![Falcon Rotagang F210 TurfPro Operator'S Manual Download Page 21](http://html1.mh-extra.com/html/falcon/rotagang-f210-turfpro/rotagang-f210-turfpro_operators-manual_3291408021.webp)
/
Loosen the adjuster locking nuts (Fig. 7-A) immediately
behind the deck pivot pins, and allow the drive belt to
lie OVER the idler pulley group (Fig. 7-C).
/
Ease the rear deck backwards (Fig. 7-D) such that all
slack in the belt is taken up and the belt adopts a
straight line between pulleys (Fig. 7-B). Ensure also that
the deck skids remain aligned with the implement
direction of travel (Fig. 7-E).
/
Retighten the adjuster locking bolts.
/
To achieve the required belt tension, ease (by hand)
each side of the belt into respective idler pulley slots.
/
Draai die verstelsluitboute (Fig. 7-A) onmiddellik agter
die dekspilpenne los, en laat die dryfband OOR die
luierkatrolgroep lê (Fig. 7-C).
/
Druk die agterste dek geleidelik agtertoe (Fig. 7-D)
totdat daar geen speling meer in die band is nie en die
band ‘n reguit lyn tussen katrolle vorm (Fig. 7-B).
Verseker ook dat die dekglystukke belyn bly met die
implement se bewegingsrigting (Fig. 7-E).
/
Draai die verstelsluitboute weer vas.
/
Om die vereiste bandspanning te verkry, druk (met die
hand) elke kant van die band in onderskeie
luierkatrolgleuwe in.
Blade replacement
Lemvervanging
W
The cutting gear installed on these implements rotates
at extremely high speed. Improper maintenance or
repairs can result in failures which might cause serious
damage, injury or death.
W
Use only original Falcon parts of the correct
specification and grade for installation of the
implement cutting gear. High-speed failure of rotating
parts can result in serious damage, injury or death.
W
Die snymeganisme aan hierdie implemente draai teen
‘n uiters hoë spoed. Gebrekkige instandhouding of
herstelwerk kan tot brekasies lei wat ernstige skade,
beserings en selfs dood kan veroorsaak.
W
Gebruik slegs oorspronklike Falcon-onderdele met die
korrekte spesifikasie en graad vir die installering van die
snymeganisme. Hoëspoedbrekasie van draaiende
onderdele kan ernstige skade, beserings of dood
veroorsaak.
Blades should be replaced if they become damaged, bent or
broken or have been reduced in mass by more than 20% as
a result of wear.
Lemme moet vervang word as hulle beskadig word, of buig
of breek, of as hulle weens slytasie meer as 20% ligter
geword het.
/
Replace ALL mounting hardware when fitting new
blades. This includes blade bolts and nuts.
/
Check blade mounting holes (Fig. 8-A) for signs of
wear, elongation or fractures. In the event of any
observed defect do NOT attempt a repair, but
immediately replace the defective disc.
/
Vervang ALLE monteringsonderdele by die aanbring van
nuwe lemme. Dit sluit lemboute en -moere in.
/
Gaan lemmonteringsgate (Fig. 8-A) na vir tekens van
slytasie, rekking of breuke. Indien enige defek
opgemerk word, moet NIE probeer om dit herstel nie,
maar vervang die defekte skyf onmiddellik.
Fig. 8
/
Check blade discs for distortion before installation of
new blades. Run the implement at a low speed
without the blades attached and check for visible run-
out (both radially and vertically) at the perimeter of
the disc. In the event of any observed defect do NOT
attempt a repair, but immediately replace the
defective disc.
/
Following any maintenance or replacement of cutting
gear components, run the implement up to operating
/
Gaan die lemskyf na vir verwringing voordat nuwe
lemme aangebring word. Laat die implement sonder
die lemme teen ’n lae spoed loop en kyk of daar enige
sigbare waggeling (sowel radiaal as vertikaal) by die
omtrek van die skyf is. In die geval van enige
waargenome defek, moet dit NIE probeer herstel nie,
maar vervang die defekte skyf onmiddellik.
/
Na enige instandhoudingswerk of vervanging van
snymeganismekomponente, kry die implement op
A
19
Summary of Contents for Rotagang F210 TurfPro
Page 24: ...Blank page Le bladsy...
Page 25: ...F210 TurfPro Finishing Mower A0100 F210 22...
Page 28: ...Blank page Le bladsy...
Page 29: ...Rotagang A0054 25...
Page 31: ...Deck assembly Front H5215 27...
Page 33: ...Deck assembly Left Right H5216 H5217 29...
Page 36: ...NOTES...
Page 37: ...NOTES...