Two different blade types are available, each providing a
specific preferred result:
Twee verskillende lemtipes is beskikbaar, waarvan elk ‘n
bepaalde voorkeurresultaat lewer:
1.
Haymaking blades: For general cutting and mild
discharge rates.
2.
Blowermower
TM
blades: Flighted blades with the
capability to lift and discharge material at higher rates.
1. Hooimaaklemme: Vir algemene sny en matige
afvoerkoerse.
2. Blowermower
TM
-lemme: Gevlerkte lemme met die
vermoë om materiaal teen ‘n hoër tempo te lig en uit te
werp.
Only one blade type should be fitted to the implement
at any time and NOT combinations thereof.
Slegs een lemtipe op ‘n slag moet aan die implement
aangebring word en NIE kombinasies daarvan nie.
The cutting process
Die snyproses
The following procedure is recommended for starting the
cutting process and, in general, should be followed on each
occasion that PTO input is engaged.
Die volgende prosedure word aanbeveel om die snyproses
te begin en moet in die algemeen gevolg word elke keer
wanneer die kragaftakker gebruik word.
Start the tractor with the implement suspended on the
tractor 3-point hitch, alternatively (in the case of the
F60-350VT trailed version) at the maximum available
height.
Lower the implement so that it is just clear of the
ground and engage the PTO at idle speed.
Set the throttle to provide the specified PTO input
speed and lower the implement to the working
position.
Place the tractor in a low gear and begin cutting.
Skakel die trekkerenjin aan met die implement wat aan
die 3-punt-haak hang of anders (in die geval van die
F60-350VT gesleepte model) op die maksimum
beskikbare hoogte.
Laat die implement sak sodat dit net bo die grond is en
kry die kragaftakker op luierspoed.
Stel die versneller om teen die gespesifiseerde
kragaftakkerinsetspoed te loop en laat sak die
implement na die werksposisie.
Sit die trekker in ‘n lae rat en begin sny.
Unless otherwise indicated, the specified implement
PTO input speed shall be 540 r/min.
On tractors with an “economy” PTO drive option
(indicated as 540E on the tractor tachometer) refer to
the tractor operators manual in selecting the relevant
PTO gearbox ratio on the tractor to maintain the
specified implement PTO input speed.
Behalwe as anders aangedui, is die gespesifiseerde
implement se kragaftakkerinsetspoed 540 r/min.
By trekkers met ‘n “ekonomie”-kragaftakker-dryfopsie
(aangedui as 540E op die trekker se toereteller) verwys
na die trekkerbestuurder se handleiding vir die kies van
die tersaaklike kragaftakkerratkas-verhouding om die
gespesifiseerde implement se kragaftakkerinsetspoed
te handhaaf.
Controlling the cutting process.
Beheer van die snyproses.
Tractor forward speed should be controlled by gear
selection and NOT engine speed.
Tractor engine speed must be pre-set to continuously
provide the specified PTO input speed, while forward
speed should be controlled by an appropriate gear
selection.
When cornering or turning at the headland, should it be
necessary for tractor forward speed to be reduced, the
PTO drive should be disengaged and re-engaged prior
to the next cutting pass.
Forward speed should be adjusted with consideration
for the amount of material being processed, and the
quality of the cut material. In general, speed should be
increased to reduce the containment time of the
material under the implement and prevent excessive
processing (or mulching).
Die trekker se vorentoe spoed moet deur ratseleksie en
NIE enjinspoed beheer word nie.
Trekkerenjinspoed moet vooraf gestel word om die
vereiste kragaftakkeras-insetspoed konstant te hou,
terwyl vorentoe spoed deur gepaste ratseleksie beheer
moet word.
Wanneer daar gedraai of by die wenakker omgedraai
word en dit nodig is om die trekker se spoed te
verminder, ontkoppel die kragaftakker en herkoppel dit
voor die volgende omgaanslag.
Vorentoe spoed moet verstel word met inagneming
van die hoeveelheid materiaal wat verwerk word en die
gehalte van die gesnyde materiaal. In die algemeen
moet die spoed verhoog word om die houtyd van die
materiaal onder die implement te verminder en
oormatige verwerking (of mulching) te verhoed.
F60-350VT trailed model only
Slegs F60-350VT gesleepte model
The implement has four pre-selected cut heights available.
The cut height position is engaged by lowering the
Die implement het vier voorafgeselekteerde snyhoogtes,
waarvan die verlangde een gestel word deur die implement
15
Summary of Contents for Haymakers Hooimakers F60-350VT
Page 28: ...Blank page Le bladsy...
Page 29: ...F80 350V Haymaker A0046 26...
Page 33: ...F60 350VT Haymaker A0099 30...