
6. PROBLEEM GIDS
Probleem
Rede
Oplossing
Rook kom uit bak
kompartement
Bestandele sit vas in die bak
kompartement of die bui-
tekant van die pan
Ontkoppel die muurprop en maak dei pan en
die binnekant van bak kompartement skoon.
Die wil nie uit
pan loskom nie
Die onderkant van die brood
sit vas aan die knie lem
Maak die knie lem skoon na bak en indien
nodig week die pan in warm water om die
lem los te maak van die pan
Die bestandele meng
nie en die brood bak
nie reg
Verkeerde program stelling
Kyk na al die verskillende programme.
Die BEGIN/STOP knoppie
is gedruk tydens gebruik
Moenie dieselfde bestandele gebruik. Begin van
voor af
Die deksel was `n paar maal
oopgemaak tydens die bak
proses
Maak die deksel net oop as bestandele byge-
voeg word
Krag onderbreking tydens
bak proses
Moenie dieselfde bestandele gebruik. Begin van
voor af.
Die knie lem draai nie
Maak seker daar is nie bestandele onder die
lem nie. Haal die pan uit en draai die part
onder die pan om seker te maak dit draai of
neem na `n diesn sentrum.
Die toestel gaan nie
aan wys HHH
Die teostel is nog te warm
van vorige baksel
Ontkoppel van muurprop, haal pan uit en laat
toe om af te koel
Brood rys te vinnig
Te veel gis en meel en te min
sout
a/b
Of verskillende redes
Brood rys nie of rys
nie genoeg
Geen gis of te min
a/b
Gis is veroudered
e
Vloeistof te warm
c
Die gis het in kontak
gekom met die vloeistof
d
Verkeerde meel of die meel
is oud
e
Te veel of te min vloeistof
a/b/g
Nie genoeg suiker
a/b
Deeg rys te veel oor
die pan
As die water sag is rys
dit meer
f
Te veel melk laat die gis meer
werk
c
26500B_IM.indd 25
2018-09-27 02:15:02 PM
Содержание MA BAKER III 26500B
Страница 30: ...26500B_IM indd 30 2018 09 27 02 15 04 PM ...
Страница 31: ...26500B_IM indd 31 2018 09 27 02 15 04 PM ...
Страница 32: ...26500B_IM indd 32 2018 09 27 02 15 05 PM ...
Страница 33: ...26500B_IM indd 33 2018 09 27 02 15 06 PM ...