
12
5. BASIESE OPERASIONELE FUNKSIES
5.1 Skakel
Radio A
an/af
Wanneer
die
radio
aan
'n
krag
bron gekoppel
is,
druk
die
VOL
knop
in
om
die
radio
aan
te
skakel
.
H
ou
die
VOL
knop
ingedruk
vir
2
sekondes
om
die radio weer
af
te
skakel.
5.2
Krag
spanning
vertoning
s
funksie
Wanneer
die
radio
aangeskakel is, druk die VOL knop eenmali
g
om
die
huidige
stroomspanning
op
die
LCD-skerm
te
vertoon
.
Die
spanningswaarde
sal
verander
sodra
die
kragspanning
verander
.
Druk
die
VOL
knop
weer in
vir
normale gebruik.
»
Die
spanning
kan
wissel
van
9V
tot
17V,
die
skermdat
a
is
relatiewe
data,
indien
u
presiese
data
benodig
,
gebruik
'n
voltmeter
om
te
toets.
5.3
Verstelling
van
Volume
Wanneer
die
radio
aa
ngeskakel
is,
draai
VOL
knop,
die
LCD-
skerm
vertoon dan
VOL-XX
,
XX
dui die
volume
waarde aan. Draai
die VOL knop
kloksgewys
om volume te vermeerder en antikloks
om volume
te verminder.
Wanneer
die
volume
op die
1ste
vlak
gestel is
,
is
die
radio
in
stom
.
5.3 Verstelling van Kanale
Tydens normale (kanaal) gebruik, druk die [ ]/[ ] knoppe op die
voorste paneel of
die [UP]/[DN]
knoppe op die mikrofoon vir 'n
kort tydjie om kanale te wissel. Druk en hou die [ ]/[ ] knoppe
op die voorste paneel of die [UP]/[DN] sleutels op die mikrofoon
in, om vinnig tussen die kanale te kan wissel.
Содержание DV 2066S Series
Страница 1: ...A2 191102 RTS www rtsradio co za 27 0 61 015 0000...
Страница 2: ...Series Mobile Radio DV 2066S 2135S 2400S...
Страница 3: ......
Страница 21: ......
Страница 39: ......
Страница 40: ......