background image

2. Belangrike veiligheids voorsorg:

Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak 
alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos 
voorgeskryf in skoonmaak artikel. Lees die instruksies 
deeglik en bewaar

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3 Moenie die toestel naby `n warm gas of elektri-
ese brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4.Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur 
kinders gebruik word
2.1.5.Plaas toestel op `n stabiele area en weg van 
water
2.1.6`n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is of 
aan vlambare material raak, insluitende gordyne as dit 
in werking is
2.1.7 .
2.1.8.Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbeheer 
toestel te Koppel nie
2.1.9.Moenie die toestel gebruik as die koord of prop 
beskadig is.
2.1.10.Maak seker die spanning soos aangedui op die 
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.2.11.prop in elektriese uitlaat
2.1.12.die toestel  prop moet in die hoof prop pas en 
Moenie die prop verander
2.1.13 Indien `n multi prop gebruik word maak seker 
die toestel se strome oorskry nie die gradering van die 
multi prop
2.1.14 Moenie die toestel gebruik as die prop of koord 
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel 
is nie
2.1.15.Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer 
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra, 
op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17.Die koord mag nooit om die toestel gedraai 
word nie.
2.1.18.moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of 
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20.Maak seker die koord is nie beskadig of ver-
strengel nie.
2.1.21 Die toestel moet nie buite gebruik word nie 
2.1.22. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.

2.2. Persoonlike veiligheid:

2.2.1. 

LET WEL

: Moenie die toestel sonder toesig laat 

nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik 
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige 
brandwonde
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik 
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin-

dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan 

ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het 
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet 
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel 
speel.

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor 
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of 
bykomstighede nie behoorlik pas
2.3.3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3.4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in 
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van  die hooftoevoer 
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel 
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word 
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees 
nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders 
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit 
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou 
word

2.4. Diens:

2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus 

gediens word 
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die 

diensagent  of `n gekwalifiseerde person vervang word 

om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te 
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde

3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik

968100_IM.indd   8

04-Jul-17   12:33:12 PM

Summary of Contents for 968100

Page 1: ...Model 968100 900W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE 968100_IM indd 1 04 Jul 17 12 33 10 PM...

Page 2: ...3 Drainage channel 4 Base unit 5 Display panel 6 Function button 7 Tiime delay button 8 Keep warm cancel button 9 Standby button 10 Heat indicator 11 Warm indicator 12 Time delay time display 13 Brown...

Page 3: ...or unplug the appliance 2 1 17 Do not wrap the power cord around the appli ance 2 1 18 Do not clip or crease the power cord 2 1 19 Do not allow the power cord to hang or to come into contact with the...

Page 4: ...wning Sealing 3 3 1 Place the pressure cooker onto the kitchen work surface plug it in and press the Standby button 3 3 2 The display will show the default screen 3 3 3 Add the apporpriate amount of o...

Page 5: ...ooking is complete the Rapid Cook will automatically switch to Keep Warm The Warm indicator light will illuminate To manually switch to Keep Warm and or cancel any cooking process press the Keep Warm...

Page 6: ...etely before sotring or re use 4 5 Clean the non stick cooking pot with warm water and a mild detergent use a soft cloth to clean it do not use any abrasive materials to clean the pot as it will scrat...

Page 7: ...t 3 Dreineringskanaal 4 Basiseenheid 5 Skermpaneel 6 Funksie knoppie 7 Tiime delay knoppie 8 Hou warm kanselleer knoppie 9 Standby knoppie 10 Hitte aanwyser 11 Warm aanwyser 12 Tyd vertraging tyd vert...

Page 8: ...raak nie 2 1 20 Maak seker die koord is nie beskadig of ver strengel nie 2 1 21 Die toestel moet nie buite gebruik word nie 2 1 22 Moenie die prop met nat hande hanteer nie 2 2 Persoonlike veiligheid...

Page 9: ...nie As dit gebeur skakel die toestel af ontkoppel van muurprop en maak skoon 3 4 2 Behalwe wanneer rys gekook word Moenie die bestandele oor die MAX merk laat gaan nie Voedsel wat uitsit mag nie oor...

Page 10: ...laat afkoel voor skoonmaak begin 4 2 Verwyder lekbak van toestel en was met warm wa ter en maak deeglik droog voor dit weer gebruik word 4 3 Maak die buitekant van die toestel met n klam lap skoon en...

Page 11: ...grama ampliado 6 Bot n de funci n 7 Bot n de tiempo retardo 8 Mantenga el bot n de calenta miento cancelaci n 9 Bot n de espera 10 Indicador de calor 11 Indicador caliente 12 Hora Pantalla 13 Indicad...

Page 12: ...l ctrica 2 1 16 No utilice el aparato si ha ca do en el suelo o si hay signos visibles de da os 2 1 16 No fuerce el cable de alimentaci n Nunca uti lice el cable de alimentaci n para levantar transpor...

Page 13: ...pantalla mostrar la pantalla predeterminada 3 3 3 Agregue la cantidad apropiada de aceite a la sart n para la cantidad de carne que desea sellar 3 3 4 Recomendamos que aproximadamente dos cucharadas...

Page 14: ...oras pulsando el bot n Time Delay hasta que aparezca el tiempo de retardo total La cuenta regresiva comenzar cuando los dos puntos empiecen a parpadear 3 4 8 Cuando la cocci n a presi n es completa la...

Page 15: ...es de almacenar o reutilizar 4 5 Limpie la olla de cocinar antiadherente con agua tibia y un detergente suave use un pa o suave para limpiarlo no use ning n material abrasivo para limpiar la olla ya q...

Page 16: ...Unit de base 5 Panneau d affichage voir sch ma agrandi 6 Touche de fonction 7 Bouton Time delay 8 Le bouton Keep warm cancel 9 Bouton de veille 10 Indicateur de chaleur 11 Indicateur Chaud 12 Affichag...

Page 17: ...iter tout risque de choc lectrique 2 1 15 N utilisez pas l appareil s il tombe sur le sol ou s il y a des signes visibles de d g ts 2 1 16 Ne forcez pas le cordon d alimentation N utilisez jamais le c...

Page 18: ...ntation en toute s curit l autocuiseur afin d viter les arcs et les pannes de l unit 3 2 4 Connectez l appareil l alimentation secteur 3 3 Brunissement Scellage 3 3 1 Placez l autocuiseur sur la surfa...

Page 19: ...total s affiche Le compte rebours commencera une fois que les deux points commencent clignoter 3 4 8 Lorsque la cuisson sous pression est termin e le cuisinier rapide passe automatiquement Keep Warm L...

Page 20: ...nt de les ranger ou de les r utiliser 4 5 Nettoyez le pot anti adh sif avec de l eau ti de et un d tergent doux utilisez un chiffon doux pour le nettoyer n utilisez pas de mat riaux abrasifs pour nett...

Page 21: ...a ampliado 6 Bot o de fun o 7 Bot o de tempo atraso 8 Mantenha o bot o de aquecimen to cancelamento 9 Bot o Standby 10 Indicador de calor 11 Indicador quente 12 Hora Display 13 Indicador de branqueame...

Page 22: ...sinais vis veis de danos 2 1 16 N o force o cabo de alimenta o Nunca utilize o cabo de alimenta o para levantar transportar ou desligar o aparelho 2 1 17 N o enrole o cabo de alimenta o ao redor do ap...

Page 23: ...zinha ligue a e pressione o bot o Standby 3 3 2 O visor mostrar a tela padr o 3 3 3 Adicione a quantidade apropriada de leo pan ela para a quantidade de carne que voc deseja selar 3 3 4 Recomendamos q...

Page 24: ...feta o alimento que est sendo cozido e vai desaparecer ap s alguns usos NOTA Certifique se de que a v lvula de libera o de vapor est na posi o selada antes do aparelho iniciar o processo de cozimento...

Page 25: ...parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as poss...

Page 26: ...nd upload or fax through your receipt to us 4 All instructions on how to load your products are available inside your profile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded corr...

Page 27: ...s sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die bes...

Page 28: ...skandeer en oplaai of faks u strokie deur na ons 4 Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar binne in u profiel 5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai i...

Page 29: ...ndermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 968100_IM indd...

Reviews: