background image

Hoekom moet u die waarborg moet registreer?

Ons by Mellerware is trots om premium gehalte toestelle op die mark te bring, en as 'n verbintenis tot die vlak 

van gehalte bied ons 'n 2 jaar waarborg (1 Jaar Klein 1 Jaar Uitgebreide) op al ons produkte. Ons hoor 

dikwels dat ons kliënte hul kwitansies verloor en kan dus nie meer eis as hulle 'n probleem het nie. Om voordeel te 

trek van die 1 Jaar Uitgebreide waarborg sal u nodig hê om u waarborg aanlyn te registreer binne die eerste jaar 

van aankoop om 'n geldige eis te maak. Nou kan u die produk aanlyn registreer, laai u waarborg en hoef u nooit te 

bekommer dat u die kwitansie sal verloor nie en die voordeel van u 2-jaar waarborg geniet. 

Bygevoegde Voordele

Bykomend tot die verskaffing van ‘n aanlyn profiel van u geregistreerde produkte bied ons ook vele ander toege-

voegde waarde voordele:

• aansporings en kompetisies vir geregistreerde gebruikers

• nuwe resepte of idees vir u produkte

• nuwe produk ontwikkelings - die eerste wees om die nuutste toestelle te kry

• spesiale aanbiedings op promosie-items

Hoe om u Aanlyn Waarborg te Registreer?

STAP 1

 Skep u gebruikersprofiel:

REKENAAR/

SKOOTREK-

ENAAR

SMART-

FOON / 

TABLET

FAKS

STAP 2

 Kies 'n registrasie metode:

AANLYN WAARBORG REGISTRASIE

Notas:

1. Die aanlyn waarborg stelsel is 'n veilige stoor fasiliteit vir u 

strokies.

2. U sal gevra word om op die Mellerware webtuiste te regis-

treer. U sal 'n gebruikersnaam en wagwoord ontvang. Dit sal u 

toegang gee tot u profiel. 

3. Van u profiel u sal in staat wees om produkte te laai wat u

gekoop het. Om u waarborg suksesvol te registreer sal u nodig 

hê om of te skandeer en oplaai, of faks u strokie deur na ons.

4. Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar 

binne in u profiel.

5. Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op-

gelaai is. Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou 

word vir fakse of lêers nie ontvang nie.

6. Vir hulp met registrasie e-pos asseblief: marketing@chwsa.

co.za

NB: 

U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u 

produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die 

aankoop van u Mellerware produk. Indien  u produk nie aanlyn 

geregistreer word binne die eerste jaar nie sal dit die verlengde 

waarborg nietig maak.

  

• Faks die volgende na 021 931 4058 

• Naam en Van

• Kontak telefoon en faksnommer.

• Produk model nommer en tipe.

• Traceability Code (wat op die

• Waarborgkaart of op 'n etiket op die 

produk gevind kan word)

• 'n Duidelike en leesbare afskrif van 

u ontvangs.

• Skandeer die QR-kode bo of besoek 

www.mellerware.co.za

• Klik op die "Registration" skakel en 

teken aan met u verbruikersnaam en 

wagwoord.

• Klik op "Register your products” en 

laai u kwitansie en volg die maklike 

instruksies.

• Skandeer of neem 'n foto en laai u 

strokie.

• Maak u internet snuffelgids oop en 

besoek  

www.mellerware.co.za

• Klik op die "Registrasie" skakel en 

teken in met u gebruikersnaam en 

wagwoord.

• Klik op "Register your products” en 

laai kwitansies en volg die maklike 

instruksies.

• Skandeer en laai u strokie 

As u dit nie reeds gedoen het nie, besoek www.mellerware.co.za, kliek op

die "Product Registration" skakel en volg die maklike instruksies. U sal 'n gebrui-

kersnaam en wagwoord ontvang sodra u geregistreer het. Dit sal u toegang tot u 

profiel gee. 

Cape Town 

20 Tekstiel Street, Parow, Cape Town, 7493, 

South Africa 

 P.O. Box 6156 Parow East, 7501, 

South Africa Tel: +27 21 931 8117   

Fax: +27 21 931 4058

Durban 

243 Percy Osborn Road Morningside, 

Durban, South Africa

Tel: +27 31 303 3465 

Fax: +27 31 303 8259

Johannesburg 

Unit 25 & 26 San Croy Office park

Die Agora Road, Croydon, 1619

Tel: +27 11 392 5652

Fax: +27 11 392 1694

National Service Centre: 086 111 5006

e-mail: [email protected]

ativehousewares.co.za

29801A_IM.indd   25

29801A_IM.indd   25

2021/06/15   10:31

2021/06/15   10:31

Содержание SEATTLE 1000W

Страница 1: ...Model 29801A complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 1000W SEATTLE 1000W Digital coffee maker 29801A_IM indd 1 29801A_IM indd 1 2021 06 15 10 31 2021 06 15 10 31...

Страница 2: ...away from flammable material such as textiles curtains cardboard or paper etc 2 1 7 Do not place flammable material near the appliance 2 1 8 Do not use the appliance in association with a programmer...

Страница 3: ...en 2 3 9 If for some reason the appliance was to catch fire disconnect the appliance from the mains power supply and DO NOT USE WATER TO PUT THE FIRE OUT 2 3 10 Use only cold water to fill the water t...

Страница 4: ...h the program button again 3 2 28 The preset time will flash for a few seconds and then be locked in 3 2 29 Your coffee maker will now start the brew once the preset time has been reached the red ligh...

Страница 5: ...wares office where they will be accepted for recycling free of charge 6 2 Alternatively please contact your local authority or household waste disposal service for further details of your nearest desi...

Страница 6: ...e gordyne karton of papier ens 2 1 7 Moenie vlambare materiaal naby die toestel plaas nie 2 1 8 Moenie die toestel gebruik in samewerking met n programmeerder tydhouer of ander toestel wat dit outomat...

Страница 7: ...e en voordat u enige skoonmaak werk doen 2 8 6 Hierdie toestel moet buite die bereik van kinders geberg word 2 8 7 Moenie die toestel b re as dit nog warm is nie 2 8 8 Laat die toestel nooit sonder to...

Страница 8: ...losie ingestel is druk die aan af knoppie twee keer gaan verby die broufunksie rooi lig en totdat die hou warm funksie blou lig aan is 3 2 25 Druk op die uur knoppie om die gewenste uur te kies 3 2 26...

Страница 9: ...na u naaste kantoor vir Creative Housewares waar dit gratis aanvaar word vir herwinning 6 2 Kontak u plaaslike owerheid of huishoude like vullisdiens vir nadere besonderhede oor u naaste aangewese ve...

Страница 10: ...bre una superficie horizontal plana y estable adecuada para soportar altas temperaturas y lejos de otras fuentes de calor y contacto con el agua 2 1 6 Mantenga el aparato alejado de materiales inflama...

Страница 11: ...ras est en uso o conectado a la red el ctrica 2 3 5 Desenchufe el aparato de la red el ctrica cuando no est en uso y antes de realizar cualquier tarea de limpieza 2 3 6 Este aparato debe guardarse fue...

Страница 12: ...entrada 3 2 23 Para preestablecer un tiempo de prepara ci n en la m quina debe tener el reloj ya configu rado consulte los pasos anteriores 3 2 24 Una vez que el reloj est configurado pre sione el bo...

Страница 13: ...basura dom stica general Para un reciclaje adec uado lleve estos productos a la oficina de Creative Housewares m s cercana donde ser n aceptados para reciclaje sin cargo 6 2 Alternativamente comun que...

Страница 14: ...ter des temp ratures lev es et l cart des autres sources de chaleur et du contact avec l eau 2 1 6 loignez l appareil des mat riaux inflam mables tels que les textiles les rideaux le carton ou le papi...

Страница 15: ...lorsqu il est vide 2 3 4 Ne retournez pas l appareil lorsqu il est en cours d utilisation ou connect au secteur 2 3 5 D branchez l appareil de l alimentation secteur lorsqu il n est pas utilis et avan...

Страница 16: ...z sur le bouton Heure pour s lection ner l heure souhait e 3 2 20 Appuyez sur le bouton Minute pour s lec tionner la minute souhait e 3 2 21 Appuyez deux fois sur le bouton de pro gramme en sautant la...

Страница 17: ...c der comme vous le feriez en cas de dommage 6 Recyclage 6 1 Ces produits lectriques c bles batteries emballages et le manuel ne doivent pas tre m lan g s avec les d chets m nagers g n raux Pour un re...

Страница 18: ...e est vel adequada para resistir a altas temperaturas e longe de outras fontes de calor e do contato com gua 2 1 6 Mantenha o aparelho longe de materiais inflam veis como tecidos cortinas papel o ou p...

Страница 19: ...parelho enquanto estiver em uso ou conectado rede el trica 2 3 5 Desligue o aparelho da rede el trica quando n o estiver em uso e antes de realizar qualquer tarefa de limpeza 2 3 6 Este aparelho deve...

Страница 20: ...de palavras 3 2 22 Neste ponto a tela exibir apenas a hora de entrada 3 2 23 Para predefinir uma hora de infus o na m quina voc precisa ter o rel gio j definido consulte as etapas acima 3 2 24 Depois...

Страница 21: ...ao lixo dom stico geral Para uma reciclagem adequada leve esses produtos ao escrit rio da Creative Housewares mais pr ximo onde ser o aceitos para reciclagem gratuitamente 6 2 Como alternativa entre e...

Страница 22: ...must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport damage to ensure it is safe for use R...

Страница 23: ...heck that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing chwsa co za...

Страница 24: ...behore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die w...

Страница 25: ...at u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing chwsa co za NB U 1 jaa...

Страница 26: ...Durban South Africa Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 29801A_IM indd 26 29801A_IM i...

Отзывы: