Mellerware TEMPO 27560A Скачать руководство пользователя страница 6

2.4. Diens:

2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus 

gediens word 

2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die diensa-

gent  of `n gekwalifiseerde person vervang word om 
brandgevaar te verhoed

2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te volg 

lewer die waarborg nul en van gener waarde

3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak 

alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos 
voorgeskryf in skoonmaak artikel

3.2. Gebruik en sorg:

3.2.1. Plaas die behuising op `n droe , gelyke oppervlakte en 

nein aby die kant.  Moenie op die vloer gebruik nie.

3.2.2. Plaas die voedsel in die keramiek pot en sit die pot 

in die behuising.  Maak toe met die glas deksel.  As 
voedsel verbruin moet word doen dit eers in `n pan op 
die stoof.  `n Prutpot kan nie verbruin nie

3.2.4.  Stel die kontrole knop in die “af” posisie voor die 

prutpot aan die muursok gekoppel word.  Skakel af en 
ontkoppel van muurprop na gebruik en haal keramiek pot 
uit deur oond handskoene te gebruik.

3.3. Automaties ontdooi:

3.3.1. Die  AUTO/ONTDOOI sal die prutpot toelaat om gevries-

de kos vir 8 – 10 ure op hoog te kook en sal daarna na 
die pre –stel temperatuur to gaan en dan op laag kook.

3.3.2. As die kooktyd verleng moet word stel op laag en as die 

kooktyd  korter meot wees stel op hoog.

3.4. Stadige kook:

3.4.1. Stadig kook was nog altyd die beste manier vir `n 

voedsame warm maaltyd met minimum voorbereiding 
en baie vrye tyd weg van die kombuis

3.4.2. Die prutpot was altyd gebruik vir sop en bredies maar 

met die keramiek pot kan meer  modern disse gemaak 
word.  Die pot is ook geskik om op die tafel te sit en te 
bedien.  Sit altyd a matjie onder die pot wanneer dit op 
die tafel geplaas word.

3.4.3 Die kook metode is idiaal vir vleis stukke wat langer vat 

om sag te word.  Me tdie lang kook metode sal dit baie 
sag en vol geur wees.

3.5. Geskikte kos vir stadig kook en voorbereiding: Meeste 

kos is geskik maar daar is `n paar riglyne wat gevolg 
moet word

3.5.1 Sny. Wortel groente in klein eweredige stukke want 

dit kook langer as vleis. Hulle moet vir `n paar minute 
gesoteer word voor dit in die prutpot gekook word. Die 

groente moet altyd onder in die pot geplaas word en die 
vloeistof moet dit bedek.

3.5.2. Sny all extra vet van vleis af voor dit gekook word.
3.5.3. As `n resep aangepas word  verminder altyd die 

vloeistof.  Vloeistof verdamp nie in `n prutpot nie soos in 
gewone kook..

3.5.4. Moet nooit oorblywende kos in die prutpot los nie.
3.5.5. Die prutpot kan nie gebruik word om voedsel te  verhit 

nie.

3.5.6. Ongekookte rooi bone  moet eers geweek word in water 

vir 10 minute voor dit in die prutpot gekook word

3.5.7. Druk `n thermometer in groot stukke vleis om seker te 

maak dit bereik die regte kook temperatuur.

3.5.8. Outentieke steenware word gemaak teen hoe tempera-

ture en die pot mag  oppervlakige merke op he.  Die glas 
deksel sal ook nie perfek pas nie. Lae kook maak nie 
stoom so baie min hitte gaan verlore.

3.5.9. Moenie die prutpot in die oond, vrieskas of mikrogolf of 

bo op `n stoof plaas nie 

3.5.10. Moenie die prutpot van `n hoe temperatuur na `n 

yskou temperatuur blootstel nei.  Koue water op `n 
warm pot sal dit kraak.

3.5.11. Die pot mag nie in water staan nie maar mag geweek 

word met water binne in

3.5.12. Daar is `n area onder die pot wat rou is vir `n rede en 

sal water opsuig as dit geweek word

3.6.Wenke vir stadig kook

3.6.1. Die pot moet half vol wees vir Goeie resultate
3.6.2. Stadig kook behou vog. Om van vog ontslae te raak 

haal deksel af en draai na hoog en laat prut.

30 to 45 minute.
3.6.3. Die glas deksel is nie `n perfekte pas nie.  Moenie 

onnodig oplig want hitte ontsnap. Elke keer as die glas 
deksel gelig word tel nog 10 minute by kooktyd. As sop 
voorberei word los `n 5 sentimeter tussen die bokant 
van die pot en die sop om te verhoed dat dit oor kook.

3.6.4. Baie resepte verlang heeldag kook tyd, as jy nie tyd het 

vir voorbereiding nie doen dit die vorige aand en stoor in 
die yskas.  Gooi in die prut pot die volgende oggend met 
vloeistof en stel op laag, hoog of automaties.

3.6.5. Meeste vleis en groente verlang 8 – 10 ure op laag.  4 

– 6 ure op hoog en 5 – 7 ure op auto. Sekere bestandele 
is nie geskik vir stadig kook nie. Pasta, seekos, melk en 
room moet altyd naby die einde van die kooktyd byge-
voeg word. Sekere goed kan die kooktyd affekteer soos 
water, vet en die temperatuur en die groote van kos.

3.6.6. Kos wat in klein stukke is sal vinniger kook. `n vorm 

van toets en weer toets sal die prutpot `n perfekte kook 
item in die kombuis maak.

3.6.7. Groente vat langer om te kook en moet altyd in die 

onderste gedeelte van die pot wes.

3.6.8. Na kooktyd skakle af en los die glas deksel op.  Daar is 

genoeg hitte om kos warm te hou vir 30 minute. As jy 
dit langer wil warm hou sit op lae stelling. Alle kos moet 
met vloeistof gedek word.

3.6.9. Verbruin die vleis en uie in `n pan om te seel en vet 

te verminder en plaas dan in die prut pot.  Dit is nie `n 

Содержание TEMPO 27560A

Страница 1: ...Model 27560A complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 320W TEMPO 320W Slow cooker...

Страница 2: ...f the appliance casings breaks immediately disconnect the appliance from the mains to prevent the possibility of an electric shock 2 1 15 Do not use the appliance if it has fallen on the floor or if t...

Страница 3: ...lug the slow cooker 3 2 7 After cooking remove the slow cooker pot using oven gloves 3 3 Warm Defrost Setting 3 3 1 The WARM DEFROST setting allows the user to set the slow cooker to cook frozen food...

Страница 4: ...quicker A degree of trial and error will be required to fully optimize the potential of your slow cooker 3 6 7 Vegetables usually take longer to cook than meat so try and arrange vegetables in the lo...

Страница 5: ...skade 2 1 16 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie 2 1 17 Die koord mag nooit om die toestel gedraai word nie 2 1 18 moenie die koord plooi nie...

Страница 6: ...rd verminder altyd die vloeistof Vloeistof verdamp nie in n prutpot nie soos in gewone kook 3 5 4 Moet nooit oorblywende kos in die prutpot los nie 3 5 5 Die prutpot kan nie gebruik word om voedsel te...

Страница 7: ...toevoer en laat heeltemal afkoel voor skoonmaak begin 4 2 Die keramiek pot kan met warm seep water gewas word Dit kan ook geweek word met water binne in maar die pot mag nie water staan nie 4 3 Die bu...

Страница 8: ...nte No altere el enchufe 2 1 13 Si se utiliza un multi enchufe comprobar las califi caciones con cuidado como la corriente utilizada por varios aparatos podr a f cilmente exceder la clasifi caci n de...

Страница 9: ...e cocinar y retire la olla de cocci n lenta usando guantes de horno 3 3 Ajuste autom tico descongelaci n 3 3 1 El ajuste AUTO DEFROST permite al usuario configu rar la cocci n lenta para cocinar alime...

Страница 10: ...innecesari amente ya que el calor acumulado escapar Cada vez que retire la tapa deje unos 10 minutos adicionales para el tiempo de cocci n Si cocina sopas deje un espacio de 5 cm entre la parte super...

Страница 11: ...de l appareil doit s adapter correctement la prise secteur Ne modifiez pas la fiche 2 1 13 Si vous utilisez une prise multiple v rifiez bien les notes car le courant utilis par plusieurs appareils po...

Страница 12: ...pour la premi re fois nettoyez les pi ces qui entreront en contact avec les aliments de la mani re d crite dans la section de nettoyage 3 2 Utilisation et soin 3 2 1 Placez la base sur une surface s...

Страница 13: ...as ou moyen et laisser mijoter pendant 30 45 minutes 3 6 3 Le couvercle n est pas tanche Ne pas enlever inutilement lorsque la chaleur accumul e s chappera Chaque fois que vous retirez le couvercle pe...

Страница 14: ...un chiffon humide avec quelques gouttes de liquide vaisselle puis s chez MISE EN GARDE Ne pas plonger les parties lectriques de la casserole dans un liquide quelconque 4 4 N utilisez pas de solvants o...

Страница 15: ...a ficha 2 1 13 Se estiver usando um multi plug verificar avalia es cuidadosamente como a corrente utilizada por v rios aparelhos poderia facilmente exceder a classifica o do multi plug 2 1 14 Se qualq...

Страница 16: ...autom tico descongela o 3 3 1 A configura o AUTO DEFROST permite que o usu rio ajuste o fog o lento para cozinhar alimentos congelados para o dia e esteja pronto para o servidor 8 10 horas mais tarde...

Страница 17: ...har gua e teor de gordura temperatura inicial do alimento eo tamanho do alimento 3 6 6 Alimentos cortados em peda os pequenos v o cozinhar mais r pido Um grau de tentativa e erro ser necess rio para o...

Страница 18: ...m Roast Lamb 27 Stuffed Roast Lamb 28 Mediteranean Lamb 29 Rosemary And Mushroom Lamb Shanks 30 Lamb Chops 31 Lamb Chops In Apricot Curry 32 Fruity Lamb Shanks 33 Lamb Roast Beef 34 Chile And Corn Chi...

Страница 19: ...etable oil 1 cup grated old Cheddar cheese 1 pkg 280g frozen spinach thawed and drained 2 slices cubed crustless white bread 1 cup sliced fresh mush rooms 1 2 cup chopped green onions 30g diced red be...

Страница 20: ...are generally cooked enough to eat in 3 to 4 hours but they can be cooked as long as 12 hours with no harm to them Of course they will taste better if given time to flavor through If you want to give...

Страница 21: ...iced Sweet Potatoes VEGETARIAN Ingredients 1kg sweet potatoes peeled and diced 1 2 cup packed brown sugar 1 tsp cinnamon 1 2 tsp ground nutmeg 1 2 tsp grated orange peel Juice of 1 medium orange 1 4 t...

Страница 22: ...d next 4 ingredients through to parsley Stir in 1 4 teaspoon salt and 1 8 teaspoon pepper Place cabbage leaves on a flat surface spoon about 1 3 cup barley mixture into cen ter of each cabbage leaf Fo...

Страница 23: ...ed 2 tins canned tomatoes in thick puree 820g 1 tin tomato paste 1 4 cup dry wine or ver mouth 2 tablespoons chopped parsley 1 teaspoon dried oregano 1 4 teaspoon freshly ground black pepper 700g medi...

Страница 24: ...Drain well Combine sausage and re maining ingredients in the slow cooker Cover and cook on LOW heat setting for 4 to 5 hours or until peas are tender T urn off heat Remove and discard bay leaf Cover...

Страница 25: ...ic powder 1 1 2 cups sliced mush rooms Fresh thyme sprigs op tional Method T rim fat from chops In a large skillet heat oil over medium heat Add chops saut until browned turning to brown evenly Drain...

Страница 26: ...ooker Continue cooking on low until sauce is smooth and thick ened Serves 4 to 6 Plum Roast Lamb MEAT LAMB Ingredients 1 piece roasting lamb 1 cup plum jam 1 tbls tomato sauce Peel of 1 lemon peeled i...

Страница 27: ...iced tomatoes Method Place sliced potatoes in the bottom of the slow cooker Layer remaining ingredients on top Pour 2 cups of wa ter or broth over all Cover and cook on low 8 to 10 hours Lamb Chops ME...

Страница 28: ...ty of chopped parsley Serves 4 Fruity Lamb Shanks MEAT LAMB Ingredients 4 6 Lamb Shanks 1 cup dried Apricots 1 cup prunes de stoned 1 cup water 2 tblsp white vinegar cup castor sugar tsp ground allspi...

Страница 29: ...violi Casse role MEAT BEEF Ingredients 700g ground beef 1 medium onion chopped 1 clove garlic minced or 1 8 tsp garlic powder 2 tins 820g tomato pu ree 1 tin 410g whole stewed tomatoes 1 tsp each drie...

Страница 30: ...e slow cooker cut meat in half if needed Stir to mix Cook 4 5 hours on high or 8 10 on low Remove meat and vegetables and some of the cooking liquid Slice meat thinly across the grain Serve with veget...

Страница 31: ...mushrooms halved 1 2 cup buttermilk 300g fettuccine cooked and drained or pasta of your choice Pine nuts garnish op tiona Method T rim fat from beef Cut meat into 2cm pieces Preheat skil let over med...

Страница 32: ...q uid Slice meat thinly across the grain Serve with the vegetables and some of the liquid T exan Roast MEAT BEEF Ingredients 1 5kg brisket shoulder or chuck roast 1 teaspoon salt 300g carrots peeled t...

Страница 33: ...re sauce pour over beef Cover and cook on LOW heat setting for 8 to 9 hours or until beef and vegetables are tender Remove beef and vegetables from slow cooker cover to keep warm Pour juices into a sa...

Страница 34: ...r exchange is required the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport da...

Страница 35: ...rofile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration...

Страница 36: ...tighede onderdele en verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur di...

Страница 37: ...5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseb...

Страница 38: ...an 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392...

Отзывы: