8
»
Om uit te saai sonder om eers 'n antenna te koppel, kan die
radio beskadig. Koppel altyd die antenna eers aan die radio
voordat u die radio laat uitsaai.
»
Alle basis
stasies
moet
toegerus
wees
met
'n
weerlig afleier
om
die
risiko
van
brand -,
elektriese
skok-
en
radioskade
te
verminder.
3.5 Antenna Konnektasie
Voordat
die radio gebruik kan word
, installeer
eers
'n
doeltreffende, goed ingeskakelde
antenna. Die sukses van u
installasie sal grootliks afhang van die tipe antenna en sy korrekte
installasie. Die
radio
sal
uitstekend we
rk
indien die
installasie van
die
antenna
-
stelsel
korrek is.
Gebruik
'n
50Ω
impedansie
antenna
en
lae-verlies
koaksiale
toevoerlyn
wat
'n
kenmerkende
impedansie
van
50Ω
het, wat ooreenstem met die
radio
-
insetimpedansie. Deur die antenna aan die
radio
te koppel via
'n
voedingslyn
met
'n
impedansie
van
meer
as
50Ω
,
verminder
die
doeltreffendheid
van
die
antenna
-
stelsel
en
dit
kan
inmenging
veroorsaak
vir
nabygeleë TV-
en
, radio ontvangers en ander
elektroniese toerusting.
Eksterne
Luidspreker
As
u
van
plan
is
om
'n
eksterne
spreker
te
gebruik
,
gebruik
'n
spreker
met
'n
impedansie
van
8Ω.
Die
eksterne
luidspreke
r
punt
benodig
'n
3,5
mm
(1/8
")
mono
(2-geleier)
koppelstuk
.
EXT SP
ANT
Die moontlike antenna monteringspunte op 'n voertuig:
3.6 Bybehore
Konnektasies
Содержание DV 2066S Series
Страница 1: ...A2 191102 RTS www rtsradio co za 27 0 61 015 0000...
Страница 2: ...Series Mobile Radio DV 2066S 2135S 2400S...
Страница 3: ......
Страница 21: ......
Страница 39: ......
Страница 40: ......