OPERATION
WERKING
General
Algemeen
It is the responsibility of the Owner to ensure that the
operation of an agricultural tractor and any attached
equipment is carried out in accordance with all applicable
laws, regulations and practices relating to safe and
responsible operation.
Dit is die verantwoordelikheid van die eienaar om te
verseker dat die bedryf van ‘n landboutrekker en enige
gekoppelde toerusting uitgevoer word in ooreenstemming
met alle toepaslike wette, regulasies en praktyke wat met
veilige en verantwoordelike bediening te doen het.
Applicable regulations should include but not be limited
to the South African Occupational Health and Safety
Act No. 83 of 1993 and the South African National Road
Traffic Act No. 93 of 1996.
Refer also to operational information relevant to the
tractor concerned, including handbooks, operators
manuals, safety and warning notices and decals.
Toepaslike regulasies sluit in, maar is nie beperk tot, die
Suid-Afrikaanse Wet op Beroepsgesondheid en
Veiligheid nr. 85 van 1993 en die Suid-Afrikaanse Wet
op Nasionale Padverkeer nr. 93 van 1996 nie.
Verwys ook na tersaaklike bedryfsinligting oor die
betrokke trekker, insluitend handboeke, operateurs-
handleidings, veiligheid en waarskuwingskennisgewings
en -plakkers.
Preparation for use
Voorbereiding vir gebruik
Only suitably trained persons should operate the
implement and no person should operate the
implement without first studying and establishing a
complete understanding of the content of this manual.
Slegs toepaslik opgeleide persone moet die implement
bedryf, en geen persoon moet dit bedryf sonder om
eers die inhoud van hierdie handleiding te bestudeer
en ’n volledige begrip daarvan te verkry nie.
The implement must be thoroughly inspected and prepared
before each use and with reference to procedures
described elsewhere in this manual.
Die implement moet telkens eers deeglik geïnspekteer en
voorberei word voor dit gebruik word en met verwysing na
prosedures wat in ander dele van hierdie handleiding
beskryf word.
1.
Attaching the implement to the tractor.
2.
Installing the PTO driveshaft.
3.
Settings and adjustment.
4.
Lubrication and oil levels.
5.
Routine maintenance (before and after each use).
1.
Koppeling van die implement aan die trekker.
2.
Installering van die kragaftakkeras.
3.
Instellings en verstellings.
4.
Smering en olievlakke.
5.
Roetine-instandhouding (voor en na elke gebruik).
Inspect the work area.
Inspekteer die werksgebied.
Remove any movable obstructions from the work area,
especially any object which may become a projectile.
Note the presence of ditches, holes, stumps, rocks, or
any other obstruction that might destabilise the tractor
or cause damage to the implement. Remove these
obstacles where possible, otherwise note and avoid
these areas during cutting.
Verwyder enige los obstruksies van die werksgebied,
veral enige voorwerp wat dalk ‘n projektiel mag word.
Let op enige dongas, gate, stompe, klippe, of enige
ander obstruksie wat die trekker mag destabiliseer of
die implement kan beskadig. Verwyder hierdie
hindernisse waar moontlik, of anders moet hierdie
gebiede gedurende sny vermy word.
When areas are designated for the routine harvesting of
hay and other grasses, it is imperative that those areas be
properly prepared and thoroughly cleared of obstructions.
In general, this will ensure safe operating conditions and
extend the service life of the implement.
Wanneer gebiede vir die roetine-oes van hooi en ander
grasse toegewys word, is dit noodsaaklik dat dié gebiede
behoorlik voorberei en obstruksies verwyder word. In die
algemeen sal dit veilige werkstoestande verseker en die
dienslewe van die implement verleng.
Operating the implement
Bedryf van die implement
Never approach or allow any person to approach the
implement unless the implement has been lowered to
the ground, the tractor engine is shut off, handbrake
applied and the implement cutting gear has come to a
Moet nooit die implement benader, of toelaat dat
enigiemand anders dit doen, tensy die implement op
die grond laat sak is, die trekkerenjin afgeskakel is, die
handrem opgetrek en die implement se snymeganisme
13
Summary of Contents for Haymakers Hooimakers F60-350VT
Page 28: ...Blank page Le bladsy...
Page 29: ...F80 350V Haymaker A0046 26...
Page 33: ...F60 350VT Haymaker A0099 30...