background image

Dankie vir die aankoop van ‘n Taurus produk. Taurus waarborg dat u

produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend word en 

is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die toepaslike

veiligheidstandaarde. Met elke Taurus produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar

waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Taurus is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien 

defekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmans-

kap ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, 

na die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf 

die oorspronklike datum van aankoop, stuur die 

produk terug met posgeld betaal na Taurus vir herstel. 

Taurus sal die produk gratis herstel en dit direk aan 

u terugstuur. Taurus sal die produk vervang met 'n 

soortgelyke produk in dieselfde of beter toestand, 

as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter rede 

ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.taurusappliances.co.za binne die 

eerste jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

• U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

• Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

• U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

• Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat u kwitansie behoue is, dit moet aangebied 

word wanneer 'n eis gemaak word onder die voorwaardes 

van die waarborg. Dit is onmoontlik om die waarborg 

tydperk te bepaal sonder die bewys van aankoop, so hou 

dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. U waarborg kan opges-

kandeer word na die Taurus webtuiste vir veilige bewaring 

- sien keersy vir meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Taurus sal probeer om die herstelwerk te doen binne 'n 

redelike tyd in lyn met die industrie standaarde, maar 

kan nie verantwoordelik gehou word of aanspreeklik 

wees vir enige omstandighede nie onder ons beheer 

nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waarborg 

tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar is alle 

vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op die 

kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal skrifte-

like aanvaarding van die kwotasie vereis van die kliënt. So-

dra Taurus die groen lig ontvang sal ons onderneem om 

die herstel binne 'n redelike tyd en in dieselfde toestand 

te hou as wat die produk ontvang is. Alle herstelwerk is 

gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help@creativehousewares.

co.za vanaf 08h00 tot 15h00, Maandag tot Vrydag, open-

bare vakansiedae uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

Summary of Contents for Aspiradora Liquidos 948160

Page 1: ...Model 948160 1600W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE Aspiradora Liquidos ENGLISH AFRIKAANS ...

Page 2: ...ured 1 Parts description 1 Handle 2 External Power outlet 3 Power switch 4 Tank locking clamp 5 Hose Inlet 6 30L drum 7 Flexible hose 8 Suction regulator 9 Stainless steel telescopic pipe 10 Front wheels 11 Floor tool 12 Cover 13 Blower exhaust outlet 14 Cord storage hook top 15 Onboard accessory storage 16 Back wheels 17 Filter basket 18 Float switch 19 Microparticle filter 1 2 3 4 4 5 6 7 8 9 10...

Page 3: ...ndicated on the rating label matches the mains power supply voltage before plugging in the appliance 2 1 16 Connect the appliance to the mains power supply with an earth socket withstanding a minimum of 16 amperes 2 1 17 The appliance s plug must fit into the mains power supply socket properly Do not alter the plug 2 1 18 If using a multi plug check ratings carefully as the current used by several...

Page 4: ...replace exist ing parts accessories 2 4 2 If the power cord is damaged the manu facturer or its service agent or a similarly qualified person must replace it in order to avoid a hazard 2 4 3 Any misuse or failure to follow the instruc tions for use renders the guarantee and the manufac turer s liability null and void 3 Instructions for use 3 1 Before use 3 1 1 Remove the appliance s protective fil...

Page 5: ... 4 5 To switch the vacuum OFF depress the ON OFF switch again and then remove from remove the plug from the mains power socket 3 2 5 Using the blower function 3 2 5 1 Unwind the power cord from the cord stor age 3 2 5 2 Attach the flexible hose to the blow outlet 3 2 5 3 Switch the vacuum cleaner ON by pressing the ON OFF switch 3 2 5 4 To switch the vacuum OFF depress the ON OFF switch again and ...

Page 6: ...r is not installed or not installed correctly 2 The filter is damaged 3 The filter is clogged 4 The filter doesn t work 1 Install the filter correctly 2 Replace the filter 3 Remove the filter and clean it 4 Clean or replace the filter Loss of suction 1 The flexible hose fitting is loose 2 Filter clogged 3 Tank or bag full 4 Hole in the hose 5 Hose or accessory clogged 1 Tighten the fitting 2 Clean...

Page 7: ...gebruik en lang produklewe Beskrywing 1 Handvatsel 2 Eksterne krag uitlaat 3 Krag skekelaar 4 Drom sluiting klem 5 Pyp inlaat 6 30L Drom 7 Buigsame pyp 8 Suiging reguleerder 9 Vlekvrye staal teleskopiese pyp 10 Voor wiele 11 Vloer instrument 12 Bedekking 13 Blaser uitlaat 14 Koord stoor 15 Aanboord bykomstighede stoor 16 Agter wiele 17 Filtrasie bak 18 Dryf skakelaar 1 2 3 4 4 5 6 7 8 9 10 10 11 1...

Page 8: ...teer 2 1 17 die toestel prop moet in die hoof prop pas en Moenie die prop verander 2 1 18 Indien n multi prop gebruik word maak seker die toestel se strome oorskry nie die gradering van die multi prop 2 1 19 Moenie die toestel gebruik as die prop of koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is nie 2 1 20 Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval het en daar is sigbare...

Page 9: ...die stofsuier bo op die drom 3 2 1 4 Heg die buigbare pyp aan die suig inlaat 3 2 1 5 Heg jou keuse van vloer bykomstighede of teleskopiese pyp aan die pyp 3 2 1 6 Skakel toestel aan en begin suig 3 2 1 7 Na gebruik skakel toestel af en onkoppel van muurprop 3 2 2 Stofsuigh water en vloeistof 3 2 2 1 Maak seker die drom is vry van stof en vullis 3 2 2 2 Verwyder die stof sak en los die skuim filte...

Page 10: ...koonmaak 4 1 Ontkoppel van muurprop en laat toe om heelte mal aftekoel 4 2 Maak die stof houer oop 4 3 Verwyder stof filter 4 4 Maak stof houer leeg van alle stof 4 5 Was stof filter deeglik met skoon water 4 6 Laat die stof filter deeglik droog word 4 7 Sit alle par te terug op die toestel 4 8 Maak die buitekant van die toestel met n klam lap skoon en moet glad nie in water gedruk word nie 4 9 Mo...

Page 11: ... Die filter is beskadig 3 Die filter is verstop 4 Die filter werk nie 1 Installeer korrek 2 Vervang die filter 3 Verwyder die filter en maak skoon 4 Maak die filter skoon of vervang Suig nie 1 Die buigbare pyp is los 2 Filter verstop 3 Drom of sak is vol 4 Gat in pyp 5 Die pyp or bykomstighede is verstop 1 Maak pyp vas 2 Maak filter skoon of vervang 3 Maak leeg 4 Vervang pyp 5 Maak pyp en bykomsti...

Page 12: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Page 13: ...check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line w...

Page 14: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Page 15: ... moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregist...

Page 16: ...ban 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 ...

Reviews: