2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees
nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor
word
2.3.8. Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2.3.9. Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word.
2.3.10. As die toestel aan die brand slaan ontkoppel
van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor MOET
NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1. Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegni-
kus gediens word
2.4.2. As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3. Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1 Hoe om parte bymekaar te sit:
3.2.1.1. Sit die lem bymekaar soos in illustrasie 3 en
skroef aan die glas beker.
3.2.1.2. Plaas die glas beker op die hoofliggaam van
die toestel. Plaas nou die voedsel in die glas beker
en meot asseblief nie dat enige vloeistof oor vloei
nie. (Maximim kapasiteit mag nie 1500ml oorskry
nie). WAARSKUWING: DIE TOESTEL MAG GLAD NIE
SONDER VOEDSEL OF VLOEISTOF GEBRUIK WORD
NIE
3.2.1.3. Plaas die deksel op die glas beker en druk af
tot dit in posisie is.
Plaas die maatkoppie in die middel van die deksel in die
opening en draai anti kloksgewys
3.2.1.4. Plaas die sok in die muursok en die blou
wysliggie sal aangaan tydens gebruik
3.2.1.5. Die toestel het `n veiligheids ontwerp. As die
glas beker nie reg op die hoofliggaam is nie sal die
toestel nie werk nie.
3.2.2. Werking
Blender:
3.2.1. Maak seker die toestel is nie aan die muurprop
gekoppel
3.2.2. Maak seker die toestel is af
(spoed beheer is in die ‘0’ posisie).
3.2.3. Plaas die beker op die motor
3.2.4. Plaas die bestandele in die beker
3.2.5. Sit die koppie op die deksel.
3.2.6. Plaas die deksel op die beker.
3.2.7. Plaas jou hand op die deksel en druk af voor jy
die toestel aanskakel.
3.2.8. Draai spoed behee na gewenste stelling.
Gebruik die pols aksie vir totale beheer. Die funksie
gebruik naximum krag en kan net vir kort periades
gebruik word
Nuttige wenke:
•Vir beste resultate sny in klein porsies en voeg een,
een by instead van `n groot hoeveelheid.
•Wanneer soliede bestandele gemeng word, begin
met `n klein hoeveelheid vloeistof. Voeg die soliede
bestandele stadig by deur die opening in die deksel
•Plaas jou hand op die deksel wanneer in gebruik
3.3 Na gebruik:
3.3.1. Laat die toestel afkoel.
3.3.2. Ontkoppel van muursok.
3.3.3. Maak die toestel skoon soos voorgeskryf in
skoonmaak artikel
4.Sorg en skoonmaak
4.1. Ontkoppel van muurprop
4.2. Maak met a sagte klam lap skoon
4.3. Maak die buitekant van die toestel met n klam lap
skoon en moet glad nie in water gedruk word nie
4.4. Moenie oplosmiddels,suur,bleikmiddels of skuur
produkte gebruik om toestel skoon te maak nie.
4.5. Moet nooit die motor part van toestel onder