TROUBLESHOOTING
FOUTOPSPORING
General troubleshooting
Algemene foutopsporing
The table below (Troubleshooting Guide - ENG) offers
guidance in remedying commonly encountered problems. If
a remedy is not possible, further assistance should be
sought from an authorised Falcon dealer.
Die tafel onder (Foutopsporingsgids - AFR) bied riglyne vir
die oplos van probleme wat algemeen voorkom. As ’n fout
nie reggestel kan word nie, moet verdere hulp van ’n
gemagtigde Falcon-handelaar bekom word.
Troubleshooting Guide – ENG
Observation
Probable cause
Available remedy
Uneven cut
Implement not level
Adjust operating height
Worn, damaged or bent blades
Sharpen/replace blades
Poor swath control
Material build-up / clogging under deck Clean
Insufficient forward speed
Increase forward speed
Excessive discharge rates (Blowing)
Consider alternative blade selection
Wet/damp material
Await suitable conditions
Mechanical noise
Loose components
Check all fasteners for tightness
Low gearbox oil level
Check and adjust oil levels
Loss of blade timing (Blade contact)
Check and adjust
Rapid blade wear
Blade contact with ground
Adjust operating height
Incorrect PTO speed
Maintain specified PTO speed
Incorrect forward speed
Adjust forward speed
Poor cut quality
Excessive forward speed
Adjust forward speed
Defective friction clutch
Maintain/adjust as necessary
Worn blades
Sharpen/replace blades
Excessive vibration
Damaged/worn cutting gear
Replace damaged/worn parts
Damaged/worn PTO driveshaft
Replace damaged/worn parts
Foutopsporingsgids - AFR
Waarneming
Waarskynlike oorsaak
Beskikbare regstelling
Oneweredige snit
Implement nie gelyk nie
Verstel snyhoogte
Geslyte, beskadigde of gebuigde lemme Slyp/vervang lemme
Swak windrykontrole
Materiaal-opbou onder dek
Maak skoon
Onvoldoende vorentoespoed
Verhoog vorentoespoed
Oormatige materiaalontlading (Blaas)
Oorweeg alternatiewe lemme
Nat/klam materiaal
Wag vir geskikte toestande
Meganiese geraas
Los komponente
Maak seker alle boute ens. is vas
Ratkasolievlak laag
Verlies van lemtydreëling (Lem kontak)
Maak seker olievlakke is reg
Herstel/verstel soos nodig
Vinnige lemslytasie
Lemkontak met grond
Verstel snyhoogte
Verkeerde kragaftakkeras-spoed
Hou by korrekte kragaftakkeras-spoed
Verkeerde vorentoe-spoed
Verstel vorentoe-spoed
Swak snitgehalte
Te hoë vorentoe-spoed
Verstel vorentoe-spoed
Defekte wrywingkoppelaar
Herstel/verstel soos nodig
Geslyte lemme
Slyp/vervang lemme
Uitermatige vibrasie
Beskadigde/geslyte snymeganisme
Vervang beskadigde/geslyte onderdele
Beskadigde kragaftakkeras
Vervang beskadigde/geslyte onderdele
25
Содержание Haymakers Hooimakers F80-350V
Страница 28: ...Blank page Leë bladsy ...
Страница 29: ...F80 350V Haymaker A0046 26 ...
Страница 33: ...F60 350VT Haymaker A0099 30 ...