19. Mikropartical filter
20. Skuim filter
21. Dubbele vloer instrument
22. Nat en droog vloer instrument
23. 2 in 1 klein instrument/borsel
2. Belangrike veiligheidsvoorsorg
Wanneer elektriese toestelle gebruik word, moet die
basiese veiligheidsmaatreels altyd gevolg word.
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1. Die toestel is vir huishoudelike gebruik alleen
en nie vir kommersiele gebruik.
2.1.2. Die toestel moet nie buite gebruik word nie
(tensy dit vir die doel vervaardig is).
2.1.3. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area.
2.1.4. Die teostel mag nie aan hitte, direkte sonlig of
nattigheid blootgestel word nie (i.e. Reen).
2.1.5. Maak die buitekant van die toestel met n klam
lap skoon en moet glad nie in water gedruk word nie.
2.1.6. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
2.1.7. Die toestel is ontwerp om material wat nie
gevaarlik is en vlambaar is op te suig.
2.1.8. Die verbindings mag nie naby die gesig kom
nie. Die mondstuk mag nie na persone of diere gerig
word nie.
2.1.9. Hou kinders en omstanders weg wanneer
toestel gebruik word.
2.1.10. Moenie warm as, warm kole, groot stukke
glas en skerp.
2.1.11. Moenie toner stof wat in `n drukker gebruik
word opsuig nie, want dit is Elektries geleidend. Dit
sal nie deur die filter sisteem gaan nie en sal in die
lug vrygelaat word.
2.1.12. Die toestel mag nie naby vlambare material
geplaas word nie.
2.1.13. Moenie die toestel gebruik in samewerk-
ing met 'n programmeerder of `n ander toestel wat
outomaties aan skakel nie.
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die koord of
prop beskadig is.
2.1.15. Maak seker die spanning soos aangedui op
die gradering etiket kom ooreen met die hoofspan-
ning.
2.1.16. prop in elektriese uitlaat wat 16 amperes
hanteer.
2.1.17. die toestel prop moet in die hoof prop pas
en Moenie die prop verander.
2.1.18. Indien `n multi prop gebruik word maak
seker die toestel se strome oorskry nie die gradering
van die multi prop.
2.1.19. Moenie die toestel gebruik as die prop of
koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die
omhulsel is nie.
2.1.20. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.21. Moenie die koord gebruik om toestel op te
tel of te sleep.
2.1.22. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.23. Moenie die koord plooi nie.
2.1.24. Die koord moenie oor die kant van die tafel
of toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak
nie.
2.1.25. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.26. Die toestel moet nie buite gebruik word nie.
2.1.27. Die toestel mag nie gebruik word as die
koord beskadig is nie.
2.1.28. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
2.2. Persoonlike veiligheid
:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie.
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie
gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise.
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur ver-
mindered fisiese verstandelike vermoens of gebrek
aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad
het.
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel.
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik.
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die par te
of bykomstighede nie behoorlik pas.
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is.
2.3.5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak
word me foelie of soor tgelyke materiaal.