background image

Dankie vir die aankoop van ‘n Taurus produk. Taurus waarborg dat u

produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend word en 

is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die toepaslike

veiligheidstandaarde. Met elke Taurus produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar

waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Taurus is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien 

defekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmans-

kap ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, 

na die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf 

die oorspronklike datum van aankoop, stuur die 

produk terug met posgeld betaal na Taurus vir herstel. 

Taurus sal die produk gratis herstel en dit direk aan 

u terugstuur. Taurus sal die produk vervang met 'n 

soortgelyke produk in dieselfde of beter toestand, 

as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter rede 

ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.taurusappliances.co.za binne die 

eerste jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

• U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

• Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

• U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

• Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat u kwitansie behoue is, dit moet aangebied 

word wanneer 'n eis gemaak word onder die voorwaardes 

van die waarborg. Dit is onmoontlik om die waarborg 

tydperk te bepaal sonder die bewys van aankoop, so hou 

dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. U waarborg kan opges-

kandeer word na die Taurus webtuiste vir veilige bewaring 

- sien keersy vir meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Taurus sal probeer om die herstelwerk te doen binne 'n 

redelike tyd in lyn met die industrie standaarde, maar 

kan nie verantwoordelik gehou word of aanspreeklik 

wees vir enige omstandighede nie onder ons beheer 

nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waarborg 

tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar is alle 

vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op die 

kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal skrifte-

like aanvaarding van die kwotasie vereis van die kliënt. So-

dra Taurus die groen lig ontvang sal ons onderneem om 

die herstel binne 'n redelike tyd en in dieselfde toestand 

te hou as wat die produk ontvang is. Alle herstelwerk is 

gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help@creativehousewares.

co.za vanaf 08h00 tot 15h00, Maandag tot Vrydag, open-

bare vakansiedae uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

Содержание CASA GELAT

Страница 1: ...Model 969135 135W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE CASA GELAT ENGLISH AFRIKAANS ...

Страница 2: ...e suitable for withstanding high temperatures and away from other heat sources and contact with water 2 1 6 Keep the appliance away from flammable mate rial such as textiles curtains cardboard or paper etc 2 1 7 Do not place flammable material near the appli ance 2 1 8 Do not use the appliance in association with a programmer timer or other device that automatically switches it on 2 1 9 Do not use...

Страница 3: ...uld be stored out of reach of children 2 3 8 Do not store the appliance if it is still hot 2 3 9 Never leave the appliance unattended when in use and keep out of the reach of children 2 3 10 If for some reason the appliance were to catch fire disconnect the appliance from the mains power supply and DO NOT USE WATER TO PUT THE FIRE OUT 2 4 Service 2 4 1 Make sure that the appliance is serviced only...

Страница 4: ...ean the removable frothing paddle with a damp cloth and dry 4 3 Clean the outer parts of the appliance with a damp cloth with a few drops of washing up liquid and then dry CAUTION Do not immerse electrical parts of the appliance in any liquid 4 4 Do not use solvents or products with an acid or base pH such as bleach or abrasive products for cleaning the appliance 4 5 Never submerge the appliance i...

Страница 5: ...juice 1 2 cup sugar divided 1 cup full cream milk 1 cups heavy cream 1 teaspoon pure vanilla extract In a small bowl combine the strawberries with the lemon juice and 1 2 cup of the sugar stir gently and allow to the strawberries to macerate in the juices for 2 hours In a medium bowl use a hand mixer or a whisk to combine the milk and granulated sugar until the sugar is dissolved about 1 2 minutes...

Страница 6: ...et kos in aanraking kom deeglik skoon voor gebruik 2 1 Gebruik en werksomgewing 2 1 1 Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig Ongelukke gebeur in donker areas 2 1 2 Gebruik die produk in n goed geventileerde area 2 1 3 Moenie die toestel naby n warm gas of elektriese brander of qn warm oond plaas nie 2 1 4 Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur kinders gebruik word 2 1 5 Plaas to...

Страница 7: ... Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit gestoor word 2 3 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wanneer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou word 2 3 10 As die toestel aan die brand slaan ontkop pel van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor MOET NOOIT WATER GEBRUIK 2 4 Diens 2 4 1 Die toestel moet deur n gekwalifiseerde tegnikus gediens word 2 4 2 As die koord beskadig word...

Страница 8: ...eistof dompel nie 5 Droog deeglik af met n droë doek en sit dan die kompo nent terug in sy plek 4 Sorg en skoonmaak 4 1 Ontkoppel van muurprop en laat toe om heelte mal aftekoel 4 2 Maak die buitekant van die toestel met n klam lap skoon en moet glad nie in water gedruk word nie 4 3 Moenie oplosmiddels suur bleikmiddels of skuur produkte gebruik om toestel skoon te maak nie 4 4 Moet nooit toestel ...

Страница 9: ... vir 2 uur in die sappe week In n medium grootte bak gebruik n handklitser om die melk suiker te kombineer tot die suiker gesmelt het 1 2 minute op lae spoed Roer die dik room in plus al die sappe van die vanielje en aarbeie Sit die masjien aan gooi die mengsel in die vriesbak deur die bestanddele tuit en meng tot die mengsel verdik 30 40 minute lank Voeg die gesnyde aarbeie by gedurende die laast...

Страница 10: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Страница 11: ...need to either scan and upload or fax through your receipt to us 4 All instructions on how to load your products are available inside your profile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 y...

Страница 12: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Страница 13: ...al u nodig hê om of te skandeer en oplaai of faks u strokie deur na ons 4 Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar binne in u profiel 5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1...

Страница 14: ...ban 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 ...

Отзывы: