![Falcon Rotagang F210 TurfPro Operator'S Manual Download Page 14](http://html1.mh-extra.com/html/falcon/rotagang-f210-turfpro/rotagang-f210-turfpro_operators-manual_3291408014.webp)
W
Do not approach the rotating PTO shaft, and avoid
loose-fitting clothing, to prevent entanglement.
W
Moenie die draaiende kragaftakkeras nader nie en
verhoed verstrengeling deur lospassende klere te vermy.
-
Failure to operate the implement at the specified PTO
shaft speed can result in unsafe operating conditions as
well as structural and mechanical failure not covered
under warranty.
-
Versuim om die implement teen die gespesifiseerde
kragaftakkerasinsetspoed te bedryf kan onveilige
bedryfstoestande skep, en ook strukturele en meganiese
onklaarraking veroorsaak wat nie deur die waarborg
gedek word nie.
With precision turf cutting, proper implement set-up in
relation to the characteristics of the material being cut will
always produce more consistent results and extend the
service life of the implement.
Met die presisiesny van grasbane sal die behoorlike opstelling
van implemente in verhouding tot die eienskappe van die
betrokke materiaal altyd meer konsekwente resultate lewer
en die dienslewe van die implement verleng.
-
Due to the large variation in material properties and
operating conditions, the actual capability of the
implement in the intended application should be
established by test, and in consultation with an
authorised Falcon Dealer.
-
All recommended quantities, dimensions and capacities
are intended as a guide only.
-
Vanweë die groot variasie in materiaaleienskappe en
bedryfstoestande moet die werklike vermoë van die
implement vir die voorgenome werk deur proefneming
vasgestel word, en in oorleg met ’n gemagtigde Falcon-
handelaar.
-
Alle aanbevole hoeveelhede, afmetings en kapasiteite
dien bloot as riglyne.
>
The Rule of “Thirds”
>
Die Reël van “Derdes”
In general, it is recommended no more than one third of the
maximum material height be removed with each pass of the
cutting process.
In die algemeen word aanbeveel dat hoogstens een derde
van die maksimum materiaalhoogte met elke gang van die
snyproses verwyder word.
Fig. 1
To determine implement cut height settings.
Om implementsnyhoogtes te bepaal.
/
To achieve target height (Fig. 1-T).
/
Measure the approximate material height (Fig. 1-M).
/
Maximum amount of material to be removed on each
pass = 1/3 M.
/
Corresponding implement height setting (Fig. 1-H).
/
Om die teikenhoogte te bewerkstellig (Fig. 1-T).
/
Meet die geskatte materiaalhoogte (Fig. 1-M).
/
Maksimum hoeveelheid materiaal wat met elke gang
verwyder moet word = 1/3 M.
/
Ooreenkomstige implementhoogtestelling (Fig. 1-H).
Consequently, to eliminate the need for multiple cutting
passes (at various height settings), more frequent cutting
should be conducted - ideally on each occasion that the
material has grown by 50% over its specified height.
Gevolglik, om veelvoudige snygange onnodig te maak (op
verskeie hoogtestellings), moet daar meer dikwels gesny
word – ideaal gesproke telkens wanneer die materiaal meer
as 50% bo die gespesifiseerde hoogte gegroei het.
1
/
3
M
M
T
H
12
Summary of Contents for Rotagang F210 TurfPro
Page 24: ...Blank page Le bladsy...
Page 25: ...F210 TurfPro Finishing Mower A0100 F210 22...
Page 28: ...Blank page Le bladsy...
Page 29: ...Rotagang A0054 25...
Page 31: ...Deck assembly Front H5215 27...
Page 33: ...Deck assembly Left Right H5216 H5217 29...
Page 36: ...NOTES...
Page 37: ...NOTES...