pyp gevind word
3.2.4.4. Die suig krag sal verminder en stop as die
drom vol is. Maak die drom gereeld leeg.
3.2.4.5. Om af te skakel druk AAN/AF skakelaar en
onkoppel van muurprop.
3.2.5. Gebruik van blaasfunksie:
3.2.5.1. Ontwikkel die koord van koord stoor.
3.2.5.2. Heg buigbare pyp aan die blaas uitlaat.
3.2.5.3. Skakel aan deur die AAN/AF knoppie te
druk.
3.2.5.4. Om af te skakel druk AAN/AF skakelaar en
onkoppel van muurprop.
3.3 Na gebruik:
3.3.1. Laat toestel afkoel.
3.3.2. Ontkoppel van die hoof muurprop.
3.3.3. Maak skoon soos in skonmaak seksie.
4.Sorg en skoonmaak
4.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om heelte-
mal aftekoel.
4.2. Maak die stof houer oop
4.3. Verwyder stof filter
4.4. Maak stof houer leeg van alle stof
4.5. Was stof filter deeglik met skoon water
4.6. Laat die stof filter deeglik droog word
4.7. Sit alle par te terug op die toestel
4.8. Maak die buitekant van die toestel met n klam
lap skoon en moet glad nie in water gedruk word nie.
4.9. Moenie oplosmiddels,suur,bleikmiddels of skuur
produkte gebruik om toestel skoon te maak nie.
4.10. Moet nooit toestel onder lopende water was
nie.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sen-
trum as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2. As koneksie na die muurprop beskadig is moet
die toestel vervang word volgens waarborg