2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.21. Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.22. Moenie die prop met nat hande hande
hanteer nie.
2.2. Persoonlike veiligheid
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie
gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur ver-
mindered fisiese verstandelike vermoens of gebrek
aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad
het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte
of bykomstighede nie behoorlik pas
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is
2.3.6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as
dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toegevoeg word,moet die toestel nie in
werking wees nie.
2.3.7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2.3.8. Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2.3.9. Die toestel moet altyd onder toesig wees
wanneer in gebruik en moet buite bereik van kinders
gehou word.
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor
gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik
word maak alle parte skoon wat met kos in aanrak-
ing kom soos voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
3.2.2. .Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
water
3.3 Gebruik:
3.3.1. Plaas die lug braaier op `n hittie bestande
oppervlakte.
3.3.2. Verwyder die mandjie van die houer deur jou
hand op die toestel te plaas. Vat die handvatsel van
die mandjie en en trek die houer uit.
3.3.3. Plaas die mandjie houer op `n plat stabiele
oppervlakte wat hittebestand is.
3.3.4. Om die mandjie uit die houer te haal druk die
knoppie vorentoe en hou die knoppie in. Lig die
mandjie uit
3.3.5. Plaas voedsel in mandjie maar onthou die
MAX merk.
3.3.6. Los genoeg spasie vir sirkulasie
3.3.7. Sit die mandjie terug in die houer en die hand-
vatsel moet in plek “click”
3.3.8. Sit die houer terug in die lug braaier
3.3.9. Druk die muurprop in en skakel aan.
3.3.10Stel die temperatuur en tyd na gelang.. (Ons
stel voor jy laat `n extra 3 – 5 min sodat die toestel
kan opwarm).
3.3.11. Die krag lig sal aangaan, die toestel is aan
3.3.12. Die opwarming lig sal aangaan, wat `n
indikasie dat die toestel besig is om op te warm. Die
opwarming lig sal aan en af gaan, dit is normal want
dit reguleer die temperatuur.
3.3.13. Wanneer die gestelde tyd klaar is sal die
toestel automaties afgaan.