Probleem
Moontlike oorsaak
Voorgestelde oplossings
Die kompressor werk adnormaal
met ‘n gons geluid.
Die netspanning is laer as wat
aanbeveel word.
Stop die ysmaker en moenie dit
weer aansit totdat die netspanning
weer normaal is nie.
Die watertekort liggie is aan
1.Daar is geen water in die tenk
nie.
2.Die pomp is vol lug.
Druk die stop knoppie, vul met
water,en druk die Aan knoppie om
weer te begin.Sodra die water die
opvul lyn bereik, sal die ysmaker
outomaties aanskakel.
Die wysliggies is nie aan nie.
Geblaasde smeltdraad/die krag
is af.
Vervang die smeltdraad/sit die
krag aan.
Die ys word té groot gemaak en
hulle sit aanmekaar vas.
1.
Ys van vorige siklusse nog in die
waterbak.
2.
Die verdamper is té laag.
3.
Waaier is af.
1.Stop die eenheid dadelik.
Skakel weer aan tot die ys in die
waterbak smelt.
2. Beweeg die eenheid ‘n bietjie
Toestande vir ysmaak is reg, maar
geen ys word gemaak nie.
1.Daar is nie koelmiddel in die
kompressor nie.
2. Die kompressor is stukkend.Die
waaiermotor is stukkend.
Maak ‘n oproep vir diens.
Die liggies vir ys vol en defekte
kom albei gelyk aan.
Die waterbak is geblok met ‘n
ysblokkie.
Haal die ysblokkie onder die
ysgrafie uit en trek die prop uit,
sit weer terug en druk die Aan/Af
knoppie.Twee minute later sal die
masjien outomaties aanskakel.
Dit loop aanhoudend maar die
water is warmer as normale
water.
Die magnetise klep is stukkend.
Vervang die magnetiese klep.
Probleemoplossingstabel