background image

Geagte klient

Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handelsmerk 
produk te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp en 
werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste 
gehalte standaarde, is u verseker van `n volle bevredi-
gende gebruik en lang produk lewe.

1. Parte beskrywing

1. Verwyderbare deksel met gietstoot
2. Enkel spoed eenheid
3. Enkelpulsfunksie
4. Kruik
5. Motorbehuising
6. Nie-gly voet

2. Belangrike veiligheidsvoorsog!

Lees asseblief en stoor die handleiding
Wanneer elektriese toestelle gebruik word, moet die 
basiese veiligheidsmaatreels altyd gevolg word
Maak al die parte wat met kos in aanraking kom deeglik 
skoon voor gebruik

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of elektri-
ese brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur 
kinders gebruik word

2.1.5. Plaas toestel op `n stabiele area en weg van 
water
2.1.6. `n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is 
of aan vlambare material raak, insluitende gordyne as 
dit in werking is.
2.1.7. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbe-
heer toestel te Koppel nie
2.1.8. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop 
beskadig is.
2.1.9. Maak seker die spanning soos aangedui op die 
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.2.10. prop in elektriese uitlaat
2.1.11. die toestel  prop moet in die hoof prop pas en 
Moenie die prop verander
2.1.12. Indien `n multi prop gebruik word maak seker 
die toestel se strome oorskry nie die gradering van die 
multi prop
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die prop of koord 
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel 
is nie
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer 
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16. Moenie die koord gebruik om die toestel te dra, 
op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17. Die koord mag nooit om die toestel gedraai 
word nie.
2.1.18.moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of 
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20.Maak seker die koord is nie beskadig of ver-
strengel nie.
2.1.21. Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.22. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.

2.2. Persoonlike veiligheid:

2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat 
nie.
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik 
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige 
brandwonde.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik 
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise.
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin-
dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan 
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het. 
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet 
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel 
speel

3

6

2

5

4

1

Содержание 62100

Страница 1: ...Model 62100 complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 300W FUSION 300W Jug blender...

Страница 2: ...t use the appliance if the cable or plug is damaged 2 1 10 Ensure that the voltage indicated on the rating label matches the mains power supply voltage before plugging in the appliance 2 2 11 Connect...

Страница 3: ...essories 2 4 2 If the power cord is damaged the manufacturer or its service agent or a similarly qualified person must replace it in order to avoid a hazard 2 4 3 Any misuse or failure to follow the i...

Страница 4: ...of the jug as the blades are sharp 4 5 Clean the outer parts of the appliance with a damp cloth with a few drops of washing up liquid and then dry CAUTION Do not immerse electrical parts of the appli...

Страница 5: ...i op die gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning 2 2 10 prop in elektriese uitlaat 2 1 11 die toestel prop moet in die hoof prop pas en Moenie die prop verander 2 1 12 Indien n multi prop geb...

Страница 6: ...dat enige vloeistof oor vloei nie Maximim kapasiteit mag nie 1500ml oorskry nie WAARSKUWING DIE TOESTEL MAG GLAD NIE SONDER VOEDSEL OF VLOEISTOF GEBRUIK WORD NIE 3 2 1 3 Plaas die deksel op die glas b...

Страница 7: ...lembasis kan in seep water gewas word 5 Anomalies and herstel 5 1 Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum as toestel beskadig is of probleme ontstaan 5 2 As koneksie na die muurprop beskadig i...

Страница 8: ...No utilice el aparato en combinaci n con un programador temporizador u otro dispositivo que lo encienda autom ticamente 2 1 9 No utilice el aparato si el cable o el enchufe est n da ados 2 1 10 Aseg r...

Страница 9: ...ECTAR EL FUEGO 2 4 Servicio 2 4 1 Aseg rese de que el aparato sea reparado nicamente por un t cnico cualificado y que s lo se utilicen piezas de repuesto o accesorios originales para sustituir las pie...

Страница 10: ...en la sec ci n de limpieza 4 Limpieza 4 1 Desconecte el aparato de la red el ctrica y deje que se enfr e completamente antes de realizar cualquier tarea de limpieza 4 2 Vac e la jarra de su contenido...

Страница 11: ...de l appareil 2 1 8 N utilisez pas l appareil en association avec un programmeur une minuterie ou un autre appareil qui l allume automatiquement 2 1 9 N utilisez pas l appareil si le c ble ou la fich...

Страница 12: ...ppareil devait prendre feu d brancher l appareil de l alimentation secteur et NE PAS UTILISER D EAU POUR ETEINDRE LE FEU 2 4 Entretien 2 4 1 Assurez vous que l appareil n est entretenu que par un tech...

Страница 13: ...it dans la section de nettoyage 4 Nettoyage 4 1 D branchez l appareil de l alimentation secteur et laissez le refroidir compl tement avant d entreprendre une t che de nettoyage 4 2 Videz la cruche de...

Страница 14: ...N o utilize o aparelho em associa o com um programador temporizador ou outro dispositivo que o ligue automaticamente 2 1 9 N o utilize o aparelho se o cabo ou a ficha estiverem danificados 2 1 10 Cer...

Страница 15: ...E GUA PARA DESLIGAR 2 4 Servi o 2 4 1 Certifique se de que o aparelho reparado apenas por um t cnico devidamente qualificado e que apenas pe as sobresselentes ou acess rios origi nais s o utilizados p...

Страница 16: ...gue o aparelho da corrente el ctrica e deixe o arrefecer completamente antes de efectuar qualquer tarefa de limpeza 4 2 Esvazie o jarro do seu conte do e encha o com gua tenha em conta a capacidade m...

Страница 17: ...r exchange is required the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport da...

Страница 18: ...rofile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration...

Страница 19: ...erpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik t...

Страница 20: ...dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing...

Страница 21: ......

Отзывы: