Stap 5:
Raak aan die (
) knoppie om die masjien aan te
skakel.
Stap 6:
Raak aan die (
) of (
) knoppie om die werktyd
te kies.
Stap 7:
Raak aan die (
) knoppie om die werking te laat
begin.
Stap 8:
Jy kan jou geliefkoosde bestanddele byvoeg deur die
hervullingdeksel oop te maak(sien prentjie onder).
Stap 9:
Nadat die werking oor is, skakel die masjien af, en
haal dan die verwyderbare bak uit.
- Raak aan [
] om die roomysmaker af te skakel.
- Haal die verwyderbare bak uit.
Operasie verkoelingsproses:
Na 10 minute sal die masjien die diep koel hou proses bin-
negaan. Hierdie koel hou proses hou vir ongeveer een uur.
Hierna sal die masjien na die bystand staat terugkeer.
Motor selfbeskerming funksie:
Wanneer die roomys harder word, kan die mengmotor geblok
raak. Dan sal die motor se selfbeskerming die motor laat stop
deur die temperatuur daarvan vas te stel om die lewe van die
motor te verseker.
Beheer oor die volume van bestanddele om oorloop en ver-
morsing te vermy, maak seker dat die besanddele nie meer
as 60% van die kapasiteit van verwyderbare bak oorskrei
nie(roomys sit uit wanneer dit gevorm word).
STORING VAN ROOMYS:
Verwyder die voltooide roomys en sit dit in ‘n ander houer met
‘n plastiese skoppie of houtlepel, dit verhoed skrape aan die
binnekant van die verwyderbare bak.
Onderhoud:
Let op:
Verwyder die prop voor die skoonmaak proses om ‘n
elektriese skok te vermy.
1. Neem die menglem uit en vee dit met ‘n klam lap af.
2. Haal die verwyderbare bak uit, maak dit skoon met ‘n
sagte klam lap.
3. Vee beide die deursigtige en hervuldeksel met ‘n klam lap
af. Maak die hervuldeksel oop, voeg die bestanddele by.
4. Verwyder die vuilheid van die masjien of ander plekke met
‘n klam lap. Moenie water op die koord , prop , ventilasie
areas laat kom of die toestel onder water of enige ander
vloeistof dompel nie.
5. Droog deeglik af met ‘n droë doek en sit dan die kompo-
nent terug in sy plek.
4.Sorg en skoonmaak
4.1.
Ontkoppel van muurprop en laat toe om heelte-
mal aftekoel.
4.2.
Maak die buitekant van die toestel met n klam
lap skoon en moet glad nie in water gedruk word nie.
4.3.
Moenie oplosmiddels,suur,bleikmiddels of skuur
produkte gebruik om toestel skoon te maak nie.
4.4.
Moet nooit toestel onder lopende water was nie.
5. Anomalies and herstel
5.1.
Neem die toestel na gemagtigde tegniese sen-
trum as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2.
As koneksie na die muurprop beskadig is moet
die toestel vervang word volgens waarborg
ROOMYS RESEPTE:
VANIELJE ROOMYS:
Maak agt ½ koppie porsies.
1 koppie volroom melk
½ koppie gegranuleerde suiker
2/3 koppie dik room, goed verkoel
1 – 2 teelepels suiwer vanielje ekstrak na smaak
Gebruik ‘n handklitser om die melk en suiker te meng tot die
suiker opgelos is, ongeveer 1-2 minute op lae spoed. Roer die
dik room en die geursel na smaak in. Sluit die masjien aan,
gooi die mengsel in die vriesbak deur die bestanddele tuit en
laat dit meng tot dit verdik, ongeveer 30 – 40 minute.
VARIASIES:
Ment snippers:
Los die vanielje uit en vervang met1 tot 11/2
teelepels suiwer peperment ekstrak(na smaak). Kap jou
geliefkoosde 4 ons bittersoet of semisoet sjokolade stafie in
klein oneweredige stukkies. Voeg die sjokolade by gedurende
die laaste 5 minute van die mengproses.
Botter pekan:
Smelt 1 stokkie ongesoute botter in ‘n 10 duim
pan. Voeg 1 koppie grof gekapte neute met 1 teelepel kosher
sout.Maak gaar oor medium hitte, roer gereëld tot neute lig
bruin is. Verwyder van die hitte, dreineer(die botter sal ‘n
pekangeur hê – kan later weer gebruik word). Laat die pekans
goed afkoel. Voeg die geroosterde pekans in die mengsel
gedurende die laaste vyf minute van die mengproses.
Koekies en Room:
Voeg ¾ koppie grof gekapte koekies
of jou geliefkoosde lekkers(sjokolade snippers,Oreos,Ment
Maak deksel
oop en voeg
bestanddele by