Intermediate shaft maintenance and blade timing
Tussenas-instandhouding en lemtydreëling
Intermediate shafts should be regularly inspected for signs
of wear. These shaft assemblies feature rubber diaphragm
couplings with the purpose of providing added protection
for the implement drivetrain from impulse torque loads.
Tussenaste moet gereeld vir tekens van slytasie nagegaan
word. Hierdie asmonterings het rubberdiafragmakoppelings
om bykomende beskerming vir die implement se dryfstel
teen impulswringkragladings te bied.
F80-350V semi-trailed model
F80-350V semigesleepte model
The implement’s intermediate shafts are fitted with shear-
bolt clutches.
Die implement se intermediêre asse beskik oor
skeurboutkoppelaars.
Inspect the clutch shear-bolt (Fig. 6-A) for tightness,
distortion and indications of wear.
Verseker dat die koppelaarskeurbout (Fig. 6-A) styf vas
is en geen verwringing of tekens van slytasie toon nie.
The shear-bolt is of a specific design and material
grade, intended to fail at a specified torque. Failure to
replace this item with an original, specified part will
result in mechanical damage and failures not covered
under warranty.
Die skeurbout se spesifieke ontwerp en materiaalgraad
is gerig op onklaarraking teen ‘n bepaalde wringkrag.
Versuim om die bout met ‘n oorspronklike,
gespesifiseerde onderdeel te vervang sal tot meganiese
skade en onklaarraking lei wat nie deur die waarborg
gedek word nie.
Fig. 6
Fig. 7
F60-350VT trailed model only
Slegs F60-350VT gesleepte model
The implement’s intermediate shafts are fitted with torque-
dampening couplings.
Die implement se intermediêre asse beskik oor
wringkragdempende koppelings.
Inspect the coupling rubber diaphragms (Fig. 7-A) and
replace those which display evidence of distortion,
splitting or cracking.
Check telescopic tubes (Fig. 7-B) for indications of wear,
distortion or splitting. If replacement is necessary,
replace BOTH halves of the telescopic joint.
Gaan die rubberdiafragmakoppelings na en vervang
enige diafragmas (Fig. 6-A) wat tekens van verwringing,
skeure of krake toon.
Gaan die teleskopiese buise na (Fig. 7-B) vir tekens van
slytasie, verwringing of skeure. As vervanging nodig is,
vervang ALBEI helftes van die teleskopiese koppeling.
The cutting gear assemblies on this implement are
mechanically timed to prevent contact between blades in
the region of overlap. Following any maintenance or
disassembly of the intermediate drivetrain, blade timing
needs to be re-established.
Die tydreëling van snymeganismemonterings aan hierdie
implement is meganies gestel om kontak tussen lemme in
die omgewing van oorvleueling te verhoed. Na enige
instandhouding of uitmekaarhaal van die tussenasstel moet
lemtydreëling herstel word.
Fully assemble one half (eg. left-hand side) of the
implement drivetrain and place the blades of that
cutting gear assembly in a 0°-180° position (Fig. 9-A).
With
the
right-hand
side
intermediate
shaft
disconnected from the centre gearbox (Fig. 8), slowly
rotate the right-hand cutting gear assembly, pausing on
each occasion that the blades are in an approximate
90°-270° orientation (Fig. 9-B).
Monteer een helfte (bv. die linkerkant) van die asstel
volledig en plaas die lemme van daardie sny-
meganismemontering in ’n 0°–180°-posisie (Fig. 9-A).
Met die regterkantste tussenas ontkoppel van die
sentrale ratkas (Fig. 8), draai die regterkantste
snymeganismemontering stadig en stop elke keer
wanneer die lemme in ongeveer ’n 90°–270°-oriëntasie
is (Fig. 9-B).
B
A
A
21
Содержание Haymakers Hooimakers F80-350V
Страница 28: ...Blank page Leë bladsy ...
Страница 29: ...F80 350V Haymaker A0046 26 ...
Страница 33: ...F60 350VT Haymaker A0099 30 ...