstelsel (Fig. 1-A) onder aan die implementdek wat
die vloei van gesnyde materiaal beheer en die
waarskynlikheid van hersny beperk. Dit lewer die
kenmerkende lang snitlengtes, terwyl dit ook ‘n windry van
gesnyde materiaal agterlaat wat geskik is vir hark, oopsprei
en baling.
Fig. 1
Fig. 2
Failure to properly prepare the areas of use (as
described elsewhere in this section), will result in
damages and failures to scrolls, deflectors and guides,
which shall not be covered under warranty.
Versuim om die gebruiksgebiede behoorlik voor te
berei (soos elders in hierdie afdeling beskryf) sal tot
beskadiging van die krulle, deflektors en leiplate lei wat
nie deur die waarborg gedek sal word nie.
For added control of the resultant windrow, material guides
(Fig. 2-A) are provided on either side of the material
discharge tunnel.
Vir bykomende beheer van die gevolglike windry is
materiaalleiers (Fig. 2-A) weerskante van die afvoertonnel
aangebring.
Ensure that the material guides are properly oriented
prior to use.
Verseker dat die materiaalleiers behoorlik georiënteer is
voor gebruik.
Blade selection
Lemseleksie
Appropriate blade selection is key
to the operator’s
achieving the most effective process result. Therefore, due
to the large variation in material properties and operating
conditions likely to be encountered, alternative blade
selection should be arrived at through consultation with an
authorised Falcon Dealer.
Gepaste lemseleksie is deurslaggewend vir die operateur
om die mees effektiewe prosesresultate te verkry. Vanweë
die groot wisseling in materiaaleienskappe en bedryfs-
toestande wat waarskynlik teëgekom sal word, moet die
regte lemm
e in oorleg met ’n gemagtigde Falcon
-handelaar
gekies word.
A
A
9
Содержание Haymakers
Страница 1: ...OPERATORS MANUAL OPERATEURSHANDLEIDING Haymakers Hooimakers...
Страница 20: ...A0049 F40 120V Haymaker 18...
Страница 22: ...A0032 F80 150V Haymaker 20...
Страница 24: ...A0033 F80 150EV Haymaker 22...
Страница 26: ...A0035 F80 180V Haymaker 24...
Страница 28: ...A0036 F80 180EV Haymaker 26...
Страница 30: ...A0040 F80 200V Haymaker 28...
Страница 32: ...A0083 F80 200VH Haymaker 30...