background image

Dankie vir die aankoop van ‘n Taurus produk. Taurus waarborg dat u

produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend word en 

is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die toepaslike

veiligheidstandaarde. Met elke Taurus produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar

waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Taurus is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien 

defekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmans-

kap ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, 

na die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf 

die oorspronklike datum van aankoop, stuur die 

produk terug met posgeld betaal na Taurus vir herstel. 

Taurus sal die produk gratis herstel en dit direk aan 

u terugstuur. Taurus sal die produk vervang met 'n 

soortgelyke produk in dieselfde of beter toestand, 

as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter rede 

ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.taurusappliances.co.za binne die 

eerste jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

• 

U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

• 

Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop

skakelaar op u DB bord af is),

• 

U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

• 

Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat u kwitansie behoue is, dit moet aangebied

word wanneer 'n eis gemaak word onder die voorwaardes 

van die waarborg. Dit is onmoontlik om die waarborg 

tydperk te bepaal sonder die bewys van aankoop, so hou 

dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. U waarborg kan opges-

kandeer word na die Taurus webtuiste vir veilige bewaring 

- sien keersy vir meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Taurus sal probeer om die herstelwerk te doen binne 'n 

redelike tyd in lyn met die industrie standaarde, maar 

kan nie verantwoordelik gehou word of aanspreeklik 

wees vir enige omstandighede nie onder ons beheer 

nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waarborg 

tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar is alle 

vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op die 

kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal skrifte-

like aanvaarding van die kwotasie vereis van die kliënt. So-

dra Taurus die groen lig ontvang sal ons onderneem om 

die herstel binne 'n redelike tyd en in dieselfde toestand 

te hou as wat die produk ontvang is. Alle herstelwerk is 

gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help@creativehousewares.

co.za vanaf 08h00 tot 15h00, Maandag tot Vrydag, open-

bare vakansiedae uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

997150_IM.indd   24

2018/01/15   11:14:03 AM

Содержание BEGUDA FREDA

Страница 1: ...97150A 150W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE BEGUDA FREDA ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE 997150_IM indd 1 2018 01 15 11 1...

Страница 2: ...ice that automatically switches it on 2 1 9 Do not use the appliance if the cable or plug is damaged 2 1 10 Ensure that the voltage indicated on the rating label matches the mains power supply voltage...

Страница 3: ...attended when in use and keep out of the reach of children 2 3 9 If for some reason the appliance was to catch fire disconnect the appliance from the mains power supply and DO NOT USE WATER TO PUT THE...

Страница 4: ...ne cleaners can be used 3 4 Timer 3 4 1 Timing setting range 1 24 hour The default timer is 1 hour 3 4 2 Timed shutdown the machine can be set to shut down during the ice making process 3 4 3 Timed st...

Страница 5: ...g Stop the ice maker and restart it when the ice blocks melt Select the small size ice cube selection Ice making cycle is normal but no ice formed Room temperature or water temperature in inner tank i...

Страница 6: ...gebruik wat dit outomaties aanskakel nie 2 1 9 Moenie die toestel gebruik as die kabel of prop beskadig is nie 2 1 10 Maak seker dat die spanning wat op die graderingetiket aangedui word ooreenstem me...

Страница 7: ...t nie gebruik word nie en voordat enige skoon maaktaak onderneem word 2 3 6 Hierdie toestel moet buite bereik van kinders gestoor word 2 3 7 Moenie die toestel stoor as dit nog warm is nie 2 3 8 Moet...

Страница 8: ...n weer op bystand modus wees 3 3 2 As jy die skoonmaak proses wil stop druk die CLEAN of die AAN AF knoppie Tydens die skoonmaak kan hulpgereedskap soos neutrale of voedsel higi niese skoonmakers gebr...

Страница 9: ...p die ysmaker en herbegin dit wanneer die ysblokke smelt Kies die klein grootte ysblokkie seleksie Ys maak siklus is normaal maar geen ys kom deur nie Kamer temperatuur of water temperatuur in die bin...

Страница 10: ...y transe ntes alejados cuando utilice este aparato 2 1 5 Coloque el aparato sobre una superficie horizontal plana y estable apta para soportar altas temperaturas y alejada de otras fuentes de calor y...

Страница 11: ...taci n del aparato antes de cada uso 2 3 2 No utilice el aparato si las piezas o accesorios no est n correctamente instalados 2 3 3 No utilice el aparato cuando est vac o 2 3 4 No d la vuelta al apara...

Страница 12: ...go ver 30 en la pantalla lo que significa 30 minutos para la limpieza Despu s de 30 minutos la m quina volver a estar en modo de espera 3 3 2 Si desea detener el proceso de limpieza presione el bot n...

Страница 13: ...o y rein ciela cuando los bloques de hielo se derritan Seleccione la selecci n de cubitos de hielo de tama o peque o El ciclo de fabricaci n de hielo es normal pero no se forma hielo La temperatura am...

Страница 14: ...ets similaires 2 1 4 Tenez les enfants et les passants loign s lors de l utilisation de cet appareil 2 1 5 Placer l appareil sur une surface horizontale plane et stable apte supporter des temp ratures...

Страница 15: ...tion de l appareil par une personne responsable de leur s curit 2 2 5 Cet appareil n est pas un jouet Les enfants doivent tre surveill s pour s assurer qu ils ne jouent pas avec l appareil 2 3 Utilisa...

Страница 16: ...i l appareil n est pas utilis vidangez toute l eau et s chez le r servoir 3 3 Nettoyage automatique 3 3 1 Lorsque la machine est en mode veille appuyez sur le bouton CLEAN Vous verrez alors 30 s affic...

Страница 17: ...la ons et red marrez la lorsque les blocs de glace fondent S lectionnez la s lection de gla ons de petite taille Le cycle de fabrication de glace est normal mais aucune glace ne se forme La temp ratur...

Страница 18: ...ho 2 1 5 Coloque o aparelho sobre uma superf cie horizontal plana e est vel adequada para suportar altas temperaturas e longe de outras fontes de calor e contato com gua 2 1 6 Mantenha o aparelho long...

Страница 19: ...ntes de cada utiliza o 2 3 2 N o utilize o aparelho se as pe as ou acess rios n o estiverem devidamente encaixados 2 3 3 N o utilize o aparelho vazio 2 3 4 N o vire o aparelho enquanto estiver em uso...

Страница 20: ...que significa 30 minutos para limpeza Ap s 30 minutos a m quina estar novamente no modo de espera 3 3 2 Se desejar interromper o processo de limpeza pressione o bot o CLEAN ou o bot o ON OFF Durante...

Страница 21: ...o e reinicie a quando os blocos de gelo derreterem Selecione a sele o de cubo de gelo de tamanho pequeno O ciclo de fabrica o de gelo normal mas n o h forma o de gelo A temperatura ambiente ou a tempe...

Страница 22: ...arts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possi...

Страница 23: ...pt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your...

Страница 24: ...sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die besk...

Страница 25: ...ansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U...

Страница 26: ...dermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 997150_IM indd 2...

Отзывы: