background image

2.3.6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as 
dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel 
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal 
word of toegevoeg word,moet die toestel nie in 
werking wees nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders 
gestoor word.
2.3.8. Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit 
gestoor word.
2.3.9. Die toestel moet altyd onder toesig wees 
wanneer in gebruik en moet buite bereik van kinders 
gehou word.
2.3.10.  As die toestel aan die brand slaan ontkop- 
pel van die muursok en gooi n kombuis  vadoek oor 
MOET NOOIT WATER GEBRUIK!!!

2.4. Diens:

2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde 
tegnikus gediens word 
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die 
diensagent  of `n gekwalifiseerde person vervang 
word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te 
volg lewer die waarborg nul en leemte

3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Verwyder verpakkings material waar nodig.
3.1.2. Voor die toestel aangeskakel word maak seker 
die stof filter is in   posisie  vir droe suig.
3.1.3. Maak seker die pyp is in posisie.
3.1.4. Ontwikkel die koord heeltemal.

3.2. Hoe om die stofsuier te gebruik:

3.2.1. Stofsuig droe material:

Die toestel het a nie geweefde stof sak en `n 
mikropartical filter. Enige een van di twee kan gebriuk 
word vir die funksie. 

3.2.1.1. Maak seker die skuim filter is skoon en dr-
rog and oor die filter sak ge installer.
3.2.1.2.  Installeer die nie geweefde stof sak en 
maak seker dit is stewig in drom.
3.2.1.3. Verseker die boonste part van die stofsuier 
bo op die drom.
3.2.1.4. Heg die buigbare pyp aan die suig inlaat.
3.2.1.5. Heg jou keuse van vloer bykomstighede of 

teleskopiese pyp aan die pyp.
3.2.1.6. Skakel toestel aan en begin suig.
3.2.1.7. Na gebruik skakel toestel af en onkoppel van 
muurprop.

3.2.2. Stofsuigh water en vloeistof:

3.2.2.1. Maak seker die drom is vry van stof en 
vullis.
3.2.2.2. Verwyder die stof sak en los die skuim filter 
oor die filter bak.
3.2.2.3. Verseker die boonste part van die stofsuier 
terug op die drom.
3.2.1.4. Heg die buigsame pyp aan die toestel.
3.2.1.5. Heg jou keuse  van vloer instrument of 
teleskopiese pyp.
3.2.1.6.  Skakel aan en begin stofsuig.
3.2.1.7. Na gebruik ontkoppel van muurprop
WENKE:
As `n groot hoeveelheid vloeistof op gesuig word 
Moenie die punt heeltemal in die vloeistof druk 
nie maar `n paart oop om ook lug saam met die 
vloeistof op te suig.
- Die toestel het `n Dryf skakelaar wat die stofsuier 
sal stop as die drom vol is.
- Neem kennis `n vol drom is swaar in gewig.
 IBELANGRIK:
•Na nat stofsuig skakel die toestel af en ontkoppel 
van muurprop.  Maak die drom leeg, maak skoon 
en droog aan die binne en buitekant voor dit gestor 
word. Die toestel mag nie met water in gestor word 
nie.
• Let asseblief op die maksimum waterkapasiteit is 
15 liter.

3.2.3. Gebruik van mikropartical filter:

3.2.3.1. Geen stof sak is nodig as die mikroparticle 
filter gebruik word nie.
3.2.3.2. Plaas die filter op die filter bak van bo af en 
draai filter in plek.
3.2.3.4. Na elke gebruik maak die filter skoon deur 
liggies te kap of om stof uit te borsel.

3.2.4. Gebruik van stofsuier:

3.2.4.1. Ontwikkel die koord ten volle van die koord 
stoor en Koppel aan muurprop
3.2.3.2.  Skakel aan deur die AAN/AF knoppie te 
druk.
3.2.4.3 `n suig regulator kan op die handvatsel van 

Содержание Aspiradora Liquidos 948160

Страница 1: ...Model 948160 1600W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE Aspiradora Liquidos ENGLISH AFRIKAANS ...

Страница 2: ...ured 1 Parts description 1 Handle 2 External Power outlet 3 Power switch 4 Tank locking clamp 5 Hose Inlet 6 30L drum 7 Flexible hose 8 Suction regulator 9 Stainless steel telescopic pipe 10 Front wheels 11 Floor tool 12 Cover 13 Blower exhaust outlet 14 Cord storage hook top 15 Onboard accessory storage 16 Back wheels 17 Filter basket 18 Float switch 19 Microparticle filter 1 2 3 4 4 5 6 7 8 9 10...

Страница 3: ...ndicated on the rating label matches the mains power supply voltage before plugging in the appliance 2 1 16 Connect the appliance to the mains power supply with an earth socket withstanding a minimum of 16 amperes 2 1 17 The appliance s plug must fit into the mains power supply socket properly Do not alter the plug 2 1 18 If using a multi plug check ratings carefully as the current used by several...

Страница 4: ...replace exist ing parts accessories 2 4 2 If the power cord is damaged the manu facturer or its service agent or a similarly qualified person must replace it in order to avoid a hazard 2 4 3 Any misuse or failure to follow the instruc tions for use renders the guarantee and the manufac turer s liability null and void 3 Instructions for use 3 1 Before use 3 1 1 Remove the appliance s protective fil...

Страница 5: ... 4 5 To switch the vacuum OFF depress the ON OFF switch again and then remove from remove the plug from the mains power socket 3 2 5 Using the blower function 3 2 5 1 Unwind the power cord from the cord stor age 3 2 5 2 Attach the flexible hose to the blow outlet 3 2 5 3 Switch the vacuum cleaner ON by pressing the ON OFF switch 3 2 5 4 To switch the vacuum OFF depress the ON OFF switch again and ...

Страница 6: ...r is not installed or not installed correctly 2 The filter is damaged 3 The filter is clogged 4 The filter doesn t work 1 Install the filter correctly 2 Replace the filter 3 Remove the filter and clean it 4 Clean or replace the filter Loss of suction 1 The flexible hose fitting is loose 2 Filter clogged 3 Tank or bag full 4 Hole in the hose 5 Hose or accessory clogged 1 Tighten the fitting 2 Clean...

Страница 7: ...gebruik en lang produklewe Beskrywing 1 Handvatsel 2 Eksterne krag uitlaat 3 Krag skekelaar 4 Drom sluiting klem 5 Pyp inlaat 6 30L Drom 7 Buigsame pyp 8 Suiging reguleerder 9 Vlekvrye staal teleskopiese pyp 10 Voor wiele 11 Vloer instrument 12 Bedekking 13 Blaser uitlaat 14 Koord stoor 15 Aanboord bykomstighede stoor 16 Agter wiele 17 Filtrasie bak 18 Dryf skakelaar 1 2 3 4 4 5 6 7 8 9 10 10 11 1...

Страница 8: ...teer 2 1 17 die toestel prop moet in die hoof prop pas en Moenie die prop verander 2 1 18 Indien n multi prop gebruik word maak seker die toestel se strome oorskry nie die gradering van die multi prop 2 1 19 Moenie die toestel gebruik as die prop of koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is nie 2 1 20 Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval het en daar is sigbare...

Страница 9: ...die stofsuier bo op die drom 3 2 1 4 Heg die buigbare pyp aan die suig inlaat 3 2 1 5 Heg jou keuse van vloer bykomstighede of teleskopiese pyp aan die pyp 3 2 1 6 Skakel toestel aan en begin suig 3 2 1 7 Na gebruik skakel toestel af en onkoppel van muurprop 3 2 2 Stofsuigh water en vloeistof 3 2 2 1 Maak seker die drom is vry van stof en vullis 3 2 2 2 Verwyder die stof sak en los die skuim filte...

Страница 10: ...koonmaak 4 1 Ontkoppel van muurprop en laat toe om heelte mal aftekoel 4 2 Maak die stof houer oop 4 3 Verwyder stof filter 4 4 Maak stof houer leeg van alle stof 4 5 Was stof filter deeglik met skoon water 4 6 Laat die stof filter deeglik droog word 4 7 Sit alle par te terug op die toestel 4 8 Maak die buitekant van die toestel met n klam lap skoon en moet glad nie in water gedruk word nie 4 9 Mo...

Страница 11: ... Die filter is beskadig 3 Die filter is verstop 4 Die filter werk nie 1 Installeer korrek 2 Vervang die filter 3 Verwyder die filter en maak skoon 4 Maak die filter skoon of vervang Suig nie 1 Die buigbare pyp is los 2 Filter verstop 3 Drom of sak is vol 4 Gat in pyp 5 Die pyp or bykomstighede is verstop 1 Maak pyp vas 2 Maak filter skoon of vervang 3 Maak leeg 4 Vervang pyp 5 Maak pyp en bykomsti...

Страница 12: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Страница 13: ...check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line w...

Страница 14: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Страница 15: ... moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregist...

Страница 16: ...ban 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 ...

Отзывы: