6. Probleemgids
Probleem
Rede
Aksie
Parte/bykomstighede nie by
1. Dit is in die drom.
1. Kyk in die drom om bykoms-
tighede te vind.
Die stofsuier het nie krag nie
1. Geen krag by die uitlaat.
2. Nie korrek in die muurprop.
3. Die koord is beskadig.
4. Aan/Af skakelaar is foutief
5. Motor is foutief.
1. Toets die kragpunt
2. Ontkoppel van muurprop en
prop weer terug.
3 Neem na `n diensagent
4. Neem na `n diens agent
5. Neem na `n diesnagent
Stof kom by die uitlaat uit
1. Die filter is nie korrek ge
installer nie.
2. Die filter is beskadig
3. Die filter is verstop
4. Die filter werk nie.
1. Installeer korrek.
2. Vervang die filter
3. Verwyder die filter en maak
skoon
4. Maak die filter skoon of
vervang.
Suig nie
1. Die buigbare pyp is los.
2. Filter verstop.
3. Drom of sak is vol
4. Gat in pyp.
5. Die pyp or bykomstighede is
verstop.
1. Maak pyp vas.
2. Maak filter skoon of vervang.
3. Maak leeg.
4. Vervang pyp
5. Maak pyp en bykomstighede
skoon soos wat dit nodig is.
Statiese skok
1. Droe omgewing
2. Lug humiditeit relatief laag.
1. Verhoog huniditeit deur `n
lugbevogtiger te gebruik
2. Dit affekteer nie die gebruik van
die stofsuier nie the use of the
Mis in uitlaat lug
1. Die filter is deurdrenk.
1. Maak die filter skoon of
vervang.