Fig. 11
Check the blade beam for distortion prior to
installation of new blades. Run the implement at a low
speed without the blades attached and check for
visible run-out (both radially and vertically). In the
event of any observed defect do NOT attempt a repair,
but provide immediate replacement of the defective
item.
Weigh blades before installation. Blades of nearest
equivalent masses should be installed in opposing
positions on the same cutting gear assembly to
maintain balance (Fig. 11).
Following any maintenance or replacement of cutting
gear components, run the implement up to operating
speed and conduct visual checks for excessive
vibration.
Gaan die lembalk na vir verwringing voordat nuwe
lemme aangebring word. Laat die implement sonder
die lemme teen ’n lae spoed loop en kyk of daar enige
sigbare waggeling (sowel radiaal as vertikaal) is. In die
geval van enige waargenome defek, moet dit NIE
probeer herstel nie, maar vervang die defekte item
onmiddellik.
Weeg lemme voor hulle aangebring word. Lemme met
die naaste eenderse massas moet teenoor mekaar op
dieselfde snymeganismemontering aangebring word
om balans te handhaaf (Fig. 11).
Na installering van nuwe snymeganisme-onderdele, kry
die implement op werkspoed vir ‘n visuele inspeksie vir
oormatige vibrasie.
Causes of excessive vibration must be identified and
eliminated immediately to prevent consequential
structural or mechanical failure not covered under
warranty.
Oorsake van oormatige vibrasie moet vasgestel en
onmiddellik uitgeskakel word om gevolglike strukturele
of meganiese skade wat nie deur die waarborg gedek
word nie, te verhoed.
23
Содержание Haymakers Hooimakers F80-350V
Страница 28: ...Blank page Leë bladsy ...
Страница 29: ...F80 350V Haymaker A0046 26 ...
Страница 33: ...F60 350VT Haymaker A0099 30 ...