2.3.6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as
dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toegevoeg word,moet die toestel nie in
werking wees nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word.
2.3.8. Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word.
2.3.9. Die toestel moet altyd onder toesig wees
wanneer in gebruik en moet buite bereik van kinders
gehou word.
2.3.10. As die toestel aan die brand slaan ontkop-
pel van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor
MOET NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en leemte
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder verpakkings material waar nodig.
3.1.2. Voor die toestel aangeskakel word maak seker
die stof filter is in posisie vir droe suig.
3.1.3. Maak seker die pyp is in posisie.
3.1.4. Ontwikkel die koord heeltemal.
3.2. Hoe om die stofsuier te gebruik:
3.2.1. Stofsuig droe material:
Die toestel het a nie geweefde stof sak en `n
mikropartical filter. Enige een van di twee kan gebriuk
word vir die funksie.
3.2.1.1. Maak seker die skuim filter is skoon en dr-
rog and oor die filter sak ge installer.
3.2.1.2. Installeer die nie geweefde stof sak en
maak seker dit is stewig in drom.
3.2.1.3. Verseker die boonste part van die stofsuier
bo op die drom.
3.2.1.4. Heg die buigbare pyp aan die suig inlaat.
3.2.1.5. Heg jou keuse van vloer bykomstighede of
teleskopiese pyp aan die pyp.
3.2.1.6. Skakel toestel aan en begin suig.
3.2.1.7. Na gebruik skakel toestel af en onkoppel van
muurprop.
3.2.2. Stofsuigh water en vloeistof:
3.2.2.1. Maak seker die drom is vry van stof en
vullis.
3.2.2.2. Verwyder die stof sak en los die skuim filter
oor die filter bak.
3.2.2.3. Verseker die boonste part van die stofsuier
terug op die drom.
3.2.1.4. Heg die buigsame pyp aan die toestel.
3.2.1.5. Heg jou keuse van vloer instrument of
teleskopiese pyp.
3.2.1.6. Skakel aan en begin stofsuig.
3.2.1.7. Na gebruik ontkoppel van muurprop
WENKE:
As `n groot hoeveelheid vloeistof op gesuig word
Moenie die punt heeltemal in die vloeistof druk
nie maar `n paart oop om ook lug saam met die
vloeistof op te suig.
- Die toestel het `n Dryf skakelaar wat die stofsuier
sal stop as die drom vol is.
- Neem kennis `n vol drom is swaar in gewig.
IBELANGRIK:
•Na nat stofsuig skakel die toestel af en ontkoppel
van muurprop. Maak die drom leeg, maak skoon
en droog aan die binne en buitekant voor dit gestor
word. Die toestel mag nie met water in gestor word
nie.
• Let asseblief op die maksimum waterkapasiteit is
15 liter.
3.2.3. Gebruik van mikropartical filter:
3.2.3.1. Geen stof sak is nodig as die mikroparticle
filter gebruik word nie.
3.2.3.2. Plaas die filter op die filter bak van bo af en
draai filter in plek.
3.2.3.4. Na elke gebruik maak die filter skoon deur
liggies te kap of om stof uit te borsel.
3.2.4. Gebruik van stofsuier:
3.2.4.1. Ontwikkel die koord ten volle van die koord
stoor en Koppel aan muurprop
3.2.3.2. Skakel aan deur die AAN/AF knoppie te
druk.
3.2.4.3 `n suig regulator kan op die handvatsel van