manualshive.com logo in svg
background image

Dankie vir die aankoop van ‘n Taurus produk. Taurus waarborg dat u

produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend word en 

is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die toepaslike

veiligheidstandaarde. Met elke Taurus produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar

waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Taurus is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien 

defekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmans-

kap ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, 

na die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf 

die oorspronklike datum van aankoop, stuur die 

produk terug met posgeld betaal na Taurus vir herstel. 

Taurus sal die produk gratis herstel en dit direk aan 

u terugstuur. Taurus sal die produk vervang met 'n 

soortgelyke produk in dieselfde of beter toestand, 

as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter rede 

ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.taurusappliances.co.za binne die 

eerste jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

• 

U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

• 

Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

• 

U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

• 

Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat u kwitansie behoue is, dit moet aangebied 

word wanneer 'n eis gemaak word onder die voorwaardes 

van die waarborg. Dit is onmoontlik om die waarborg 

tydperk te bepaal sonder die bewys van aankoop, so hou 

dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. U waarborg kan opges-

kandeer word na die Taurus webtuiste vir veilige bewaring 

- sien keersy vir meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Taurus sal probeer om die herstelwerk te doen binne 'n 

redelike tyd in lyn met die industrie standaarde, maar 

kan nie verantwoordelik gehou word of aanspreeklik 

wees vir enige omstandighede nie onder ons beheer 

nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waarborg 

tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar is alle 

vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op die 

kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal skrifte-

like aanvaarding van die kwotasie vereis van die kliënt. So-

dra Taurus die groen lig ontvang sal ons onderneem om 

die herstel binne 'n redelike tyd en in dieselfde toestand 

te hou as wat die produk ontvang is. Alle herstelwerk is 

gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help@creativehousewares.

co.za vanaf 08h00 tot 15h00, Maandag tot Vrydag, open-

bare vakansiedae uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

968100_IM.indd   27

04-Jul-17   12:33:14 PM

Содержание 968100

Страница 1: ...Model 968100 900W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE 968100_IM indd 1 04 Jul 17 12 33 10 PM...

Страница 2: ...3 Drainage channel 4 Base unit 5 Display panel 6 Function button 7 Tiime delay button 8 Keep warm cancel button 9 Standby button 10 Heat indicator 11 Warm indicator 12 Time delay time display 13 Brown...

Страница 3: ...or unplug the appliance 2 1 17 Do not wrap the power cord around the appli ance 2 1 18 Do not clip or crease the power cord 2 1 19 Do not allow the power cord to hang or to come into contact with the...

Страница 4: ...wning Sealing 3 3 1 Place the pressure cooker onto the kitchen work surface plug it in and press the Standby button 3 3 2 The display will show the default screen 3 3 3 Add the apporpriate amount of o...

Страница 5: ...ooking is complete the Rapid Cook will automatically switch to Keep Warm The Warm indicator light will illuminate To manually switch to Keep Warm and or cancel any cooking process press the Keep Warm...

Страница 6: ...etely before sotring or re use 4 5 Clean the non stick cooking pot with warm water and a mild detergent use a soft cloth to clean it do not use any abrasive materials to clean the pot as it will scrat...

Страница 7: ...t 3 Dreineringskanaal 4 Basiseenheid 5 Skermpaneel 6 Funksie knoppie 7 Tiime delay knoppie 8 Hou warm kanselleer knoppie 9 Standby knoppie 10 Hitte aanwyser 11 Warm aanwyser 12 Tyd vertraging tyd vert...

Страница 8: ...raak nie 2 1 20 Maak seker die koord is nie beskadig of ver strengel nie 2 1 21 Die toestel moet nie buite gebruik word nie 2 1 22 Moenie die prop met nat hande hanteer nie 2 2 Persoonlike veiligheid...

Страница 9: ...nie As dit gebeur skakel die toestel af ontkoppel van muurprop en maak skoon 3 4 2 Behalwe wanneer rys gekook word Moenie die bestandele oor die MAX merk laat gaan nie Voedsel wat uitsit mag nie oor...

Страница 10: ...laat afkoel voor skoonmaak begin 4 2 Verwyder lekbak van toestel en was met warm wa ter en maak deeglik droog voor dit weer gebruik word 4 3 Maak die buitekant van die toestel met n klam lap skoon en...

Страница 11: ...grama ampliado 6 Bot n de funci n 7 Bot n de tiempo retardo 8 Mantenga el bot n de calenta miento cancelaci n 9 Bot n de espera 10 Indicador de calor 11 Indicador caliente 12 Hora Pantalla 13 Indicad...

Страница 12: ...l ctrica 2 1 16 No utilice el aparato si ha ca do en el suelo o si hay signos visibles de da os 2 1 16 No fuerce el cable de alimentaci n Nunca uti lice el cable de alimentaci n para levantar transpor...

Страница 13: ...pantalla mostrar la pantalla predeterminada 3 3 3 Agregue la cantidad apropiada de aceite a la sart n para la cantidad de carne que desea sellar 3 3 4 Recomendamos que aproximadamente dos cucharadas...

Страница 14: ...oras pulsando el bot n Time Delay hasta que aparezca el tiempo de retardo total La cuenta regresiva comenzar cuando los dos puntos empiecen a parpadear 3 4 8 Cuando la cocci n a presi n es completa la...

Страница 15: ...es de almacenar o reutilizar 4 5 Limpie la olla de cocinar antiadherente con agua tibia y un detergente suave use un pa o suave para limpiarlo no use ning n material abrasivo para limpiar la olla ya q...

Страница 16: ...Unit de base 5 Panneau d affichage voir sch ma agrandi 6 Touche de fonction 7 Bouton Time delay 8 Le bouton Keep warm cancel 9 Bouton de veille 10 Indicateur de chaleur 11 Indicateur Chaud 12 Affichag...

Страница 17: ...iter tout risque de choc lectrique 2 1 15 N utilisez pas l appareil s il tombe sur le sol ou s il y a des signes visibles de d g ts 2 1 16 Ne forcez pas le cordon d alimentation N utilisez jamais le c...

Страница 18: ...ntation en toute s curit l autocuiseur afin d viter les arcs et les pannes de l unit 3 2 4 Connectez l appareil l alimentation secteur 3 3 Brunissement Scellage 3 3 1 Placez l autocuiseur sur la surfa...

Страница 19: ...total s affiche Le compte rebours commencera une fois que les deux points commencent clignoter 3 4 8 Lorsque la cuisson sous pression est termin e le cuisinier rapide passe automatiquement Keep Warm L...

Страница 20: ...nt de les ranger ou de les r utiliser 4 5 Nettoyez le pot anti adh sif avec de l eau ti de et un d tergent doux utilisez un chiffon doux pour le nettoyer n utilisez pas de mat riaux abrasifs pour nett...

Страница 21: ...a ampliado 6 Bot o de fun o 7 Bot o de tempo atraso 8 Mantenha o bot o de aquecimen to cancelamento 9 Bot o Standby 10 Indicador de calor 11 Indicador quente 12 Hora Display 13 Indicador de branqueame...

Страница 22: ...sinais vis veis de danos 2 1 16 N o force o cabo de alimenta o Nunca utilize o cabo de alimenta o para levantar transportar ou desligar o aparelho 2 1 17 N o enrole o cabo de alimenta o ao redor do ap...

Страница 23: ...zinha ligue a e pressione o bot o Standby 3 3 2 O visor mostrar a tela padr o 3 3 3 Adicione a quantidade apropriada de leo pan ela para a quantidade de carne que voc deseja selar 3 3 4 Recomendamos q...

Страница 24: ...feta o alimento que est sendo cozido e vai desaparecer ap s alguns usos NOTA Certifique se de que a v lvula de libera o de vapor est na posi o selada antes do aparelho iniciar o processo de cozimento...

Страница 25: ...parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as poss...

Страница 26: ...nd upload or fax through your receipt to us 4 All instructions on how to load your products are available inside your profile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded corr...

Страница 27: ...s sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die bes...

Страница 28: ...skandeer en oplaai of faks u strokie deur na ons 4 Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar binne in u profiel 5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai i...

Страница 29: ...ndermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 968100_IM indd...

Отзывы: