![Falcon Rotagang F210 TurfPro Operator'S Manual Download Page 10](http://html1.mh-extra.com/html/falcon/rotagang-f210-turfpro/rotagang-f210-turfpro_operators-manual_3291408010.webp)
/
Set the length of the drawbar extension check-chain
(Fig. 4-B) to control the maximum extension of the
drawbar when towing.
/
Set the lengths of the drawbar lateral check-chains
(Fig. 4-C) to prevent excessive articulation of the
drawbar, and to prevent the likelihood of contact
between the drawbar and tractor tyres while
cornering.
/
Stel die lengte van die trekstangverlengingkeerketting
(Fig. 4-B) om die maksimum verlenging van die
trekstang tydens gebruik te beheer.
/
Stel die lengtes van die trekstang se laterale
keerkettings (Fig. 4-C) om uitermate artikulasie van die
trekstang te verhoed asook moontlike kontak tussen
die trekstang en die trekkerbande wanneer gedraai
word.
Installing the PTO drive shaft
Installering van die kragaftakkeras
W
Ensure proper engagement between the PTO drive
shaft couplings and the input and output shafts on the
implement and tractor.
W
Ensure sufficient overlap of the PTO drive shaft tubes at
the working position.
W
Do not exceed the specified PTO drive shaft speed.
W
Do not operate the implement without PTO drive shaft
guards in place and in good condition. Anti-rotation
chains must be attached.
W
Replace damaged or missing PTO guard parts with
original spare parts only.
W
Do not approach the rotating PTO drive shaft, and
avoid loose-fitting clothing to prevent entanglement.
W
Verseker behoorlike inskakeling tussen die krag-
aftakkeras se koppelstukke en die inset- en
leweringsasse aan die implement en trekker.
W
Verseker voldoende oorvleueling van die
kragaftakkeras se buise in die werksposisie.
W
Moenie die gespesifiseerde kragaftakkeras-spoed
oorskry nie.
W
Moenie die implement bedryf sonder dat
kragaftakkeras-skerms in posisie en in ’n goeie toestand
is nie. Antirotasie-kettings moet aangeheg wees.
W
Vervang beskadigde of afwesige kragaftakkeras-skerm-
onderdele slegs met oorspronklike onderdele.
W
Moenie naby die draaiende kragaftakkeras kom nie en
verhoed lospassende klere om verstrengeling te vermy.
Due to the many variations in tractor and implement hitch
configurations, it is likely that the supplied PTO drive shaft
will have to be cut to suit the operating distance between
the tractor and the implement.
Vanweë die talle variasies in trekker- en implementhaak-
konfigurasies sal die kragaftakkeras wat verskaf is, waar-
skynlik verkort moet word om by die werksafstand tussen
die trekker en die implement te pas.
/
Before cutting the PTO drive shaft to the appropriate
operating length, refer to the manufacturer’s
instructions supplied with the PTO drive shaft.
/
Following installation of the PTO drive shaft, lift the
implement to an acceptable transporting height and
ensure that there is no contact between the PTO
driveshaft and the implement (Fig. 5-A).
/
Ensure that universal joint operating angles (Fig. 5-B)
are not exceeded and that over-compression or over-
extension of the PTO drive shaft is avoided.
/
Voordat die kragaftakkeras tot die gepaste werkslengte
gesny word, verwys na die vervaardigersinstruksies wat
saam met die kragaftakkeras voorsien is.
/
Nadat die kragaftakkeras geïnstalleer is, lig die
implement tot op die gepaste vervoerhoogte en
verseker dat daar geen kontak tussen die
kragaftakkeras en die implement is nie (Fig. 5-A).
/
Verseker dat kruiskoppelingwerkshoeke (Fig. 5-B) nie
oorskry word nie en maak seker dat die kragaftakkeras
nie te veel saamgepers of oorverleng is nie.
Fig. 5 (F210 TurfPro)
-
All PTO drive shafts supplied on Falcon implements are
accompanied by a product handbook (IM-03-2008)
-
Alle kragaftakkeraste wat voorsien word saam met
Falcon produkte word verskaf met ‘n handleidingsboek
A
B
8
Summary of Contents for Rotagang F210 TurfPro
Page 24: ...Blank page Le bladsy...
Page 25: ...F210 TurfPro Finishing Mower A0100 F210 22...
Page 28: ...Blank page Le bladsy...
Page 29: ...Rotagang A0054 25...
Page 31: ...Deck assembly Front H5215 27...
Page 33: ...Deck assembly Left Right H5216 H5217 29...
Page 36: ...NOTES...
Page 37: ...NOTES...