Afrikaans Handeling.
Geagte Klient
Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handels-
merk produk te koop. Danksy die tegnologie,ontwerp
en werking en die feit dat dit voldoen aan die streng-
ste gehalte standaarde, is u verseker van `n volle
bevredigende gebruik en lang produklewe.
1. Parte beskrywing
1. Temperatuur kontrole
2. Krag lig
3. Tyd kontrole
4. Verwarmign lig
5. Lug braai eenheid
6. mandjie vrylaat knoppie
7. mandjie houer
8. Mandjie vrylaat knoppie
9. mandjie
2. Belangrike veiligheids voorsorg:
Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel. Lees die
instruksies deeglik en bewaar
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder
verlig.Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of
elektriese brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of
deur kinders gebruik word
2.1.5. Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
water
2.1.6. `n Brand mag ontstaan as die rooster bedek
is of aan vlambare material raak, insluitende gordyne
as dit in werking is
2.1.7.
2.1.8. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbe-
heer toestel te Koppel nie
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as die koord of
prop beskadig is.
2.1.10. Maak seker die spanning soos aangedui op
die gradering etiket kom ooreen met die hoofspan-
ning
2.2.11. Prop in elektriese uitlaat
2.1.12. Die toestel prop moet in die hoof prop pas
en moenie die prop verander
2.1.13. Indien `n multi prop gebruik word maak
seker die toestel se strome oorskry nie die gradering
van die multi prop
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die prop of
koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die
omhulsel is nie
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16. Moenie die koord gebruik om die toestel te
dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.18. moenie die koord plooi nie
9
10
8
7
5
6
4
3
2
1