background image

3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word 
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom 
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.1.3. Heg lekbak aan die toestel soos verwys in 
diagram. Die lekbak sal al die vloeistof opvang wat deur 
die stoom gegenereer word. 

3.2. Gebruik en sorg:

3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor 
gebruik 
3.2.2. .Plaas toestel op `n stabiele area en weg van 
water
3.2.3. prop in elektriese uitlaat  

3.3 Verbruining/Seel:

3.3.1. Voor kookproses begin is dit belangrik om vleis 
te seel en te verbruin
3.2.2. Kook vleis effens in a braaipan  of pot voor  druk 
kook begin
( Maak seker die vleis is effens verbruin aan die bui-
tekan en nog rou binne).
 

Gebruik:

3.4.1. Verwyder pot, voeg bestandelel by (maak seker 
die vleis is eers verbruin) voeg water by en moet nooit 
die pot meer as 4/5 van die kapasiteit vul nie
3.4.2. Plaas die pot terug in die toestel en verseker die 
buitekant van pot is skoon en droog.
3.4.3. Draai pot effens om te verseker dit maak kontak 
met plaat.
3.4.4. Plaas deksel op en seel soos volg:
a. Maak seker die seelring is reg in plek op die deksel
b. Plaas deksel in oop posisie en draai antikloksgewys 
na toe posisie
3.4.5. As deksel stewig toe is gebruik die beheer 
paneel.
3.4.6. Wanneer die  kos tipe wat gekook word verskyn 
druk die knop om proses te begin.
3.4.7. Die druk koker sal `n paar minute vat om druk 
op te bou en wanneer die druk bereik is sal die tyd 
begin aftel.
3.4.8. Die kooktyd word aangedui met `n “P” gevolg 
deur die oorblywende kooktyd.
bv. “P.15” vir hoender.
3.4.9. Die kooktyd is verstelbaar in inkremente van 1 
min tussen  3 – 60 min,na gelang van funksie wat is 
gekies is.

Neem kennis:

 Die verbruin/seel funksie kan nie begin 

word as die pot nie in die toestel is nie.  Die produk sal 

oorverhit.  Gebruik ook olie vir die verbruining
 

3.4. Normale kook funksie:

3.4.1. Voeg bestandele in die pot wanneer dit in die 
basis is.  Moenie vloeistof in die basis eenheid mors 
nie.  As dit gebeur skakel die toestel af, ontkoppel van 
muurprop en maak skoon.
3.4.2. Behalwe wanneer rys gekook word, Moenie die 
bestandele oor die MAX merk laat gaan nie.  Voedsel 
wat uitsit mag nie oor die 3/5 merk gaan nie.
3.4.3. Sit die deksel op en draai deur die handvatsel te 
gebruik.  Draai kloksgewys tot deksel in plek hak.
3.4.4. Druk die funksie knop om die kooktyd te kies..

Druk 2 maal : 1-10 min Druk 3 maal: 11-20 mins Druk 
4 maal: 21-40 mins Druk 5 maal: 41-90 mins
3.4.5. Om `n langer waarde in die reeks te keis druk 
die tyd knoppie om die kooktyd te vermeerder BV – Om 
27 min kooktyd te keis, gaan na 21 – 40 min en druk 
dan die tyd knoppie tot 0:27 op die vertoonvenster 
verskyn.  Kie druk koker sal warm word en die kook 
roses sal begin.. Wanneer die druk bereik word, sal die 
druk automaties gehou word.  Kooktyd begin  nou en 
die aftel op die vertoon venster.
3.4.6Nadat die kook funksie gekies is, kan jy kooktyd 
bysit deur die tyd knoppie  aanhoundend te druk tot 
die gewenste kooktyd  op die vertoon venster gewys 
word..  Die kooktyd kan van 5 min to en met 120min 
gestel word vir rys, vleis, groente en bredies
3.4.7. Na kooktyd gekies is, kan die kooktyd vertraag 
word to en met 2 ure deur die tyd/vertraag knoppie te 
druk tot gewenste tyd bereik word. Aftel sal begin as 

die (:) begin flits

3.4.8. Wanneer kook proses klaar is sal die pot 
automaties na hou warm toe oorskakel. Die warm in-
dikasie lig sal aangaan.  Om na hou warm oorteskakel 
kanselleer die kooktyd deur die hou warm/kanselleer 
knoppie te druk.  Na die kook proses kan die druk  
uitgelaat word of los dat dit self uitlaat..  As die resep 
se laat druk self uitlaat druk dan die staanby knoppie en 
ontkoppel van muurprop.  As die resep se laat die druk 
uit gebruik `n handskoen en draai na VENT om stoom 
uit te laat.
3.4.9. Druk is heeltemal uit as jy geen stoom meer 
hoor of sien nie..  Die deksel sal maklik oopmaak as 
daar geen stoom in is nie deur dit anit kloksgewys te 
draai.  Die deksel sal nie oopmaak as daar nog stoom 
in die pot is nie.

WAARSKUWING:

 Hou jou gesig weg van die klep waar 

die stoom uitkom en dra altyd oond handskoene. Wees 

968100_IM.indd   9

04-Jul-17   12:33:12 PM

Summary of Contents for 968100

Page 1: ...Model 968100 900W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE 968100_IM indd 1 04 Jul 17 12 33 10 PM...

Page 2: ...3 Drainage channel 4 Base unit 5 Display panel 6 Function button 7 Tiime delay button 8 Keep warm cancel button 9 Standby button 10 Heat indicator 11 Warm indicator 12 Time delay time display 13 Brown...

Page 3: ...or unplug the appliance 2 1 17 Do not wrap the power cord around the appli ance 2 1 18 Do not clip or crease the power cord 2 1 19 Do not allow the power cord to hang or to come into contact with the...

Page 4: ...wning Sealing 3 3 1 Place the pressure cooker onto the kitchen work surface plug it in and press the Standby button 3 3 2 The display will show the default screen 3 3 3 Add the apporpriate amount of o...

Page 5: ...ooking is complete the Rapid Cook will automatically switch to Keep Warm The Warm indicator light will illuminate To manually switch to Keep Warm and or cancel any cooking process press the Keep Warm...

Page 6: ...etely before sotring or re use 4 5 Clean the non stick cooking pot with warm water and a mild detergent use a soft cloth to clean it do not use any abrasive materials to clean the pot as it will scrat...

Page 7: ...t 3 Dreineringskanaal 4 Basiseenheid 5 Skermpaneel 6 Funksie knoppie 7 Tiime delay knoppie 8 Hou warm kanselleer knoppie 9 Standby knoppie 10 Hitte aanwyser 11 Warm aanwyser 12 Tyd vertraging tyd vert...

Page 8: ...raak nie 2 1 20 Maak seker die koord is nie beskadig of ver strengel nie 2 1 21 Die toestel moet nie buite gebruik word nie 2 1 22 Moenie die prop met nat hande hanteer nie 2 2 Persoonlike veiligheid...

Page 9: ...nie As dit gebeur skakel die toestel af ontkoppel van muurprop en maak skoon 3 4 2 Behalwe wanneer rys gekook word Moenie die bestandele oor die MAX merk laat gaan nie Voedsel wat uitsit mag nie oor...

Page 10: ...laat afkoel voor skoonmaak begin 4 2 Verwyder lekbak van toestel en was met warm wa ter en maak deeglik droog voor dit weer gebruik word 4 3 Maak die buitekant van die toestel met n klam lap skoon en...

Page 11: ...grama ampliado 6 Bot n de funci n 7 Bot n de tiempo retardo 8 Mantenga el bot n de calenta miento cancelaci n 9 Bot n de espera 10 Indicador de calor 11 Indicador caliente 12 Hora Pantalla 13 Indicad...

Page 12: ...l ctrica 2 1 16 No utilice el aparato si ha ca do en el suelo o si hay signos visibles de da os 2 1 16 No fuerce el cable de alimentaci n Nunca uti lice el cable de alimentaci n para levantar transpor...

Page 13: ...pantalla mostrar la pantalla predeterminada 3 3 3 Agregue la cantidad apropiada de aceite a la sart n para la cantidad de carne que desea sellar 3 3 4 Recomendamos que aproximadamente dos cucharadas...

Page 14: ...oras pulsando el bot n Time Delay hasta que aparezca el tiempo de retardo total La cuenta regresiva comenzar cuando los dos puntos empiecen a parpadear 3 4 8 Cuando la cocci n a presi n es completa la...

Page 15: ...es de almacenar o reutilizar 4 5 Limpie la olla de cocinar antiadherente con agua tibia y un detergente suave use un pa o suave para limpiarlo no use ning n material abrasivo para limpiar la olla ya q...

Page 16: ...Unit de base 5 Panneau d affichage voir sch ma agrandi 6 Touche de fonction 7 Bouton Time delay 8 Le bouton Keep warm cancel 9 Bouton de veille 10 Indicateur de chaleur 11 Indicateur Chaud 12 Affichag...

Page 17: ...iter tout risque de choc lectrique 2 1 15 N utilisez pas l appareil s il tombe sur le sol ou s il y a des signes visibles de d g ts 2 1 16 Ne forcez pas le cordon d alimentation N utilisez jamais le c...

Page 18: ...ntation en toute s curit l autocuiseur afin d viter les arcs et les pannes de l unit 3 2 4 Connectez l appareil l alimentation secteur 3 3 Brunissement Scellage 3 3 1 Placez l autocuiseur sur la surfa...

Page 19: ...total s affiche Le compte rebours commencera une fois que les deux points commencent clignoter 3 4 8 Lorsque la cuisson sous pression est termin e le cuisinier rapide passe automatiquement Keep Warm L...

Page 20: ...nt de les ranger ou de les r utiliser 4 5 Nettoyez le pot anti adh sif avec de l eau ti de et un d tergent doux utilisez un chiffon doux pour le nettoyer n utilisez pas de mat riaux abrasifs pour nett...

Page 21: ...a ampliado 6 Bot o de fun o 7 Bot o de tempo atraso 8 Mantenha o bot o de aquecimen to cancelamento 9 Bot o Standby 10 Indicador de calor 11 Indicador quente 12 Hora Display 13 Indicador de branqueame...

Page 22: ...sinais vis veis de danos 2 1 16 N o force o cabo de alimenta o Nunca utilize o cabo de alimenta o para levantar transportar ou desligar o aparelho 2 1 17 N o enrole o cabo de alimenta o ao redor do ap...

Page 23: ...zinha ligue a e pressione o bot o Standby 3 3 2 O visor mostrar a tela padr o 3 3 3 Adicione a quantidade apropriada de leo pan ela para a quantidade de carne que voc deseja selar 3 3 4 Recomendamos q...

Page 24: ...feta o alimento que est sendo cozido e vai desaparecer ap s alguns usos NOTA Certifique se de que a v lvula de libera o de vapor est na posi o selada antes do aparelho iniciar o processo de cozimento...

Page 25: ...parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as poss...

Page 26: ...nd upload or fax through your receipt to us 4 All instructions on how to load your products are available inside your profile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded corr...

Page 27: ...s sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die bes...

Page 28: ...skandeer en oplaai of faks u strokie deur na ons 4 Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar binne in u profiel 5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai i...

Page 29: ...ndermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 968100_IM indd...

Reviews: