background image

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor 
gebruik.
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of 
bykomstighede nie behoorlik pas
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in 
werking is of in die muurprop gekoppel is.
2.3.5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak 
word me foelie of soortgelyke materiaal.
2.3.6. Ontkoppel die toestel van  die hooftoevoer as dit 
nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel voordat 
dit skoongemaak word. As dele afgehaal word of toe-
gevoeg word,moet die toestel nie in werking wees nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor 
word.
2.3.8. Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit 
gestoor word.
2.3.9. Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou 
word.
2.3.10. As die toestel aan die brand slaan ontkoppel 
van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor. 

MOET 

NOOIT WATER GEBRUIK!!!

2.3.11. Moenie die ketel gebruik sonder die verwyder-
bare, wasbare filter in plek nie, die ketel sal nie afskakel 
sonder dat dit in plek is nie.

2.4. Diens:

2.4.1. Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegni-
kus gediens word. 
2.4.2. As die koord beskadig word moet dit deur die 
diensagent  of `n gekwalifiseerde person vervang word 
om brandgevaar te verhoed.
2.4.3. Enige misbruik en mislukking om instruksies te 
volg lewer die waarborg nul en leemte.

3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Verwyder die toestel se beskermende film 
(indien van toepassing).
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word 
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom 
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel. 
3.1.3. Die eerste keer dat die toestel gebruik ‘n ligte 
rook kan opgespoor word.

3.2. Opvul met water:

3.2.1. Ontkoppel van hooftoevoer.
3.2.2. Hou die toestel in horisontale posisie.
3.2.3. Vul met water.
3.2.4. Maak seker die MAX vlak nie oorskrei word nie.

LET WEL:

 Dit word aanbeveel dat gedistilleerde water 

gebruik word omdat sekere areas harde water het
Verwyder die water uit tenk an gebruik.

3.3. Gebruik:

3.3.1. Kyk altyd na die etiket met strykinstruksies. Volg 
Hierdie instruksies.
3.3.2. Draai die  temperatuur reguleerder na gelangde 
temperatuur soos aangedui op strykinstruksies.

LABEL

TYPE OF TEXTILE

 

Do not iron this article

  •

Synthetics, Nylon, Acrylics, 
Polyester, Rayon

  ••

Wool, Silk

 •••

Cotton, Linen

3.3.3. Konnekteer die toestel met hoof toevoer. Die wys 
liggie sal aankom.
3.3.4. Die wysliggie sal afgaan as die toestel reg is vir 
gebruik.

VERSIGTIG:

 Begin by lae temperatuur en beweeg na 

hoer temperatuur.  As laer temperatuur verlang word 
nadat hoe een gebruik is, wag vir die wysliggie om aan 
te gaan om te verhoed dat kere brand. Die waarborg sal 
nietig wees.

3.4. Sproei:

3.4.1. Die sproei knoppie kan enige tyd, by enige 
temperatuur gebruik word.
3.4.2. Die sproei knoppie moet gedurig gedruk word 
om die eerste fyn sproei te laat uitkom.

3.5. Stoom stryk:

3.5.1. Stel die temperatuur reguleerder na die ”••”
of “•••” posisie.

Summary of Contents for Blaze 23240

Page 1: ...Model 23240 complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 2400W BLAZE 2400W Steam iron...

Page 2: ...10 Ensure that the voltage indicated on the rating label matches the mains power supply voltage before plugging in the appliance 2 2 11 Connect the appliance to the mains power sup ply with an earth...

Page 3: ...Unplug the appliance from the mains before refilling the water tank 2 3 12 To ensure that the iron functions correctly keep the iron face smooth and do not hit it against metallic objects for example...

Page 4: ...2 Set the temperature control dial between and position 3 7 3 Turn the variable steam control to the maximum position 3 7 4 Press the powerful steam button to release the burst of steam 3 8 Vertical...

Page 5: ...eached its consigned temperature Unplug the appliance and place in the sink Press the self clean button and keep it pressed down Let the water flow out through the steam vents in the base while lightl...

Page 6: ...f prop pas en moenie die prop verander 2 1 12 Indien n multi prop gebruik word maak seker die toestel se strome oorskry nie die gradering van die multi prop 2 1 13 Moenie die toestel gebruik as die pr...

Page 7: ...volg lewer die waarborg nul en leemte 3 Instruksies vir gebruik 3 1 Voor gebruik 3 1 1 Verwyder die toestel se beskermende film indien van toepassing 3 1 2 Voor die toestel vir die eerste keer gebruik...

Page 8: ...atoen en linne sy aanbeveel om die yster basis in kontak met die materiaal te sit 3 9 Na gebruik 3 9 1 Kies die minimum posisie min met behulp van die termostaat beheer 3 9 2 Ontkoppel die toestel van...

Page 9: ...om ticamente 2 1 9 No utilice el aparato si el cable o el enchufe est n da ados 2 1 10 Aseg rese de que la tensi n indicada en la etiqueta de caracter sticas coincide con la tensi n de red antes de en...

Page 10: ...puntiagudos 2 3 10 Respete el indicador de nivel MAX Fig 1 2 3 11 Desconecte el aparato de la red antes de rel lenar el tanque de agua 2 3 12 Para asegurarse de que el hierro funcione correctamente ma...

Page 11: ...3 Gire el control de vapor variable a la posici n m xima 3 7 4 Presione el potente bot n de vapor para liberar la r faga de vapor 3 8 Vapor vertical 3 8 1 Es posible planchar cortinas colgantes art c...

Page 12: ...ratura consignada Desenchufe el aparato y col quelo en el fregadero Presione el bot n de auto limpieza y mant ngalo presionado Deje que el agua fluya a trav s de los respiraderos de vapor en la base m...

Page 13: ...z pas l appareil en association avec un programmeur une minuterie ou un autre appareil qui l allume automatiquement 2 1 9 N utilisez pas l appareil si le c ble ou la fiche est endommag 2 1 10 Assurez...

Page 14: ...ne raison quelconque l appareil devait prendre feu d brancher l appareil de l alimentation secteur et NE PAS UTILISER D EAU POUR ETEINDRE LE FEU 2 3 9 Pour garder le traitement antiadh sif en bon tat...

Page 15: ...passage sec 3 6 2 Appuyez plusieurs fois sur le bouton de pulv ri sation pour activer la pompe pendant le repassage 3 7 Explosion de la vapeur 3 7 1 La fonction de rafale de vapeur offre une vapeur su...

Page 16: ...eau Placez le fer en position verticale branchez le secteur et s lectionnez la temp rature maximale Laisser l appareil s chauffer jusqu ce que le voy ant indique qu il a atteint sa temp rature consig...

Page 17: ...o dispositivo que o ligue automaticamente 2 1 9 N o utilize o aparelho se o cabo ou a ficha estiverem danificados 2 1 10 Certifique se de que a tens o indicada na etiqueta de identifica o corresponde...

Page 18: ...s condi es n o use utens lios met licos ou pontiagudos nele 2 3 10 Respeite o indicador de n vel MAX Fig 1 2 3 11 Desconecte o aparelho da rede el trica antes de recarregar o tanque de gua 2 3 12 Para...

Page 19: ...si o e 3 7 3 Gire o controle de vapor vari vel para a posi o m xima 3 7 4 Pressione o poderoso bot o de vapor para liberar a explos o de vapor 3 8 Vaporiza o vertical 3 8 1 poss vel arrumar cortinas p...

Page 20: ...e atingiu a temperatura consignada Desligue o aparelho e coloque na pia Pressione o bot o de autolimpa o e mantenha o pressionado Deixe a gua escorrer atrav s das aberturas de vapor na base enquanto a...

Page 21: ...r exchange is required the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport da...

Page 22: ...ase note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please emai...

Page 23: ...tighede onderdele en verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur di...

Page 24: ...dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketin...

Page 25: ...an 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392...

Reviews: