![Falcon Rotagang F210 TurfPro Operator'S Manual Download Page 19](http://html1.mh-extra.com/html/falcon/rotagang-f210-turfpro/rotagang-f210-turfpro_operators-manual_3291408019.webp)
/
Check the drive belt tension as described in this
chapter.
/
Inspect blades for indications of wear and replace as
necessary.
/
Ensure that all guards, shields and other safety devices
are in place, properly secured and in good condition.
/
Inspect all mounting pins, chains, shackles and other
load-bearing components for signs of wear. Check that
all secondary securing mechanisms such as linchpins,
split-pins and clips are in place.
/
Run the implement up to operating speed and conduct
visual and audible checks for excessive vibration and
noise.
/
Kontroleer die dryfbandspanning soos in hierdie
hoofstuk beskryf word.
/
Inspekteer lemme vir tekens van slytasie en vervang
indien nodig.
/
Verseker dat alle skutplate en ander veiligheidstoestelle
in posisie is, behoorlik vas en in ’n goeie toestand is.
/
Gaan alle monteerpenne, kettings, penskakels en ander
lasdraende komponente na vir tekens van slytasie.
Verseker dat alle sekondêre hegmeganismes soos
lunspenne, splitpenne en knippe in posisie is.
/
Versnel die implement tot werkspoed en voer visuele
en gehoorinspeksies uit vir oormatige vibrasie en
geraas.
-
Causes of excessive vibration and noise must be
identified and eliminated immediately to prevent
consequential structural or mechanical failure not
covered under warranty.
-
Oorsake van oormatige vibrasie en geraas moet
geïdentifiseer en onmiddellik uitgeskakel word om
gevolglike strukturele of meganiese onklaarraking te
verhoed wat nie deur die waarborg gedek word nie.
>
After each use
>
Na elke gebruik
To be carried out at least every 40 hours in periods of
continuous use, otherwise after each occasion that the
implement is used, or before long-term storage (longer than
1 month).
Word ten minste elke 40 uur in tye van deurlopende gebruik
uitgevoer. Anders na elke geleentheid wat die implement
gebruik is, of voor langtermynberging (langer as 1 maand).
/
Clean all debris from the implement, particularly the
underside of the deck. Where pressurised cleaning is
undertaken, care must be taken in areas around seals,
breathers, lubrication points and PTO driveshaft
components.
/
Thoroughly inspect the implement for any damages
incurred during use and note these for attention prior
to next use.
/
Check v-belt drive system for signs of slippage and
wear. Usually indicated by black rubber residue within
the drive belt chamber, possibly accompanied by
burning odours.
/
Ensure that all safety and warning decals are in place,
visible and in a legible condition.
/
Before long-term storage (longer than 1 month), check
oil levels and thoroughly lubricate all specified
lubrication points.
/
Store the implement in a clean, dry, weather-protected
area.
/
Verwyder alle vuiligheid van die implement, veral onder
die dek. Drukspuitskoonmaak moet versigtig gedoen
word, veral naby seëls, luggate, ghriespunte en
kragaftakkeras-komponente.
/
Inspekteer die implement deeglik vir enige beskadiging
tydens gebruik. Merk dit aan vir aandag en herstel voor
dit weer gebruik word.
/
Kontroleer die v-band-dryfstelsel vir tekens van gly en
slytasie - gewoonlik swart rubberreste in die
dryfbandomhulsel, en moontlik selfs ‘n brandreuk.
/
Verseker dat alle veiligheids- en waarskuwingsplakkers
in posisie, sigbaar en leesbaar is.
/
Voor langtermynberging moet olievlakke in die
implement nagegaan en alle ghriespunte deeglik
gesmeer word.
/
Stoor die implement in ‘n droë, skoon, weerbestande
plek.
Drive belt adjustment
Verstelling van dryfband
-
Drive belt tension (Fig. 5-T) should be checked at the
mid-point of the longest belt path between pulley
centres. A deflection of ±20 mm should be evident
when single-finger pressure is applied to a single belt.
-
Dryfbandspanning (Fig. 5-T) moet halfpad tussen die
katrolsentrums gekontroleer word. Speling van ±20 mm
behoort met eenvingerdruk op ‘n enkele band sigbaar
te wees.
>
F210 TurfPro Finishing Mower
>
F210 TurfPro Finishing Mower
The implement is equipped with a double, overlapping,
symmetrical v-belt drive system.
Die implement is toegerus met ‘n dubbele, oorvleuelende,
simmetriese v-band-dryfstelsel.
Adjusting drive belt tension (using right-hand side as
example).
Verstelling van dryfbandspanning (met regterkant as
voorbeeld).
17
Summary of Contents for Rotagang F210 TurfPro
Page 24: ...Blank page Le bladsy...
Page 25: ...F210 TurfPro Finishing Mower A0100 F210 22...
Page 28: ...Blank page Le bladsy...
Page 29: ...Rotagang A0054 25...
Page 31: ...Deck assembly Front H5215 27...
Page 33: ...Deck assembly Left Right H5216 H5217 29...
Page 36: ...NOTES...
Page 37: ...NOTES...